Kersgeskenk van die onbevoegde ANC-regime – 28,000 werksgeleenthede gaan verlore in derde kwartaal, werkloosheidsyfer in SA 29,1% en likwidasies styg 54%.

R7 miljoen se skool in die Oos-Kaap opgerig in gebied wat nie geskik is vir konstruksie, lê in puin: dit is net nog een voorbeeld van ANC onderwysdepartementd se onbevoegdheid