Die EFF se sogenaamde arbeiderslessenaar in Pretoria het Woensdagoggend ‘n onwettige betoging gehou by die ouetehuis Huis Herfsblaar, maar hulle is onder beheer gehou deur Polisie en die Bittereinders group wat gevra is om te help. Daar is glo meningsverskil oor lone en die sosialistiese EFF het blykbaar hulself nou as vakbond en regter aangestel?
EFF Beledig Vakbonde en hou Onwettige Betoging by Ouetehuis in Pretoria, want Alles is mos glo “Rassisme”…
Enjoyed this post? Share it!
Sal ons Almal op ons Oudag Vermoor Word? Bejaarde Danielskuil man Sterf na hy met Gholfstok Geslaan is Gedurende Huisinval!
‘n Lewe vir ‘n TV? ‘n Bejaarde inwoner van Danielskuil in die Noord-Kaap, At van der Merwe, is dood aan ‘n hartaanval veroorsaak deur skok toe hy met ‘n gholfstok getref is, toe hy en sy vrou, albei in hul 70’s, vroeg op Vrydagoggend 24 Julie 2021, in hul huis aangeval is. Sy baie brose vrou, Elize, se een been is gebreek toe een van die aanvallers op haar been gespring het.
Enjoyed this post? Share it!
Minister Beweer SA se Tweede Oudste Stad, Port Elizabeth se Nuwe Naam Bly, Maar Ons Bly by die ou Name Dankie!
Die ANC departement van sport, kuns en kultuur het Sondag aangekondig dat hy die proses, om klagtes oor naamsveranderinge vir verskeie plekke in die Oos-Kaap te oorweeg, afgehandel het. Dit het besware teen Port Elizabeth se naamsverandering na watookal, eensydig van die hand gewys. Dit sluit ook in die verandering van Uitenhage na iets anders. Afrikaans is die mees gesproke taal in PE!
Enjoyed this post? Share it!
Hoërskool DF Malan in Belville wil so Graag die Knie Buig en Naam Verander, maar het nog nie ‘n “Inklusiewe” Naam nie!
Volksmoord Hoër? Die Hoërskool DF Malan in Belville beweer dat hulle beoog om sy beplande naamsverandering ‘n inklusiewe proses te maak, maar het geen nuwe naam of lys van name in gedagte nie? Klink meer soos oorgawe aan die globalistiese volksmoord voordat die vyand selfs gesien is, of is dit net trapsoetjies vir ‘n besluit wat klaar geneem is en skelm deurgedruk word?
Enjoyed this post? Share it!
Maties is nou ‘n Globalistiese Onderdrukker met nog ‘n Nuwe Embleem en Taalbeleid Waar Engels, ‘n Minderheids Taal, Oorheers!
Dit is duidelik dat die gesprek by Universiteit Stellenbosch (US) nie gaan oor meertaligheid nie, maar liewer hoe om Afrikaans, die derde mees gesproke taal in die land, te verwyder, en engels, die vierde mees gesproke taal, heel bo te plaas. Dit blyk dat die kommunistiese taktiek van “inkrementalisme” toegepas word, waar elk “nuwe” taalbeleid teen ’n versnelde en rampspoedige spoed, verengelsing implementeer. Hoe meer nuwe taalbeleide en hersienings, hoe gouer die verengelsing, wyl min besef dat hulle vinniger af die gladde afgrond gly. Nog minder besef hulle, dat al is Afrikaans vyand nommer een, die bantoe tale net soveel in die visier is…
Enjoyed this post? Share it!
Wêreldnuus: Boereoorlog Sjokolade, Iran Weier om Uraanverryking te Staak, NATO Teen Russiese Belange in Oekraïne, en VSA Korporasies Weerklink Linkse Disinformasie…
Al begin die pandemie afwaartse neigings toon, is daar teikens dat wêreldvrede meer onstabiel raak. Mens wonder soms hoe wêreldleiers heeldag oor wêreldvrede en internasionale diplomatiek preek, terwyl hulle geheime staatsdienste het soos CIA, FBI, KGB, MOSSAD ens. ens. wat koue oorlog teen mekaar voer.
Noudat die Ever Given se Suez Kanaal blokkade oor is, en die dreigende gevaar van Iran blyk om te bedaar na die Irannese afvaardiging hul eerste vergadering as “konstruktief” gekarakteriseer het, al het Iran die VSA se aanbod om Iran se 20% uraanverryking te staak in ruil vir die vrylating van $1 Miljard van Iran se bates, afgekeur. Maar daar was nog steeds islamitiese aanvalle in New York en by die Kapitaal gebou in Washington DC, al probeer hoofstroom media die feit verdoesel, asook Mozambique. Daar was ook verskeie ander wêrelddele waar gevaar seine begin flikker.
Enjoyed this post? Share it!
Munisipaliteit van Kaapstad sloop plakkershutte in onwettige informele nedersetting
Woordvoerder weier om te sê hoeveel plakkershutte in Zweledinga vernietig is nadat die Kaapstad munisipaliteit besluit het om dele daarvan te sloop.
Die plakkershutte is die afgelope naweek platgevee wat in die Khayelitsha gebied opgerig is, maar die munisipale amptenare weier om te sê wat die getal is wat vernietig is.
