Die Grondwethof het beveel dat die Minister van Polisie R300,000 plus rente sedert 2012 aan Brian de Klerk moet betaal vir ’n onregmatige, onwettige, arrestasie. ‘n Persoon het De Klerk verkla al sou hy die klaer gestamp het en hy derhalwe beseer is, en die polisie het besluit om op sterkte daarvan vir De Klerk..
Continue reading…
Minister van Polisie moet R300,000 plus rente opdok vir onregmatige, onwettige arrestasie
Enjoyed this post? Share it!
‘Moordbende’ naby plaas in Vrystaat gestuit – 5 mans gearresteer onder wie twee oudpolisielede was – Hulle het nie gekom om te roof, hulle was te swaar gewapen
Hulle het nie net gekom om te roof nie, hulle was te swaar gewapen,” sê Riaan Corbett, veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VS) in Fouriesburg. Vyf mans, onder wie twee oudpolisielede van Ficksburg, bewapen met ’n R1 en ’n Norinco-pistool, is Woensdag aangekeer, terwyl hulle na bewering op pad was om ’n egpaar in die distrik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die waarheid maak seer nè! – Biskop sê ANC adjunkpresident is ’n moordenaar, gaan nou waarskynlik aangekla word vir naamskending en fop inligting
’n Biskop is deur die polisie gearresteer nadat hy sowat ’n jaar gelede reeds beweer het dat die ANC se adjunkpresident Mabuza ’n moordenaar is. Die biskop, ene Hangwi Maumela, het glo gesê die ANC kan nie toelaat of bekostig om ’n moordenaar aan te wys as adjunkpresident van die land nie. Hy het glo..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bergville plaasaanval: Gewapende aanvallers was geklee in polisie-uniform
Ses mans wat geklee was in polisie-uniforms het op ’n plaas toegesak in Bergville, KwaZulu-Natal waartydens hulle vuurwapens gesteel en geld geëis het. Volgens berugte het hul die boer se plaas betree onder valse voorwendsels. Hulle was swaar gewapen en het die toneel gevlug in in silwer jeep asook Toyota voertuig. Volgens inligting bekom is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geraamtes van nuwe NVG waarnemende hoof val nou letterlik uit die kas
Dr. Silas Ramaite (foto), waarnemende hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) na die vertrek van Shaun Abrahams, is sewe jaar gelede gearresteer vir beweerde bestuur onder die invloed van drank na ‘n motorongeluk. Die voorval was naby Louis Trichardt toe sy Jaguar betrokke was met ‘n bakkie. Geen blaastoets is gedoen nie maar polisie op..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bevestig! – Transitorower is ‘n werknemer by die ANC se Luthuli House-hoofkwartier
Die ANC het Woensdag die arrestasie van een van sy werknemers bevestig wat na bewering betrokke was by “ernstige misdade”. Dit kom nadat die burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba, ‘n verklaring gemaak het dat een van die verdagtes in ‘n onlangse transito-rooftog in Dobsonville gearresteer is, ‘n werknemer by die ANC se Luthuli House-hoofkwartier is…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Privaat beloning vir Guptas se arrestasie afgekeur
Privaat belonings vir die arrestasie van Ajay Gupta word deur die minister van polisie afgekeur, want dit kan volgens hom die lewe van Ajay in gevaar stel.
Paul O’Sullivan van Forensies vir Geregtigheid en die hoofuitvoerende beampte van die Sygnia groep, Magda Wierzycka, het in totaal meer as R1 miljoen aangebied vir inligting rondom Ajay, Atul en Rajesh Gupta sowel as Duduzane Zuma.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Noodroep: Boere beveilig julleself, skerp jou sekuriteit op
Boere en plaasbewoners word opgeroep om hulle eie veiligheid in en rondom hulle huise op te skerp. Die oproep kom van TLU SA se voorsitter in die Noordstreek, mnr. Steven Vermaak, na die gewelddadige tydperk wat in Augustus 2017 beleef is met 34 plaasaanvalle en 8 moorde. “Elke boer en plaasbewoner moet gaan kyk en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Daar moet gewerk word aan nuwe borgstelsel vir plaasaanvalers – TLU SA
TLU SA is baie in sy skik met die arrestasie van vyf mense in verband met plaasaanvalle in die Tzaneen-omgewing. Die polisie sê hulle het die vyf gearresteer, en hulle vorm deel van ‘n sindikaat wat plase aanval. Die adjunkpresident van TLU SA, mnr. Henry Geldenhuys, sê hy wil die polisie gelukwens met die arrestasie…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Voorsitter van Front Nasionaal se gesin erg getraumatiseer na beweerde polisie brutaliteit
’n 45 jarige vrou en haar 22 jarige seun is erg getraumatiseer nadat hulle op 15 Junie deur lede van Duduza Polisie van veediefstal aangekla en gearresteer is. Hulle is die vrou en seun van Gorden Fox, voorsitter van die party Front Nasionaal. Volgens Martie Fox, was sy en haar seun Robert, asook haar dogter..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
’n Beroep word gedoen om rassekonfliksituasies ten alle koste te probeer vermy om inkriminasie te voorkom
Ons het voorheen gewaarsku dat enige wit-swart geweld met ongekende bevooroordeling die blanke sal inkrimineer. Die onderstaande berig dien weereens as bevestiging hiervan. Ongeag van die oorweldigende bewyse wat in hierdie aanval op die blanke familie voorkom, word die man steeds aangekla van moord en poging tot moord. By navraag by ons regsadviseurs, het ons..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.