Dit is duidelik tot wat ‘n mate mense gedesensitiseer is, oor Sosialisme en die Rooi Gevaar, uit opmerkings tydens die openbare verhore van die portefeuljekomitee oor openbare werke en infrastruktuur, oor die onteieningswet. Dit is duidelik dat deelnemers geen idee het van die implikasies van hierdie wet nie. Dit is dus die taak van die ad hoc-groep vir die beskerming van eiendomsreg om die publiek te waarsku, oor wat die gevolge vir die land en sy mense sal wees as die wet toegepas word.
ANC se Eiendomswet is die Rooi Gevaar in Skaapsklere!
Enjoyed this post? Share it!
#DieAfrikaManier: ‘n Volledige Moderne Behuisingskompleks Met 1,870 Gesinshuise Ter Waarde Van R230 Miljoen in SOWETO, Weggedra, Baksteen vir Baksteen en Plank vir Plank!
Die alles-vir-vry-volk en die bakhandkultuur van die swart Suid-Afrikaanse bevolking het sy normale swaar tol geneem nadat ‘n moderne behuisingskompleks in Soweto, wat in 2011 al voltooi is, baksteen vir baksteen en plank vir plank geplunder en weggedra is, totdat daar vandag nog net ruïnes oor is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ekonomiese groei en behuising in Suid-Afrika hou nie tred met bevolkingsaanwas – Die behuisingstekort is ʼn ramp wat op Suid-Afrika afstuur
Almal in Suid-Afrika verdien menswaardigheid, ʼn leefbare woonplek en kos op die tafel. Die waarheid is egter dat die land se ekonomiese groeikoers van minder as 1% nie tred hou met die snelle bevolkingsaanwas van 1,5% nie en tot dit nie verander nie, sal daar werkloosheid en armoede wees. Aan die ander kant is daar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onwettige plakkers verwilder deur rubberkoeël tydens skoonmaakproses – dreig nou om Mamelodi onregeerbaar te maak indien ANC-regime nie gratis behuising aan hul verskaf
Die plakkers in Mamelodi-Oos is deur die Rooi Miere uitmekaar gejaag tydens ‘n skoonmaak proses by onvoltooide geboue. Rubberkoeëls is gebruik om meer as 100 plakkers te verwilder. Die geboue is nog in aanbou met sanitasie en elektrisiteits koppelings wat nog gedoen moet word. Bewerings dat die geboue reeds drie jaar leeg staan lei glo..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime voer beloftes uit – geen behoorlike behuising maar darem ’n kragprop
Die provinsiale minister van energiesake in Limpopo het gister ‘n lint geknip om die aanleg van elektrisiteit na gemeenskappe bekend te stel. Die ANC voer hulle beloftes uit, né! Daar is nou wel nog nie behoorlike behuising nie, maar daar is darem ‘n kragprop! Front Nasionaal Hierdie berig weerspieël nie noodwendig die mening van SAUK-nuus..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ontstoke gemeenskapslede by Sir Lowrypas-nedersetting raak oproerig omdat provinsiale regering ’n nuwe skool wil bou in nedersetting en nie grond beskikbaar wil stel vir huise
Daar was Dinsdag ’n sterk polisieteenwoordigheid in die Sir Lowryspas-nedersetting naby Somerset-Wes in die Wes-Kaap nadat betogers Maandag die N2-snelweg en ander toegangsroetes na die nedersetting versper het.
Die betogers is ongelukkig omdat die provinsiale regering ’n nuwe skool op ’n stuk grond in die nedersetting wil bou. Hulle wil hê die grond moet eerder vir behuising gebruik word.
Malusi Booi, burgemeesterskomiteelid vir menslike nedersettings in Kaapstad, sê hy is nie bewus van enige betogings wat Dinsdag plaasgevind het nie.
Die N2-snelweg was ook nie Dinsdag gesluit nie. “Ons het ’n sterk polisieteenwoordigheid sodat die N2 oop bly vir verkeer,” sê Booi.
