Al het die plaasaanvalle wat landwyd aangemeld is sedert April 2020 gedaal na 395, het die plaasmoorde gestyg na 59 vanaf 41 die vorige jaar, wat beteken dat die aanvalle dodeliker word.
Plaasaanvalle word Dodeliker na Plaasmoorde se Getalle Weer Styg
Enjoyed this post? Share it!
ANC Regime Misbruik #COVID19 om Boere Bloot te Stel aan Aanvalle, Oes en Veediefstal Deur Plaaspatrollies in Afgeleë Landelike Gebiede te Verbied! Doelbewus?
#CCPvirus: Suid-Afrikaanse boere is nou kwesbaar van barbaarse veeboere, oesdiewe, stropers en plaasaanvallers terwyl minister Bheki Cele, nou omring deur sy lyfwagte, patrollies van plaaswagte deur boere verbied. Boere regoor Suid-Afrika berig dat vee- en oesdiewe hul vee en gewasse stadig wegdra, terwyl dieselfde ANC-regime, wat eis dat boere die land moet voed, hulle nie beskerm nie en verbied selfs dat hulle in groepe patrollies voer, om hulself te probeer beskerm, asook hul eiendom, oes en vee.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lys name van slagoffers van Suid-Afrikaanse volksmoord vir Oktober en November. Blootgestel deur die kwaadwillige nalatigheid van ‘n anti-blanke regime en die massa media!
Hier is die feitelike inligting vir die maande Oktober en November 2019, die verdagtes is in alle gevalle Bantoes sovêr dit vasgestel kan word, en die slagoffers is almal wit, behalwe in een geval waar die slagoffer ‘n bejaarde kleurling dame was. Hierdie gevalle is net die ernstigste; daar is honderde ander voorvalle en baie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die slag van wit boere duur voort – 15 plaasaanvalle 1 plaasmoord in die eerste 15 dae van Desember 2019
Tussen 1 en 15 Desember 2019 was daar al vyftien plaasaanvalle en een plaasmoord, terwyl een plaasaanval suksesvol in Suid-Afrika voorkom is. Maar die Suid-Afrikaanse regering ontken steeds die bestaan van hierdie gruweldade. Gedurende November 2019 was daar ses en veertig plaasaanvalle en drie plaasmoorde en is een plaasaanval suksesvol afgeweer. Gedurende die maand Oktober..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die gevaar van wit wees in huidige Suid-Afrika – Slagting op wit Afrikaner volk duur voort, maar dit word deur die wêreld geïgnoreer
Aan die einde van September is ‘n artikel deur die South Africa Today gepubliseer met feitelike inligting oor moorde op die wit gemeenskap in die maand September 2019 in Suid-Afrika. Die titel van die artikel was “Slaughter in September. Ignored by the world”. Dit is gepubliseer in die oortuiging dat die wit minderheid in Suid-Afrika..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wees waaksaam! Misdadigers neem nie vakansie nie – plaasaanvalle, moorde, verkragtings, huisrooftogte gaan steeds plaasvind en jy kan die volgende statistiek wees
Daar word ’n beroep gedoen op alle Suid-Afrikaners. Die vakansie is hier, dit is tyd om te rus en ‘n blaaskans te maak. Maar Oorgrens Veiligheid wil u daaraan herinner om waaksaam te bly. Selfs as u met vakansie gaan of in die bos kampeer. Die vyand gaan ongelukkig nie met vakansie nie. Voel jy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanval – Slagoffer wreedaardig aangerand, verlam deur geweerskoot, Bapsfontein
‘N Plaasaanval het op 25 November 2019, om 22:00 in Bapsfontein, Nestpark, Gauteng, plaasgevind. Twee aanvallers, waarvan minstens een gewapen was, het ‘n man aangeval wat op sy stoep gesit en hom kwaadwillig met skoppe aangerand. Die man het teruggeveg, maar is oorval en is toe deur een van die aanvallers geskiet. Die koeël het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gewelddadige Plaasaanvalle en brutale moorde neem toe in SA terwyl ANC-regime ’n blinde oog gooi – Vind uit oor eenvoudige wenke wat jou lewe kan red
Baie boere is nie op sosiale media of enige veiligheidsnetwerke nie, as u weet van sulke familie of vriende, help hulle dat hulle baie vinnig inskakel. Daar is op Whatsup landwyd noodgroepe, asseblief skakel in. Simpel wenke wat jou lewe kan red. Moenie privaatverkope doen op plase nie, gebruik ander alternatiewe. Veekopers op ‘n Sondag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA is steeds bloedbad vir boeregemeenskap – 9 plaasaanvalle in 15 dae in Suid-Afrika
Daar is reeds vanaf 1 November tot 15 November 2019 19 plaasaanvalle aangemeld, terwyl een plaasaanval gedurende hierdie tydperk suksesvol afgeweer is. In Oktober 2019 was daar agt en twintig plaasaanvalle en drie plaasmoorde, terwyl een plaasaanval suksesvol in Suid-Afrika voorkom is. Gedurende September 2019 was daar ses en veertig plaasaanvalle en sewe plaasmoorde Ian..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanval: Bejaarde egpaar gewelddadig deur 7 gewapende barbare aangeval
‘n Gewelddadige plaasaanval het op 11 November 2019, om 09:30, in Welbekend, Bronkhorstspruit, Gauteng, plaasgevind. ‘N Egpaar, Ben (73) en Ansie Dreyer (70), is deur sewe gewapende aanvallers aangeval wat voorgee dat hulle kliënte is wat melk wil koop. Ben saam met ‘n werker is in die huis en in die slaapkamer gedwing waar sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die planne van ANC-regering om misdaad in SA te bekamp, misluk
Die Minister van Polisie, Bheki Cele, sê by name van sy woordvoerder dat hy bemoedig is deur die afname in moord gevalle en die toename in arrestasies wat gedoen is na moorde aangemeld is. Die minister het slegs verwys na die gewelddadigheid in die Wes-Kaap, en nie melding gemaak van die stygende moord gevalle in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
17 Plaasaanvalle, 3 plaasmoorde in Suid-Afrika, 1-15 September 2019 – Bloedbad op plase en ANC-regime doen niks daaraan!
In die eerste 15 dae van September 2019 was daar al sewentien plaasaanvalle en drie plaasmoorde. Die getalle neem steeds toe, en baie min word daaraan gedoen deur die owerhede wat die bestaan van hierdie gruwelike misdade wil ontken. Gedurende Augustus 2019 was daar in Suid-Afrika 45 plaasaanvalle, 4 plaasmoorde, terwyl 6 plaasaanvalle suksesvol afgeweer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.