Die afbrand van hul eie skole is al vir ‘n halwe eeu ‘n dom deel van swart politieke uitdrukking, en dit is ‘n goeie weddenskap dat hierdie brandstigters lede van die ANC-jeugliga is. Dit is beslis ‘n neiging wanneer ‘n vierde skool in Gauteng in vlamme opgaan, ondanks die vermeende veiligheidstoestand van die polisie en weermag om mense in hul huise te hou! Dit bring die totaal op 22 skole te staan in die provinsie wat nou in die twaalf dae van die inperking gesaboteer is. So wat probeer hulle hierdie keer polities bereik? Hul slagofferskap te handhaaf, tenderbedrog, of om meer “minderbevoorregte” swart kinders in wit skole in te dwing, waar onderwys gekoester en gerespekteer word, en nie as ‘n politieke instrument gebruik word nie?
Continue reading…
Selfs in Lockdown Saboteur en Brand Swartes Hul Eie Skole af! Panyaza Lesufi, LUR vir Onderwys, Blameer Sindikate Sonder om Motief te Gee? Meer Geld te Bedel of Dalk om Swart Kinders in Wit Skole te Forseer?
Enjoyed this post? Share it!
#CadreDeployment Totale Inname van 1.000 JMPD-kandidate Druip! Kan nie ‘n Motor, of Wapen, of Verkeer Hanteer nie! ANC-regering Huur Kiesers Wat Rolspeel, NIE Werkers Wat Werk nie!
Dit blyk dat Suid-Afrikaners nie na die ANC-regime luister nie. Wanneer ‘n advertensie wat potensiële JMPD-kandidate werk aanbied, vereis dat aansoekers ‘n bestuurslisensie benodig, maar aan die einde van hul 18 maand kursus, kan nie een van die suksesvolle kandidate of ‘n motor, of geweer, of verkeer hanteer nie, sit iemand die pot mis! Wat die ANC-regime doen, en wat hulle sê, is DRIE verskillende dinge! Ja, drie, want alles wat die ANC sê, het alreeds ‘n dubbele betekenis.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC gee miljoene aan Jeugliga alhoewel hul self tegnies bankrot is volgens tesourier-generaal
Die vermorsing van geld deur die ANC het ‘n verdere “hoogtepunt” bereik met die aankondiging dat daar miljoene rande aan die gelikwideerde Jeugliga gegee is om hul skuld af te skryf. Die bedrag betrokke is en sal seker onbekend bly maar daar word gepraat van “miljoene”. Die ANC sal ook verder die Jeugliga finansier sodat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Jeugliga bestuur ontbind en word nou vervang met taakspan – Die jeug van vandag glo nie meer môre se toekoms?
Die ANC Jeugliga se bestuur word glo vervang met ’n taakspan wat Malusi Gigaba, Faith Muthambi, en Nomvula Mokonyane insluit. Tydens ’n media inligtingsessie om die besluite van die ANC se Uitvoerende Raad se vergadering in Pretoria toe te lig, het Ace Magashule, die ANC se Sekretaris-generaal gesê die besluit is geneem om die Jeugliga..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
50% van die jonger swartmense in die ouderdom 18 tot 30 jaar, het nie as kiesers geregistreer en ken nie verlede van “apartheid” en die sogenaamde “struggle
Meer as 6 miljoen van die jong swartmense in Suid-Afrika is nie geregistreerde kiesers nie en stel nie belang om te gaan stem nie. Die miljoene swartmense wat almal gebore is na die beeïndiging van ’n blanke regering in 1994, het geen lus vir die sogenaamde “apartheid praatjies” van politieke leiers nie. Met meer as..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Jeugliga steun Zuma na uitsprake rondom grondhervorming en vergelyk hom self met die terroris president Mandela
Die ANC Jeugliga het hul steun aan Jacob Zuma herbevestig na sy uitsprake rondom grondhervorming. Hul gaan sovêr as om sy bydrae te vergelyk met die terroris president Mandela. Die liga sê dat Zuma baie “konneksies” het in die sakewêreld, die privaat sektor en die openbare sektor en dit maak hom ‘n onmisbare skakel vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
President van die reënboognasie lyk bang vir Natal en het ’n beplande besoek afgestel weens spanning binne party geledere
Ramaphosa het sy beplande besoek aan Pietermaritzburg afgestel weens sluimerende spanning binne party geledere. Lede van Natal se uitvoerende raad meld dat daar ‘n gevaar bestaan dat spanning tussen ANC lede in die gebied kan versleg en in chaos ontaard. Dit sal glo ’n ”verleentheid” wees vir die president van die land. Spanning tussen Zuma..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC Jeugliga is besig om skeef te trek en die konferensie is weer afgestel, daar is seker te min kos en drank gereël
Regdeur die land is daar ’n neiging by die jonger geslag in swart geledere om hulle nie te steur aan die ANC Jeugliga nie. Die omstrede, swak funksionerende beweging moes die afgelope naweek weereens sy beplande konferensie afstel weens die gebrek aan belangstelling. Daarbenewens het baie sogenaamde jeug takke oor die hele land nie geweet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema dagvaar ANC Jeugliga vir naamskending
Julius Malema het ‘n naamskending klag teen die ANC Jeugliga en sy sekretaris-generaal gelê rondom beweerde omkopery. Njabula Nzuza, die sekretaris-generaal, het in ‘n radio onderhoud gesê dat Malema probeer het om amptenare van die International Union of Socialist Youth (IUSY) om te koop om stemme te verseker in die verkiesing van die president van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC jeugliga is verantwoordelik vir onwettige grondbesetting op wynplaas
Plakkers het weer begin om hul hutte op te rig op ‘n wynplaas nadat ‘n hofbevel verkry is teen hul optrede. Die plakkers het verlede week hutte op Watergang in die Stellenbosch omgewing opgerig wat deel is van die Louisenhof wyn landgoed. Die opstokers blyk te wees die ANC jeugliga wat verklaar dat daar nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Jeugliga bankrot verklaar
Die ANC Jeugliga is in die Johannesburgse hooggeregshof bankrot verklaar. Dit volg nadat die liga nie hul regskoste rekening kon betaal nie. In stukke in die hof het dit geblyk dat die liga ‘n gewoonte het om nie hul rekeninge te betaal nie. Die ANC sal waarskynlik ‘n reddingsboei uitgooi om die instelling aan die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OKOSA hoof skuldig aan geldwassery en bedrog
Die voorsitter van die Onafhanklike Kommunikasie Owerheid van SA (OKOSA) is skuldig bevind aan bedrog van meer as R6 miljoen en aan geldwassery.
Rubben Mohlaloga is in Desember 2017 aangestel as OKOSA se voorsitter. Hy is aangestel ten spyte van die bewerings van bedrog teen hom en hy was die vorige hoof van die ANC Jeugliga en was ‘n ANC LP.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.