In SA waar daar ‘n tekort aan skole is, het dit ‘n norm geword om die paar wat oorbly aan die brand te steek – Noordwes-skool tydens ‘n barbaarse voorval aan die brand gesteek

Afrika Barbarisme steek kop uit by Durbanse Universiteit van Tegnologie – 9 studente vas wat sekuriteitsbeampte aan die brand steek – Studente griewe ontaard in wetteloosheid

Brand en plunder is al wat hul ken – 1 000 ha Limpopo-plaasgrond afgebrand deur gemeenskap na selfoontoring omval – kies selfoonkommunikasie bo voedselsekerheid

Motorvervaardiger reus besluit om te hoes na minstens 39 Ford Kuga eienaars se voertuie aan die brand raak en talle of dood of ernstige beserings opdoen

Leë beloftes laat Vrystaat inwoners rooi onder kraag, Burgemeester se huis word afgebrand weens ontevredenheid oor waterkrisis

Voormarige plaaswerker gooi glo petrolbomme in boer se stoor

Weens ’n tekort aan brandbestrydingstoerusting by ANC-regerende munisipaliteit moes Buurtwag en boere inspring om brand in Bothaville te blus

Township Alexandria, waar meerderheid ondersteuners is van ANC-regime, brand al weer oor ongelukkigheid oor geen dienslewering

R33 miljoen se skade in brand by treinstasie – 12 treinwaens en 300 m se kabels is verwoes na brandstigting

9 treinwaens verwoes op Kaapstad-stasie tydens brand

HISTORIESE GEBOU VERWOES – inwoners moes hulpeloos toekyk hoe NG Kerk afbrand in Wes-Kaapse dorpie

ANC se kantoor in Vereeniging in puin gelê na brand uitbreek en geen brandweerwa beskikbaar is nie – wonder hoe voel die ANC oor hul eie dienslewering na hierdie episode?