Op 14 Augustus is dit jaarliks Afrikaanse Taaldag en word dit herdenk as die geboortedag van Afrikaans want op die datum op 14 Augustus 1875 is die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) te Paarl gestig. Derhalwe is Afrikaans vanjaar 146 jaar oud. In die tydperk is Afrikaans uitgebrei tot akademiese en wetenskapstaal wat volgens Prof Wannie Carstens, bekende taalkundige, een van vyf vereistes vir oorlewing van enige taal is, wel, dit is totdat globalisme aangekom het…
Continue reading…
Afrikaans is op 14 Augustus 146 Jaar Oud, Ironies Ook die Laaste Dag vir Kommentaar op Tweede Konsep-Weergawe van Universiteit Stellenbosch se Taalbeleid
Enjoyed this post? Share it!
Lesufi Maak sy Volksmoord Plan Bekend om die Doodsklok vir Afrikaanse Skole te Lui!
ANC se Sosialistiese Volksmoord plan en Sentralisering van mag stoom voort. Die ANC se Gauteng departement van Onderwys beplan om volgende week ‘n konsep dokument te publiseer, wat dit ten doel stel om Afrikaanse skole finaal die nek om te draai en totaal te vernietig. Dit is ‘n hoogs ideologiese dokument en tipies ANC, is dit niks anders nie as ‘n baie ambisieuse sosialistiese sosiale manipulasie om geforseerde rasse teikens te stel, vir elke enkele tradisionele Afrikaanse skool in die provinsie.
Enjoyed this post? Share it!
Maties is nou ‘n Globalistiese Onderdrukker met nog ‘n Nuwe Embleem en Taalbeleid Waar Engels, ‘n Minderheids Taal, Oorheers!
Dit is duidelik dat die gesprek by Universiteit Stellenbosch (US) nie gaan oor meertaligheid nie, maar liewer hoe om Afrikaans, die derde mees gesproke taal in die land, te verwyder, en engels, die vierde mees gesproke taal, heel bo te plaas. Dit blyk dat die kommunistiese taktiek van “inkrementalisme” toegepas word, waar elk “nuwe” taalbeleid teen ’n versnelde en rampspoedige spoed, verengelsing implementeer. Hoe meer nuwe taalbeleide en hersienings, hoe gouer die verengelsing, wyl min besef dat hulle vinniger af die gladde afgrond gly. Nog minder besef hulle, dat al is Afrikaans vyand nommer een, die bantoe tale net soveel in die visier is…
Enjoyed this post? Share it!
Deeltydse Vertalers en Skrywers Gesoek: Ons Benodig Bydraers vir SAUK Nuus se Volksgesinde Platforms. (Nie Deel van SABC nie).
WAARVOOR WAG ONS? Verdien ‘n bietjie sakgeld terwyl U ons platform gebruik om jou vaardigheid te ontwikkel, te leer en ons mense te help. Ons het natuurlik nie die bodemlose sake van die globaliste nie, wat die ANC se “struggle” meelopers na VSA, Kanada, Europa en Rusland gestuur het, om deur Marxiste geleer te word hoe om mense te breinspoel. Hierdie linksgesinde mense is nou in gesag in SA en die gevolge hiervan is wat ons volk elke dag in hoofstroom media lees, en deel! Is dit enige wonder ons mense buig die knie en aanbid ander volke en ander gode? Tyd om terug te veg, en U kan ons help.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Is die TWEESTAATOPLOSSING die Beste Manier om Volksmoord in SA Te Stop? Om Veiligheid vir Minderhede te Verseker?
