Die mededinging om die SAL verniet te kry, sal nou begin, wat die swakste staatsbeheerde entiteit het nou letterlik geen waarde nie. Die regering se onvermoë om sy belofte na te kom en nog R2 miljard aan SAL beskikbaar te stel as die hoeveelste reddingsboei, het die entiteit nou baie wankelrig laat word. Salarisse vir..
Continue reading…
SAL krisis word ANC nagmerrie – Geen bank instelling wil R2miljard leen vir bankrot staatsbeheerde entiteit
Enjoyed this post? Share it!
Departement van Gesondheid: Eise vir mediese nalatigheid styg in 2019 tot meer as R104 miljard weens swak mediese dienste in staat sektor
Eise van pasiënte wat ingestel word weens mediese nalatigheid van die staat se instellings, het dramaties gestyg en beklemtoon die uitermatige swak mediese dienste in die gesondheidsdienste. Gedurende die afgelope vier jaar tot 2019 is meer as R104 miljard deur pasiënte of hulle naasbestaandes, geëis teen die Departement van Gesondheid. Waarnemers wys daarop dat dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Likwidasie van Gupta maatskappy, Oakbay weer op tafel
Die Tegeta Exploration en Resources het weer ’n aansoek om likwidasie van die Gupta maatskappy, Oakbay Investments opgestel. Die Tegeta instansie is op jag na die R402 lening deur die Gupta-maatskappy aangegaan wat die afgelope maande in omstredenheid verval het. Tegeta beweer dat die Guptas se “familie onderneming” Oakbay Investments, as entiteit hom R400 miljoen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Toekoms van SA is donker na ANC-regering ’n eens modelstaat tot rommelstatus regeer
Dit is duidelik dat Suid-Afrika op finansiële gebied so broos geword het, dat algehele armoede, met die uitsondering van ’n klompie rykstes, gaan lei tot die noodwendige verandering in regeerders. Wie die nuwe maghebbers sal wees, is tans ’n onderwerp wat wyd bespreek word, maar daar is ook die aanvoeling dat die ANC in beheer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grond onteiening skok onthulling! ANC-regime publiseer skyn wetsontwerp oor onteiening sonder vergoeding
Die leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party het sterk tevelde getrek teen die ANC oor die regering se koers met grond onteiening.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanval: Gesin van 8 wreedaardig aangerand deur 6 barbare, Deelpan in Noordwes-provinsie
‘N Plaasaanval het op 25 Januarie 2020, om 22:15 plaasgevind, op die plaas Silverton, in Deelpan, in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika. Die aanval, deur ses gewapende mans, het tot net voor middernag geduur. Die gesin is deur die aanvallers oorweldig nadat hulle in die huis uitgetree het om ‘n gesinsbraai te geniet. Die slagoffers van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAL se vlerke geknip – bankrot SBE kan net Januarie salarisse betaal
Die bankrot, staatsbeheerde SAL redery sal daarin slaag om sy personeel se salarisse vir Januarie te betaal, maar dit is waar alles eindig. Met ’n bankrot regering wat nie sy belofte nakom om nog R2 miljard in die redery in te pomp nie, wil dit lyk of SAL nie staande gaan bly nie. Die redery..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slegs 15% van Hoof Uitvoerende Beamptes van sakeondernemers is nog positief oor SA se ekoniese vooruitsigte
Dit is ’n skrale 15% van die Hoof Uitvoerende Beamptes van sakeondernemings wat nog ’n positiewe uitkyk het op die Suid-Afrikaanse ekonomie se vooruitsigte. Hulle is steeds baie oortuig en vol vertroue oor wat hulle ondernemings se opbrengs sal wees in die komende boekjaar. Die groeikoers wat bykans die nulpunt bereik het, spreek egter van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Is die omstrede OB se dae nou uiteindelik getel?
Dit lyk of die omstrede Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se dae getel is indien gelet word op die reaksie van sekere parlementslede nadat die aangeleentheid oor haar geskiktheid as OB ter tafel geneem is. Die nasionale Vergadering se speaker, Thandi Modise, het goedgekeur dat die parlement die prosedures volg wat kan lei tot die OB..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swart sakeman Patrice Motsepe is in Davos gekies tot raad van Wêreld Ekonomiese Forum
Die miljardêr Patrice Motsepe is in Davos gekies tot die raad van die Wêreld Ekonomiese Forum, tydens die byeenkoms die afgelope week. Motsepe is ’n sakeman en stigter van African Rainbow Minerals waarvan hy ook die uitvoerende voorsitter is. Die aankondiging kom via die sosiale media nadat ’n storm losgebars het omdat hy vroeër gesê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Man aangekeer wat 309km per uur op openbare pad ry
Met ’n Audi TT het die eienaar die spoedgrens in ’n 120 km sone oorskry deur 309 km per uur te ry op ’n openbare pad waar hy gevang is. Aanvanklik is vermoed dat die jaer sou wegkom, maar die verkeerspersoneel het die motor registrasie en die soort voertuig geïdentifiseer. Dit het hulle instaat gestel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
De Ruyter het onmoontlike taak om Eskom reg te ruk
Dat Eskom in ’n benarde posisie verkeer, is algemene kennis, en strek nou tot in die buiteland waar beleggers hoogstens beloftes maak, maar nimmer tot die daad sal oorgaan om hulle geld in die doolhof te waag. Nadat die ANC regime uiteindelik na 25 jaar van wanbestuur, besef het dat hulle ’n bekwame persoon moet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.