Met ons help kan U of U gemeenskap nou ‘n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net).
Continue reading…
NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Enjoyed this post? Share it!
Konstitusionele Hof Verklaar UNISA Taalbeleid Ongrondwetlik na 5 Jaar Lange Hofsaak!
Dit is tragies dat die howe die ware diversiteit van Suid-Afrika, met ‘n dosyn tale, van die ANC regime moet beskerm, maar dit bly egter onverkwiklik dat die regering diversiteit predik maar eentaligheid toepas. Aan die vooraand van Erfenisdag is die uitspraak dus gepas deurdat dit die taalregte van studente erken en ʼn bepaalde verpligting ten opsigte van uitvoering aan Unisa opgelê het. Dit is ewe onverkwiklik dat taal- en kultuurgemeenskappe hulle in die finale instansie na die howe moet wend om hulle regte op te eis aangesien diverse tale met spesifieke verwysing na Afrikaans, grootliks uitgerangeer word, veral by histories Afrikaanse universiteite.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Party nie Meer Belangriker as Self nie? Nieteenstaande Miljarde se Korrupsie, kan ANC Party nie Salarisse Betaal nie en kan OVK Sperdatum mis
Lewe deur stakings, sterf deur stakings – Met miljarde wat deur die korrupte ANC leierskap bymekaar gemaak is, kan die ANC Party nie sy personeel betaal nie, wat nou weier om oortyd te werk. Selfs die moontlikheid dat hul kandidate nie betyds vir die verkiesing kan registreer nie, is nie genoeg beweegrede vir hulle om ‘n hand in hul eie sak te steek nie Dit bewys dat die ANC leierskap se prioriteite lê by selfverryking, nie die Party of die land nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Massiewe Reaksie Bou na Gewelddadige Plaasmoord op Jong Brendin Horner, Om ‘n Boodskap Terug te Stuur na Plaasmoordenaars!
Dit is Al Verby Genoeg! Die Boere-Afrikaner gemeenskap is in rep en roer nadat besonderhede van ‘n gewelddadige tragiese plaasmoord na vore gekom het, waar die 21-jarige Brendin Horner se jong lewe deur twee swart “veediewe” gevoelloos uitgewis is. Brendin is aan ‘n paal vasgemaak en grusaam vermoor. As dit ‘n boodskap aan wit mense was, dan is dit tyd dat die blanke gemeenskap reageer met ‘n massa optog ter ondersteuning van sy gesin, geregtigheid eis (geen borgtog nie) en optrede teen plaasmoorde eis. Die massaprotes word beplan vir die hofsaak van die twee verdagtes op Dinsdag 6 Oktober, om 10:00 by die Senekal-landdroshof. Die twee verdagtes is op Saterdag 3 Oktober in hegtenis geneem in verband met die moord op Brendin Horner, deur speurders van Senekal in Fateng tse Ntho in Paul Roux.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Of dit die Ramaphosa-faksie of die Zuma-faksie is, is dit Nogsteeds die ANC, wat Blankes, Kleurlinge en Indiërs Ignoreer Terwyl Hulle in die Pot Kook!
Ramaphosa sê openlik dat hy ‘n toekomstige ekonomie wil opbou “vir swart mense in die algemeen”, en tog wil baie wit mense nog steeds glo dat Ramaphosa hul redder is, selfs al verhoog hy die hitte op die “padda-ketel”. Cyril Ramaphosa het onlangs ’n toespraak in Durban gelewer waar die retoriek, cliches en misleidende gonswoorde vinniger van sy tong af gerol het as wat’ n mandela AK47-masjiengeweer koeëls kan uitspoeg. Hierdie toespraak is nie toevallig in KZN nie, aangesien die Zuma-faksie al hoe sterker word en sy voorneme om Ramaphosa te verplaas duideliker maak, maar dit is nogsteeds die ANC!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Iets na aan die hart of baie om te sê? Laat SAUK Nuus en die gemeenskap weet!