Raadslid Malusi Booi het ontwykend gereageer en gesê dit is operasionele inligting wat nie verstrek kan word nie.
Hy sê die stadsraad verwerp enige poging van grondbesetting en dit geld ook in stedelike gebied soos wat die besondere geval is, en het daarom doelgerig opgetree.
Booi het bevestig dat hulle ’n hofbevel het wat magtiging verleen om die plakkershutte te sloop, en na Saterdag se opruiming van die terrein het boumateriaal en sinkplate oral rondgelê saam met ander eiendom van die onwettige plakkers.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Waterpokkies breek uit in die middestad van Kaapstad waar buitelandse vlugtelinge gehuisves word, maar amptenare word toegang geweier!
Gesondheidsbeamptes van die Stad Kaapstad en die Wes-Kaapse regering probeer toegang tot die Central Methodist Church in die middestad te kry waar buitelandse vlugtelinge gehuisves word na ‘n uitbraak van waterpokkies.
Hulle sê ‘n groep buitelandse burgers onder leiding van Jean-Pierre Balous, wat weens aanranding gearresteer is, weier hulle toegang tot die gebou. Balous is van agt aanklagte van aanranding aangekla en sal in die hof verskyn. Gesondheidsamptenare sê sy volgelinge eis dat hy vrygelaat word. Balous word daarvan beskuldig dat hy onbetroubaar is deur ‘n ander groep onder leiding van Papi Sukami. Meer as 800 buitelandse burgers het in die kerk gewoon sedert hulle in Oktober buite die kantoor van die VN-kommissie vir vlugtelinge op Green Market Square verwyder is.
Die polisie monitor die situasie.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Omstrede Distrik Ses gaan her-ontwikkel word – proses gaan belastingbetalers miljoene rande uitsak jaag
Die Minister van Landbou en Land Hervorming, Thoko Didiza, het glo ’n omvattende plan bekendgemaak vir die her-ontwikkeling van die eens omstrede Distrik Ses, in Kaapstad.
’n Struktuur, bekend as die Distrik Ses Werkkomitee, het glo die Distrik Ses gebied weer as nie-blanke woongebied geïdentifiseer wat nou in 2020 in verskillende fases oorgedra sal word.
Dit bly egter onduidelik hoe die verskillende fases sal wees wat “oordrag” moontlik sal maak, en wat dit alles sal behels.
Nagenoeg 954 eise is ingestel om die eiendomme in die gebied weer oor te dra aan mense wat vroeër in Distrik Ses gewoon het, waarvan menige kinders verskuif is saam met hulle ouers.
Waarnemers sê dit is onduidelik waarom mense hunker na ’n gebied wat miljarde rand se koste kan meebring vir die belastingbetalers, terwyl dit geen wesenlike voordeel inhou om na die gebied te verskuif nie.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
N1-gruwel: onderwyser van Paarl vermoor na barbare die motor waarin sy reis, gooi met groot klip
Die polisie in die Paarl is op soek na die sinnelose barbare wat ‘n groot klip na ‘n N1-motoris in die Paarl gegooi het. Michele Pietersen is onmiddellik oorlede tydens die voorval.
Die afgetrede opvoeder het saam met haar man in die voertuig gereis. Hulle het Simonsvlei omstreeks 02:00 nader. Hul reis is tot stilstand gebring toe ’n groot klip die voorruit geslaan het en die bestuurder getref het. Michele se beserings was ernstig, en dit is duidelik dat sy onmiddellik oorlede is.
Sy het voorheen vir die New Orleans Secondary School in die Paarl gewerk. Haar voormalige werkgewers het Michele as ‘n “geliefde vriend en onderwyser” beskryf. Die skool het Donderdag ‘n verklaring uitgereik waarin hulle hul innige meegevoel deel:
“Dit is so ‘n hartseer dag vir ons as ‘n New Orleans-gesin om u in kennis te stel van die heengaan van ‘n geliefde vriend, kollega en geliefde onderwyser, mev. Michele Pie
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vioolsdrif stel nuwe rekord temperatuur op met 54°C, die hoogste temperatuur meting ter wêreld
Suid-Afrika gaan gebuk onder een van sy ergste hittegolwe en sal eers teen Woensdag omdraai na meer leefbare klimaatstoestande.
Wetenskaplikes skryf die hitte deel daaraan toe dat dit kenmerkende verskynsels is van aardverwarming wat voortaan al meer ondervind sal word.
Die Noord-Kaap, waar die droogte die ergste in dekades is, het dele nuwe rekord temperature gehad, en was die rekord verlede week op 50,1 grade Celsius geregistreer, en Vioolsdrif het Sondag ’n nuwe rekord opgestel met 54% wat die ergste is ter wêreld.
Vioolsdrif is naby die grens met Namibië geleë, en die temperatuurmeting is volgens internasionale standaarde gedoen, en word nou as die hoogste temperatuur ter wêreld geag.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vier Geloftefees in Kaapland op 16 Desember
Elke jaar op 16 Desember kom volksgenote van heinde en verre gebiede om die Gelofte na te kom naby Vanrhynsdorp. Bring u vriende en familie saam en geniet ’n heerlike dag saam met geesgenote.
Plek: Lankverwacht. Vanrhynsdorp
Prediker: ds H Gotham
Spreker: J Nieuwoudt.
Navrae 0718680413.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.