Nog ‘n onskadelike, weerlose bejaarde blanke egpaar is wreed vermoor deur hul swart tuinier, hierdie keer in Sasolburg. Dit is uiters onwaarskynlik dat ‘n normale redelike persoon hul eie werkgewer sou vermoor en hul eie inkomste beëindig, vir slegs ‘n paar skamele besittings wat med medepligtiges gedeel moet word, so dit is NIE “normale misdaad” nie! Ons moet vra of die tuinier deur lede van die EFF, PAC of BLF geradikaliseer is, met die valse gronddiefstal narratief? Was dit ‘n haat misdaad wat vermom is as roof wat verkeerd gegaan het? Waarom vra niemand die politieke affiliasies van die oortreders as hulle swart is nie? Maar as hulle wit is en die slagoffers swart was, sou politieke affiliasies oral in die hoofopskrifte en polisie ondersoeke verskyn!
Continue reading…
ANC, EFF, PAC, BLF? Bejaarde Blanke Egpaar Brutaal Doodgekap met Byl deur Swart Bende Gelei deur Tuinier, vir Slegs ‘n Paar Klein Items!
Enjoyed this post? Share it!
GEEN VERSKONINGS! Ou Egpaar (84 & 86) Gemartel en Lewendig Verbrand in Bapsfontein! DA Blameer Polisie wat Landelike Veiligheid Ignoreer!
‘n GEMEENSKAP WORD BEOORDEEL DEUR HOE DIT SY OU MENSE BEHANDEL – SUID-AFRIKA HET VREESLIK MISLUK! ‘n Ou, verswakte, skadelose egpaar, Tannie Duifie Oosthuizen (84) en haar lewensmaat Oom Tas (86), is buite hul huis op hul kleinhoewe aangeval, geslaan, gemartel, en toe die huis ingedwing en lewendig verbrand! Watter soort demoon sou dit doen, en waarom word dit op geen hoofstroom-nuuskanaal berig nie? Waarom ignoreer die polisie landelike veiligheid, of is dit bloot dat dit nie bestaan nie omdat hoofstroommedia dit nie dek nie? Of is die waarheid dat Suid Afrika nie een gemeenskap is nie, maar ‘n dosyn volke wat in een onvolhoubare land geforseer is deur globaliste?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mans in verkeerspolisie-uniform kaap egpaar in Limpopo
ʼn Vragmotor is Vrydagaand op die N1 naby Musina in Limpopo gekaap deur drie mans wat verkeerspolisie-uniforms gedra en blou ligte gebruik het. Die vragmotor wat koper vervoer het, is omstreeks 19:50 sowat 8 km van die Beitbrug-grenspos naby ʼn weegbrug gekaap. Die vragmotor het van die Demokratiese Republiek van die Kongo na Durban gery..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Baasbrein agter grusame dubbelmoord op egpaar van Groot-Brakrivier trap klei tydens kruisondervraging in Hoërhof
Dubbelmoordverdagte, Stephen Lekoro (29) het vandag tydens kruisondervraging deur senior staatsadvokaat, Lenro Badenhorst erg klei getrap in die rondgaande Hoërhof op Mosselbaai.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde egpaar van Bloemfontein se vinninge optrede red dalk hul lewens
’n Bejaarde vrou van Bloemfontein se vinnige optrede deur die hoofslaapkamer se deur toe te sluit toe gewapende aanvallers hul huis binnekom, het waarskynlik haar en haar man se lewe gered. ’n Pik, wat die aanvallers moontlik sou gebruik indien die egpaar hulle sou teensit, is later in die motorhuis aangetref. ’n Onbekende getal mans..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jou hard verdiende geld nie meer veilig in bank – Krakers steel R26 000 uit egpaar se Absa-rekening
Kuberkrakers het die Absa-rekeninge van ’n Potchefstroomse egpaar binne minute van R26 000 gestroop. Absa kon R1 988 daarvan terugkry en gaan Johan Zerwick nie vir die res vergoed nie. Intussen moes Zerwick en sy vrou, Madelaine, ’n oortrekkingsfasiliteit gebruik om hul rekenings te betaal. “Die bank moet ons geld tog kan beskerm en versekering..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oom Japie van Hertzogville word met stukke hout, kieries en ’n panga oor die kop en oor sy lyf geslaan tydens plaasaanval
Die erg getraumatiseerde Japie van den Berg (75) en sy vrou, Emma (74), van die plaas Noord-Langeveld naby Hertzogville, sterk in ’n hospitaal in Bloemfontein aan nadat hulle Saterdagoggend op hul plaas aangeval is.
Johan van Rensburg, ’n buurman, sê hy moes met sy bejaarde bure na die Life Rosepark-hospitaal in Bloemfontein jaag nadat hulle omstreeks 06:30 erg aangerand en toe beroof is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jong egpaar oorleef plaasaanval in Gauteng
’n Jong egpaar is Vrydag in die vroeë oggendure, net ná middernag, deur rowers wat by hul huis op ’n plaas in Hekpoort, naby Magaliesburg in Gauteng, ingebreek het, aangeval. Die 21-jarige man is met ’n skerp voorwerp in die rug gesteek en hy het ook wonde aan sy gesig opgedoen, luidens ’n verklaring deur..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Egpaar bid vir hulself en rowers tydens plaasaanval
Hulle het nie net hardop gebid dat hul lewe gespaar moet word nie, maar ook dat hul aanvallers tot besinning sal kom. Só het Peet van Vuuren (62) en sy vrou, Dorethea (60), ure lank op hulle knieë in hul plaashuis deurgebring gedurende ’n aanval Saterdag in die vroeë oggendure. Die egpaar is in hul..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Huishulp vas ná egpaar se gru-moord in Noordwes
ʼn Vrou is in hegtenis geneem in verband met die gru-moord op ʼn egpaar wat Donderdag dood in hul huis in die Alabama-nedersetting buite Klerksdorp in Noordwes aangetref is. Lt.kol. Pelonomi Makau, woordvoerder van die polisie, het gesê die verdagte is die vermoorde egpaar se huishulp. Dit kom nadat ʼn buurman Donderdag omstreeks 22:00 opgemerk..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.