‘n Onlangse MyBroadband-toets het getoon dat dit 81 dae lank geneem het vir die Suid-Afrikaanse Poskantoor (SAPO) om ‘n brief tussen twee plekke af te lewer met ’n distansie van 48km. Die brief is op 27 Julie 2018 van die Jeppestown-poskantoor in Johannesburg na die Lyttelton-poskantoor in Centurion gestuur. Dit is op 16 Oktober 2018..
Continue reading…
Dienslewering in SA op sy beste! – Dit het die SA Poskantoor 81 dae geneem om ‘n brief af te lewer, wat net 3 dae moet neem
Enjoyed this post? Share it!
Wat ’n grap – ANC regime stook party ondersteuners op om teen hulself to protesteer
Die regerende party het ’n beroep op hul ondersteuners gedoen om teen hulself te protesteer! As ’n mens daaraan dink is dit Suid-Afrika op sy beste! WAARSKUWING! Massa plundering instoor! Wat ‘n land! Die ANC in Gauteng sal ‘n ‘MASS MARCH’ vir dienslewering hou. Aflewering aan die ANC-geleide regering en die ANC-ontplooiende Premier (s) sal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika is aan die brand maar partye speel politiek terwyl die land in chaos gedompel is
Die Nelson Mandela Baai speaker, Jonathan Lawack, is tydens ‘n mosie van wantroue uit sy pos geskop. Die besluit is met 60 teen 59 geneem nadat ‘n DA lid buite stemming gebly het wat aan die ANC die meerderheidstem gegee het. Pogings om Athur Trollip (foto) as burgemeester te verwyder is al weke aan die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slegs 7 % van land se munisipaliteite funksioneel terwyl meer as 30% disfunksioneel is
Die minister van Koöperatiewe Regering, Zweli Mkhize (foto), het aangekondig dat 81 ingenieurs en dorpsbeplanners ontplooi gaan word om dienslewering aan te spreek by munisipaliteite wat in die moeilikheid is. Soos reeds genoem is slegs 7 % van die land se munisipaliteite funksioneel terwyl meer as 30% disfunksioneel is. Dit beteken dat 93% van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Poskantoor se leuse “We deliver, whatever it takes” ‘n leun – die staatsinstelling staak nog steeds
Dit blyk dat die Suid Afrikaanse Poskantoor bykans tot stilstand gekom het met die nasionale staking wat tans aan die gang is. Die hoofuitvoerende beampte van die poskantoor het ontken dat die entiteit totaal tot stilstand gekom het. Daardeur erken hy dat die poskantoor wel in chaos is. Verbruikers van die poskantoor merk egter nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eens ‘n vooruitstrewende munisipaliteit aan die Rand nou onder administrasie
David Makhura , Gauteng premier, het aangekondig dat die Emfuleni Munisipaliteit onder administrasie geplaas is.
Die provinsiale regering gaan glo toesien dat die minimum standaard van dienslewering sal plaasvind en ‘n finansiële herstelprogram daargestel sal word.
Eskom en Rand Water het gedreig om dienste te staak terwyl vullisverwydering lukraak plaasvind.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Balju slaan toe by Vaal munisipaliteit
Amptenare van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) moes verlede Donderdag hul werksaamhede summier stop toe die balju15 rekenaars en ‘n aantal kantoorstoele uit die kantore van die munisipale bestuurder en krediet-kantore verwyder het.
Hierdie aksie is sekerlik een van vele wat gaan volg omdat die Emfuleni-munisipaliteit nie hul diensverskaffers betaal nie. Hierdie mense is genoodsaak om hulle tot die hof te wend in ‘n poging om hul uitgawes te verhaal.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wanbesteding veroorsaak dat Vrystaat munisipaliteite R440 miljoen in rooi is
Die Vrystaatse provinsiale departement van openbare werke en infrastruktuur skuld die provinsie se munisipaliteite R440 miljoen aan onbetaalde rekenings vir water, elektrisiteit en erfbelasting op eiendom wat die departement besit en bestuur.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘n Groep bewoners van Imizamo Yethu eis basiese dienste.
KAAPSTAD -Die inwoners is sedert verlede jaar dakloos gelaat nadat ‘n brand die gebied verwoes het.
Baie wag al meer as ‘n jaar terwyl die heropboupogings voortgaan
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Donker wolke hang oor Limpopo se finansies weens wanbestuur
Limpopo se departement van gesondheid is bankrot en het skuld van R1,7 miljard.
Dit gaan nie veel beter in die departement van onderwys in die provinsie nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nóg ’n Vrystaatse dorp se krane het opgedroog
Harrismith in die Oos-Vrystaat het die soveelste dorp in die provinsie geword wat dae sonder water moet deurmaak.
Die watertoevoer na sommige buurte is van Saterdag laatmiddag gesny en sedert Sondag is die hele dorp sonder water. Wanneer krane weer lopende water gaan hê is nie seker nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Christiana munisipaliteit gesluit na inwoners reg in eie hande neem
Die Lekwa Teemane-munisipaliteit wat Christiana insluit is sedert die begin van die week gesluit Sedert die vorige munisipale bestuurder afgedank is omdat dit geblyk het dat hy nie die regte kwalifikasies gehad het nie, is daardie pos en drie ander senior poste steeds nie gevul nie. Dit het skynbaar gelei tot swak of geen dienslewering,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.