SA: Die land van verwoesting – Met 57 moorde elke dag is die land meer onveilig as die oorlog geteisterde Sirië

Betogende vroulike studente leef glo in vrees op CPUT-kampusse maar het geen skaamte of vrees om hul borste te ontbloot vir almal om te sien

Toerisme in SA word bedreig deur geweld en misdaad – Israeliese vrou tydens vakansie in Mpumalanga deur bende verkrag

Anti massa immigrasie geweld woed voort in SA ondanks ANC president se verklaring dat daar teen oortreders opgetree gaan word

Cyril swyg soos die dood terwyl SA brand

Referendum word gevra vir terugkeer van doodstraf te midde van toenemende geweld teen vroue in SA

Afrika mentaliteit!- Is daar nog omgewing waar onderwys en opvoeding rustig kan plaasvind – Geweld is besig om onderwys stelsel te vernietig, afbrand van skole in swart woonbuurte vind al hoe meer plaas

Franse toeris beroof, aangerand in historiese Bo-Kaap

Bendes kaap eens spog pretpark van kinders in Seawinds-buurt – vandalisme, diefstal, misdaad en die onwettige drinkery en dwelmmisbruik vier hoogty

Universiteit Natal beleef al weer ‘n ernstige krisis – studente steek al weer voertuie aan die brand en breek af wat die destydse regering opgebou het – alle klasse opgeskort tot verdere kennisgewing

President jakker die wêreld vol ten tye wat geweld, betogings, moord, stakings aan die order van die dag is en SA se skuldlas al hoe groter raak

Ramaphosa sê dat Trump nie regte inligting gehad het toe hy sy verklaring rondom grondonteiening gemaak het nie- daar sal glo geen grond gryp” plaasvind – Vir wie probeer hy lieg?