Die woord VOLKSMOORD is die laaste kwart eeu op menige Suid-Afrikaner se lippe, maar sommiges ontken dat dit in Suid-Afrika bestaan, ander sê dat dit wel bestaan. Omdat die woord moeilik is om te definieer, is daar ook n verskeidenheid verklarings oor wat die woord beteken. Waarom is dit nodig dat die RSA in twee onafhanklike state moet verdeel?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Meester Word Slaaf! Waarom is dit Nodig dat Suid-Afrika (RSA) in Twee Dele Verdeel? Die Twee Staat Oplossing
Die Kaap is Nog Afrikaans, Maar Vir Hoe Lank? Die meeste van ons ken seker dele van ons land se geskiedenis. Van 1652 af, toe die eerste Nederlanders voet aan wal gesit het in die Kaap, tot 2020, toe die meeste mense nog nie eers besef het dat ons land bankrot is nie, weens sy oneindige baie probleme. Een van die grootste probleme, die “Olifant in die Kamer”, is OORBEVOLKING. Suidelike Afrika word internasionaal onder kundiges as n droë subkontinent beskou, en die RSA is selfs nóg droër as die res. Enige mens met verstand sal vir jou kan sê dat swartes nie onbepaald kan aanteel nie, soos hulle lekker kry nie, sonder om ‘n humanitêre ramp te ontlont nie. Dan boonop voeg hulle wanbeheer en korrupsie en vermorsing van bronne by!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrikaans as onderrigtaal by Universiteit van Stellenbosch sal ondergeskikte plek moet inneem – Engels sal die voertaal wees
Die Stellenbosch Universiteit het in Junie 2016 besluit dat Engels die voertaal sal wees en dat Afrikaans ’n ondergeskikte plek moet inneem. Die stemming wat met 113 teen 10 stemme ten gunste van die besluit uitgebring is, is ’n duidelike aanduiding dat Afrikaans verwerp word deur die regering en sekere opposisiepartye. Die Grondwethof het Donderdag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Daar is slegs 1 126 openbare enkelmedium Afrikaanse skole in Suid-Afrika – getal is besig om drasties af te neem
Die minister van basiese onderwys, Angie Mothekga, het in antwoord op ’n geskrewe parlementêre vraag erken dat die getal Afrikaanse openbare enkelmediumskole besig is om af te neem in die land. Motshekga sê daar is tans 1 126 openbare enkelmedium Afrikaanse skole terwyl 1 112 openbare skole is dubbelmedium in Afrikaans en Engels. Daar is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom-bestuurder weier dat kliënt Afrikaans praat – “Hier praat ons nie Afrikaans nie.”
Eskom-kliënt van Grabouw in die Wes-Kaap het Donderdag gehoor “Hier praat ons nie Afrikaans nie,” toe hy by die kragverskaffer se kantoor kom om ’n kwessie te bespreek. Ivan Kortje, een van die VF Plus se premierskandidate vir die Wes-Kaap, wat sê hy is verbied om by Eskom in Grabouw Afrikaans te praat. Ivan Kortje,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrikaanse skole moet nou die gevolge dra van die onderwysdepartement se swak beplanning en word gedwing om in 2019 Engelse leerders te onderrig
Swak beplanning van die Gautengse onderwysdepartement kan toegeskryf word hoekom Afrikaanse skole nou gedwing word om leerders by skole toe te laat wat in Engelse onderrig moet ontvang, nes die geval by Hoërskool Overvaal, Vereeniging aan die begin van die jaar. Volgens die Skole Ondersteuning Sentrum (SOS) is hul bewus van ’n hele paar Afrikaanse..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dan Roodt: Afrikaanshaat is elke taalstryder se ‘rooi pil’
Die vervolging van mense wat Afrikaans praat deur die ANC-owerheid is deesdae op almal se lippe. Helaas heers daar kognitiewe dissonansie, want die verskillende spelers in die taaloorlog huldig onversoenbare sienswyses. Gewoonlik steur ek my nie aan wat konformistiese skrywers in die hoofstroommedia opdis nie. Onlangs was dit egter vir my amusant dat dr. Danny..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrikaans kry die doodstraf in howe
In nog ‘n klugtige voorbeeld van Afrikaners se “grondwetlike regte” wat nie die papier werd is waarop dit geskryf is nie, het die land se hoofregter, Mogoeng Mogoeng, verlede Donderdag afgekondig dat Afrikaans voortaan in die howe verbied word en dat slegs Engels as registrasietaal toegelaat word. In strafsake sal aangeklaagdes van tolke gebruik kan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.