Kersgeskenk van die onbevoegde ANC-regime – 28,000 werksgeleenthede gaan verlore in derde kwartaal, werkloosheidsyfer in SA 29,1% en likwidasies styg 54%.

Likwidasies in SA styg met meer as 53% weens vrotsige toestand van land – ekonomie se swak prestasie word toegeskryf aan kragvoorsiening, geweld toestande, stakings, korrupsie, ens.