Die land is behoorlik in chaos, die nuutse is nou dat die Gautrein miljoene per maand kos

Vrees dat pensioenfonds geplunder gaan word om die bodemlose put wat Eskom IS te red

‘N rekord van leë beloftes net voor die verkiesings:- Eers was dit Mandela, toe Mbeki, toe Zuma, en nou Ramaphosa

Suid-Afrika sit sonder ’n president, en niemand weet wie is in beheer van die ‘reënboog’ republiek in wording nie.

Gin wonder hulle wil die krag se prys op stoot nie want die bankrot Eskom stel nog seniors aan en hulle moet betaal word

En so begin die magstryd tussen die grotes van die Politieke arena:- Mbeki kortwiek Cyril se plan

Die TLU SA (Die Transvaalse Landbou-unie van Suid-Afrika) het weer gefokus op veiligheid vir hierdie feestyd. Hou jou gesin veilig!

Korrupsie vier nog steeds hoogty in die ANC en die Valke slaan weer toe

Tom Moyane en sy regskoste gaan ook die hoogtes inskiet, en wie gaan dit nogal betaal?

Zumpie se kosbare bate gaan dalk onder die hammer kom, maar jy mag dalk nogsteeds betaal

Na gister se uitspraak dat Zuma sy eie regskostes moet betaal, spring daar nog ‘n vraag op, gaan hy dit kan betaal?

Na die aanval op ‘n oud Springbok-rugbyspeler, Naka, het dinge begin versleg