Die jaarlikse Staatsrede het oudergewoonte nie net in ‘n sirkus ontaard nie, maar weereens, was nog meer kommunisme en nog meer Afrosentrisma die orde van die dag. Suid Afrika behoort nou aan die aasvoels, en hulle sal daaroor kekkel tot selfs die kraai gaap! Al wat jy seker van kan wees, is dat daar breedweg indikasies sal wees van hul nuwe planne om nog meer te plunder, en met nog meer dwaasheid voor die dag te kom i.v.m. met Staatsentiteite, en die herskrywing van ons geskiedenis. As U ‘n bietjie gerusstelling benodig, kalmeer jou senuwees deur om TLU se Staatsrede, vanuit ‘n landbouperspektief, te lees.
Continue reading…