Verwoerd Glimlag Nog: Helen Zille het marxiste en sneeuvlokkies in Suid-Afrika na hul veilige ruimtes laat vlug om op te soek watse voorgeskrewe antwoorde om na haar terug te vuur. Die dag nadat SA-News.com ‘n artikel gepubliseer het waarin gewys is hoe “anti-rassisme” swartes beperk, blyk dit asof Zille saamstem, na sy getwiet het dat swartes slagofferskap (#BlackPrivilege) verkies bo gelykheid – BSEB word geregverdig en voortgesit deur hierdie ewigdurende slagofferskap, wat konstante anti-wit haatspraak vereis en verhoed dat swartes rêrig emansipeer word (soos apartheid bedoel het!) Zille het ironies nog verder gegaan en gesé dat daar “meer rassistiese wette nou is as wat onder apartheid was!”
Continue reading…
Lys van ANC Regime se 114 Rasgebaseerde Wette Teenoor Slegs 17 van Apartheid! Zille is Reg – Swartes Verkies Slagofferskap bo Gelykheid!
Enjoyed this post? Share it!
PEETVADER VAN DIE LINKSES: Van “Breaking the Bank of England” tot die besteding van miljarde dollars op ‘n GEEN GRENSE-agenda vir Europa en die VSA!
George Soros is nie net Helen Zille se ou baas en ‘n finansierder van die Demokratiese Alliansie (DA) nie, die invloedryke man met sy bose agenda is meer as dit. Daarom is dit noodsaaklik vir enige ingeligte persoon om te weet wie George Soros werklik is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gesig van nuwe DA-leierskap sal wit wees, terwyl Steenhuisen sterk aanspraakmaker is vir parlementêre leier
Die Sunday Times berig dat die Demokratiese Alliansie (DA) ‘n nuwe wit leierskap sal hê ná verskeie bedankings, waaronder dié van twee prominente swart lede. Die publikasie het gesê dat ondersteuners van die nuwe federale voorsitter, Helen Zille, van plan is om ‘n nuwe blaaidjie beplan aangesien dit met ‘n leierlose organisasie te kampe het…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Linkse DA val totaal en al uitmekaar, selfs die DA leier het padgegee – Wonder wat hou dit vir die toekoms van die party in?
Die linkse DA wat pas sy leier se bedanking ontvang het, word waarskynlik nog verder geteister deur Maimane wat nie gehuiwer het om as “gewone lid” die party te beskuldig nie. Maimane het gesê die DA is “nie ’n party vir almal” nie, en daarmee die deur oopgemaak om ook as partylid sy ander ampte..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zille ontken dat sy oorsaak is van swart uittog uit DA
Met die verkiesing van Helen Zille as die DA se Federale voorsitter en die bedanking van Herman Mashaba as burgemeester van Johannesburg het Zille die aantygings tydens ʼn radio onderhoud ontken dat sy die gemene deler is wat veroorsaak dat baie swart lede die party verlaat. Beskuldigings dat ‘n regse kaping van die DA plaasgevind..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Herman Mashaba bedank as Burgemeester van Johannesburg en as lid van DA party
Die burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba, is volgens onbevestigde berigte reeds uit sy pos. Dit is bekend dat die burgemeester uitgesproke is teen die vêr linkse DA se leierskap en met Zille se verkiesing as die voorsitter van die Federale Raad, is hy nog meer ontevrede. Hy het voorspel dat die vervanging van die partyleier..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die vêr linkse Helen Zille is skielik moeg vir die korrupsie in die land en dreig nou om met ’n belasting boikot te begin
Helen Zille sê sy sal met so ’n aksie begin as diegene wat skuldig is aan korrupsie soos deur die Zondo-kommissie bevind is, nie vervolg gaan word nie. Zille sê sy sal ’n “belasting revolusie” aan die gang sit, maar intussen het die DA se leiers hulle gedistansieer van die Zille uitspraak. Sy meen ook..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ORANIA NUUS:- Die Orania Beweging se volk-staatbetoog vir 2019
’n Ope brief aan Afrikanerbesluitnemers
Geagte mede-Afrikaner,
2019 begin met baie minder optimisme as 2018. Verlede jaar was die nuwe ANC-leierskap nog ’n bron van hoop – selfs versigtige
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zille probeer haar beeld herstel na haar ‘kolonialisme’ uitlatings deur om ou gebou te sloop
Die Wes-Kaapse kabinet het gister die groen lig gegee dat Concor die ou Conradie-hospitaal se site vir ’n ontwikkeling vir gemengde gebruik kan kry.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Veroordeelde terroris Nelson Mandela, kry R3.5 miljoen standbeeld in Kaapstad
Kaapse belastingbetalers gaan meer as R3,5 miljoen moet uithaal vir die oprigting van die brons standbeeld van die veroordeelde Nelson Mandela. Die standbeeld is opgerig op die balkon van die stadsaal in Kaapstad waar hy sy eerste toespraak gelewer het na FW de Klerk die terroris vrygelaat het. Helen Zille het hom geloof vir sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Protesters Erect Shack Outside Helen Zille’s Residence
A small group of protesters have erected a shack and are demonstrating in front of Premier Helen Zille’s residence.
The protesters have told Eyewitness News that nothing is being done in their communities.
Some of their major concerns are land and housing.
Amanda Makolwa, a resident of Cross Roads in Philippi, says that the government must act now.
“As a woman, how does she [Zille] feel about other women living like this when others are celebrating the freedom that Tata Madiba fought for?”
Some of the protesters say they desperately need basic services including, water and electricity.
Mihlali Xalisile explains: “There are so many services that we want from the government, including water and sanitation.”
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hermanus: Betogers beroof polisieman van dienspistool en bestook Zille met klippe
Helen Zille, Wes-Kaapse premier, en haar gevolg is in Hermanus onder die klippe gesteek toe sy die “gemeenskap” wou toespreek.
Die polisie was teenwoordig en tydens die insident is ‘n polisieman beroof van sy dienspistool. Die pistool is klaarblyklik deur gemeenskapsleiers gekry en sal aan die polisie oorhandig word.
Die onrus duur sedert Dinsdag en die biblioteek, die herwinningsentrum en geboue by die swembad is afgebrand.
Deur: Die Vryburger
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.