Hy het Maandag en Dinsdag met die ontstoke gemeenskapslede vergader. “Ons het vir die gemeenskap vertel ons het ander lappies grond vir behuising geoormerk wat ontwikkel kan word. Ons het dit duidelik gemaak dat geen onwettige optrede tydens die betogings gedu
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gemarginaliseerde minderhede is Gatvol in die Kaap – Nuwe NPO Gatvol Capetonian is besig om momentum te kry
Met sy credo – Van die mense – Deur die mense – Vir die mense, is die NPO Gatvol Capetonian steeds besig om momentum te kry.
Die groep NPO Gatvol Capetonian is gestig deur drie Kleurling-mans afkomstig van Kaapstad naamlik: Oscar Lyons, mediaskakelbestuurder, Ebrahiem Davids (voormalige) voorsitter, en Fadiel Adams, nasionale woordvoerder. Die huidige voorsitter is Mark Lewis.
Gatvol Capetonian is op 30 April 2018 gestig om die gemarginaliseerde minderhede van Suid-Afrika te verteenwoordig. Ons praat nou van diegene wat genoeg gehad het van swak dienslewering, misdaad en rassistiese SEB-beleide wat hulle van indiensneming uitsluit. As ‘n nie-winsgewende organisasie geregistreer, is die groep se sleutel fokusareas behuising, onderwys, misdaad en werkloosheid.
Gatvol Capetonian wil ‘n onafhanklike Wes-Kaap hê en het hard gewerk om bewusmaking van hoe Suid-Afrika se minderhede aan die hande van swart onderdrukking en
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terror Lekota van Cope, vra vir vlugtelingkampe
Tydens ‘n perskonferensie tussen koalisiepartye, naamlik DA, ACDP, Cope, IVP en VF+, het Terror Lekota gesê dat ‘n koalisieregering uitlanders in vlugteling kampe kan plaas om plaaslike inwoners te beskerm ten opsigte van behuising en plaaslike besighede. Elke spreker van die partye het die voordeel van ‘n veelparty regering bevestig en dr. Pieter Groenewald het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondverspreiding in Gauteng gaan belastingbetaler R653 miljoen kos
Gauteng se departement van menslike nedersettings gaan ‘n bedrag van R653 miljoen inpomp in die premier, David Makhura, se vinnige grondverspreidingsprogram. Met hierdie program poog die premier om provinsiale grond en geboue beskikbaar te stel vir behuising. Die VF Plus is van mening dat die doel van hierdie projek en die enorme bedrag geld wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hermanus op die rand as land betogers verskyn in die hof
Elf uit 40 mense is in protes gearresteer nadat ‘n gruwelik “landgryp” Dinsdag in die Hermanus-landdroshof verskyn het nadat hulle aangekla is van openbare geweld.
Hulle is: Menzi Fokazi, Sive Bophani, Qhawe Bawdeza, Fezile Mzimeli, Mncedisi Ntantala, Deyiti Ntshono, Mthuthuzeli Thembani, Asixolele Mandoyi, Fezeka Mjuleni, Xoli Mkhwe en Ntombifikile Njumbu, almal in hul 20s en 30s.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vosloorus protes kry momentum
‘N Protes in Vosloorus, ‘n groot dorpie suid van Boksburg en net oos van Katlehong in Ekurhuleni, is tot stilstand gebring.
Die protes, wat vermoedelik verband hou met die uitrol van behuising in die omgewing, het chaos in die gebied tot gevolg gebring
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa se belofte oor plaasuitsettings: SAHRC wil antwoorde hê
Die SA Menseregtekommissie (SAHRC) is om president Cyril Ramaphosa te vra om ‘n belofte in 2014 te hou om plaasuitsettings te stop totdat mense waardige behuising kan kry.
Kommissaris Chris Nissen het verlede maand ‘n indaba oor plaasuitsettings in Wellington vertel. Na die De Doorns-staking in 2012 het Ramaphosa, wat destyds adjunkpresident was, ‘n moratorium op plaasuitsettings gevra.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.