Die ANC is besig met hul 2019 verkiesings veldtog en die 2de in bevel, David Mabuza, het in Oos Transvaal kiesers belowe dat hulle, die ANC, sal sorg dat inwoners ‘n huis kry. In een geval is sommer ‘n bed, ‘n toilet en ‘n stoof belowe. Nou ja daar is diegene wat die beloftes glo..
Continue reading…
Oos-Transvaal verkiesingsveldtog: Stem ANC en jy kry ’n huis, en in een geval is sommer ‘n bed, toilet en stoof ook belowe
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime swyg in al elf landstale na oorsese berig oor Mabuza se skaduagtige verlede
Na ‘n in diepte ondersoek en publikasie daarvan deur die New York Times oor die lewe van adjunkpresident David Mabuza en hoe hy na bewering miljoene rande se “skoolgeld” gebruik het om lojaliteit te koop en sy magsbasis te verskerp, het die ANC 48 uur later geen verklaring, erkenning of ontkenning laat blyk rondom die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
David Mabuza se skandes word oopgevlek in New York Times
Die invloedryke VSA dagblad, die New York Times, het David Mabuza in ‘n skerp veroordeelde artikel aangevat rondom miljoene dollars wat hy na bewering gekanaliseer het na homself. Dit is geld wat geoormerk was vir onderwys. Volgens die artikel het hy die geld gebruik om sy politieke ambisies te verbeter en verder dat daar bykans..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
David Mabuza aangewys om grondhervorming te reguleer
Die vorige Oos-Transvaal premier, David Mabuza, is die etiket “so korrup as wat kan kom” gegee en hy word intrinsiek verbind met korrupsie en selfs die Guptas. ‘n Politieke ontleder het gesê dat sy verbintenisse met korrupsie kan nie weggeredeneer word nie en hy is onrehabiliteerbaar, aldus Ralph Mathekga. Nou het Ramaphosa hom aangestel om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe adjunkpresident, David Mabuza, se kas is vol geraamtes
Kan die geskiedenis hom oor tien jaar herhaal wanneer ons nóg ’n president het wat die howe probeer ontduik? Een van die vreesaanjaendste beskrywings van ons nuwe adjunkpresident, David Mabuza, is egter wanneer die ou ingesetenes van Mpumalanga jou vertel hoe hy sy teenstanders laat “gras eet”. Hy’t so baie byname soos wat daar bewerings..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mabuza:’grond moet aan die grondloses terug besorg word.’
Adjunkpresident David Mabuza het tydens sy eerste vraetsessie in die Nasionale Vergadering aan die parlement gesê dat grond aan die grondlose teruggestuur moet word.
Mabuza het Dinsdag op die podium vir sy meisie uitgetree in sy nuwe pos in die parlement om ses vrae en hul opvolgings in die Huis te beantwoord
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe adjunkpresident n ‘noodlottige kompromie’, volgens die DA
PRETORIA – Suid-Afrikaanse president Cyril Ramaphosa se besluit om die adjunkpresident David Mabuza, adjunkpresident van die ANC, te benoem as die land se adjunk in ‘n laataand. Die kabinetsvergadering is Maandag ‘n noodlottige kompromie, het die Demokratiese Alliansie gesê.
“Vanaand het ons die noodlottige kompromie, Cyril Ramaphosa, wat by Nasrec gemaak is, gemaak, blootgestel vir almal om te sien, aangesien David Mabuza as adjunkpresident van Suid-Afrika ingesweer sal word.” Mnr. Mmusi Maimane, DA-leier, het gesê.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wie is David Mabuza?
In 2005 is Mabuza as ondervoorsitter van die ANC in die provinsie verkies, wat uitgeloop het op die feit dat hy in 2008 as voorsitter verkies is.
In die aanloop tot die ANC se elektiewe konferensie in 2007 het Mabuza ‘n sleutelrol gespeel in Jacob Zuma se opkoms tot presidensie. Hy was deel van ‘n groep provinsiale leiers genaamd die “Premier League” wat sterk ondersteuners van Zuma was.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC adjunkpresident kry hofbevel teen hom
Die onlangs aangewese adjunkpresident van die ANC, David Mabuza, is beteken met ‘n beskermingsbevel teen hom wat verhoed dat hy sou inmeng met Frederick Daniel se sakebelange, asook om te hom verhoed om Daniel se familie en werkgewers te kontak. Daniel, ‘n ontwikkelaar en omgewingsbewaarder, beweer dat Mabuza sy aansoek om permitte te bekom benadeel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kompromieë en eise in ANC
David Mabuza, die adjunkpresident van die ANC, het volgens berigte aan Ramaphosa voorgestel dat hy sal terugstaan as adjunkpresident sou Ramaphosa vir Nkosazana Dlamini-Zuma aanstel as adjunk tot en met die 2019 verkiesing. Sommige ontleders reken egter dat hierdie eerder gesien moet word as ‘n slim skuif om sy eie bas te red en guns..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Voormalige Premier van Oos-Transvaal se toekoms lyk maar donker – kan dalk tronk toe
Dit wil voorkom of dit nie net die staatshoof, Jacob Zuma, is wat veg vir ‘n oorlewing buite die tronk na die politiek nie. Die premier in die voormalige Oos-Transvaal, David Mabuza, worstel met dieselfde lot. Daar word beweer dat hy redelik onwettig ontslae raak van sogenaamde fluitjieblasers in die provinsie, wat onwettige handelinge soos..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.