Durban burgemeester se logika word bevraagteken – wil Durban hawe sluit om onafhanklik te raak van Westerse Imperialisme

Ekurhuleni burgemeester wat verbind word met toilet tender skandaal ter waarde van R1,9miljard ontken te sterkste dat hy iets verkeerd gedoen

Belastingbetalers betaal maar geduldig vir die roekeloosheid van die burgemeester van Hoedspruit wat vir ’n derde maal betrokke was in ’n motorongeluk – wonder of sy ’n behoorlike bestuurslisensie besit?

SA se infrastruktuur wat oor drie eeue deur blankes opgebou is, word nou vernietig deur ANC kaders – burgemeester van Stutterheim geskors na gewelddadige proteste in die dorp waartydens die munisipale gebou en ‘n kliniek afgebrand is

Nuwe burgemeester van Kaapstad is nie juis die skerpste potlood in die pakkie nie, hopenlik sal hy’n beter burgemeester wees as ‘n LUR was wat nie eens misdaad kon vasvat nie

Nelson Mandela Baai se begroting gaan aan arm areas toegewys word – Kan dit waar wees en gaan arm wit gemeenskappe ook voordeel daaruit trek?

Suid-Afrika is aan die brand maar partye speel politiek terwyl die land in chaos gedompel is

Kimberley burgemeester gepos

Stokkie gesteek voor burgemeester se R413 000 se buitelandse toer

Smithfield, Zastron en Rouxville Munisipaliteit vou, maar eerste burger spog met peperduur BMW

Mangaung metro-munisipaliteit wil sokkerkaartjies vir armes uitdeel maar kan nie eens toegang tot basiese dienste verseker

DA draai nou teen sy eie lede – skop sy burgemeester uit in Knysna