Kersgeskenk van die onbevoegde ANC-regime – 28,000 werksgeleenthede gaan verlore in derde kwartaal, werkloosheidsyfer in SA 29,1% en likwidasies styg 54%.