Afrika mentaliteit!- Is daar nog omgewing waar onderwys en opvoeding rustig kan plaasvind – Geweld is besig om onderwys stelsel te vernietig, afbrand van skole in swart woonbuurte vind al hoe meer plaas

Oproerige betogers in plakkerskamp brand laerskool af om misnoeë teen swak dienslewering van ANC regering te toon, tog het hulle vir die party gestem, aan die einde lei kinders en hul toekoms daaronder.

Pretoria munisipaliteit openbaar lamlendige bestuursvermoë – noordelike voorstede vir meer as 36 uur sonder water,groot gebiede word geteister met krangonderbrekeings

Township Alexandria, waar meerderheid ondersteuners is van ANC-regime, brand al weer oor ongelukkigheid oor geen dienslewering

Padinfrastruktuur van Magareng-munisipaliteit verval weekliks weens swak dienslewering – Teerstrate in Warrenton word nou grondpaaie

Rommelstatus wink vir Mangaung Metro met laste wat bates oorskry;  amptenare  ontvang ruim salarisse en selfoon toelae,  terwyl vlak van dienslewering swak vertoon

Bethlehem munisipale bestuurder gearresteer vir bedrog en korrupsie van ongeveer R35 miljoen – so moet belastingbetalers maar net hoes en betaal terwyl dienslewering aanhou verswak

Wydverspreide onwettige betogings wat gepaard gaan met geweld en plundering, saai amok in SA

Ontnugtering met ANC toets SA tot die uiterste’ – party se leë beloftes stuur af op ’n onsekere toekoms vir Suid-Afrikaners – hoe lank sal dit neem voordat alles uitmekaarval?

Ten danke aan die ANC-regime wat geen instandhouding doen tydens sy bewind ‘sit Suid-Afrika op ’n riool-tydbom’ en die Vaalrivier ramp is “net die begin”

VBS Bank sage: Sewe Limpopo munisipaliteite is op die rand van bankrotskap en daar is geen twyfel dat dienslewering geaffekteer gaan word hierdeur

Onwettige protesaksies deur barbare aan Weskus veroorsaak ontwrigting en rig baie skade aan