SAUK Nuus is ‘n gemeenskaps platform wat die Boere Afrikaner gemeenskap dien. Die hoofstroom media verdoesel baie agter hul betaalmure en sekere stories ontvang geen dekking nie. Dit is dus baie belangrik dat ons ons eie onafhanklike platform het om als van belang te deel. Ons is nie verbonde aan SABC nie of enige organisasie, regering of geheime groep nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Blou Farmtrac-trekker wat EFF aan swart boere geskenk het “om grond te bewerk” staan en stof vergaar en daar vind weinig landbouaktiwiteit in die gebied plaas
Leier van die EFF, Julius Malema het verlede Desember as deel van die EFF se verkiesingsveldtog twee ’n blou Farmtrac-trekker aan die gemeenskap van Seshego, sy geboorteplek, geskenk. Hierdie einste trekker wat veronderstel was om “grond te bewerk” staan nou en stof vergaar by ’n partytjieplek naby Polokwane wat ten nouste met hom verbind word…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gunstige uitspraak vir Orania by die Uitsaaiklagtekommissie in eNCA Regsgeding
Na ʼn lang regsproses is daar finaal in Orania se guns beslis na die afloop van die Orania Beweging se klagte by die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika. Die uitslag bevestig dat die eNCA onakkuraat, onregverdig en onjuis oor Orania berig het. Hierdie beslissing volg na ʼn besoek in April van die eNCA aan Orania, waartydens Orania se eie-arbeid beginsel grof misken is en bewerings gemaak is dat Orania geen erkenning aan ander rasse gee nie.
Die Uitsaaiklagtekommissie het insette van beide partye gekry en daarna in Orania se guns beslis en die eNCA opdrag gegee het om ʼn openbare verskoning aan Orania te rig. eNCA se regspan het teen hierdie uitspraak appelleer en die saak is na ʼn tribunaal verwys. Die reuse onkostes wat met goeie regsverteenwoordiging gepaard gegaan het, het die Orania Beweging genoop om ʼn openbare veldtog te loods waarin lede en ondersteuners versoek is om ʼn bydrae te maak om te help om die onkostes te dek en geregtigheid te laat seëvier. Di
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brand en plunder is al wat hul ken – 1 000 ha Limpopo-plaasgrond afgebrand deur gemeenskap na selfoontoring omval – kies selfoonkommunikasie bo voedselsekerheid
Na raming is soveel as 1 000 ha landbougrond naby die dorpie Alma in Limpopo vernietig nadat dit vandeesweek aan die brand gesteek is tydens ‘n protesoptrede in die gemeenskap. Volgens die hoof van gemeenskapsveiligheid by Afriforum, Ian Cameron,het inwoners van die township buite Alma, naby Vaalharts in Limpopo, betoog teen die ineenstorting van ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ottosdal: Spog biblioteek van miljoene rande in puin gelê ná protesteerders algehele anargie veroorsaak oor swak dienslewering van ANC-regime
Die afbrand van die dorpsbiblioteek einde verlede week is die nuutste vergrype in die gebied waar munisipale dienste die afgelope weke in duie gestort het, onder meer omdat munisipale werkers gestaak het toe hul Junie-salaris twee weke laat inbetaal is. Die biblioteek is langs die Letsopa-township, maar bedien ook Ottosdal. “Die oproeriges het die binnekant..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Orania Beweging reageer op bewerings van finansiële wanbestuur in die media
Die Orania Beweging en dié organisasie se president, Carel Boshoff, word by onlangse sensasionele mediaberigte genoem, ons reageer graag op hierdie bewerings.
Klagtes teen die president is onmiddellik hanteer
Dit is inderdaad die geval dat ʼn voormalige werknemer klagtes gelê het, soos wat deur Netwerk24 berig word. Die Orania Beweging het egter dadelik op hierdie klagtes reageer deur ʼn onafhanklike ondersoekpaneel aan te stel om dit te ondersoek. Die paneel het onder andere ʼn professionele forensiese ouditeur ingesluit, wat elke bewering met groot deeglikheid kon deurvolg. Die Uitvoerende Raad het juis die proses met soveel deeglikheid hanteer om seker te maak dat die klagtes op die regte wyse hanteer word.
Niemand is skuldig aan korrupsie nie
Die ondersoekspan het na ʼn deeglike ondersoek bevind dat nie die President van die Orania Beweging of enige ander personeellid hulle aan korrupsie skuldig gemaak het nie. Daar is wel bevind dat die bestuurstelsels l
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime voer beloftes uit – geen behoorlike behuising maar darem ’n kragprop
Die provinsiale minister van energiesake in Limpopo het gister ‘n lint geknip om die aanleg van elektrisiteit na gemeenskappe bekend te stel. Die ANC voer hulle beloftes uit, né! Daar is nou wel nog nie behoorlike behuising nie, maar daar is darem ‘n kragprop! Front Nasionaal Hierdie berig weerspieël nie noodwendig die mening van SAUK-nuus..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.