Die Bloemfontein Hooggeregshof het ten gunste van die Frankfort gemeenskap gelas en ‘n interdik teen die munisipaliteit goedgekeur om die werk te verrig wat in die eerste plek sy plig was. Daar is ook gelas dat die munisipaliteit die kostes van die aansoek moet dra, wat natuurlik van belastingbetalers afkomstig is.
Mafube Munisipaliteit Gedwing om Rioolstelsels te Herstel deur Bloemfontein Hooggeregshof
Enjoyed this post? Share it!
Die motorreus VW wil ‘n voormalige personeel en EFF verhinder om die perseel binne te gaan ná die ontslag van 1 386 voormalige werknemers in 2001
Volkswagen Suid-Afrika het na die hooggeregshof in Port Elizabeth genader om ’n interdik om sy voormalige werknemers en die EFF-lid Khanya Ngqisha belet om hul persele te betree. In September het die EFF buite die hekke van VW in Uitenhage opgeruk en antwoorde geeis vir die ontslag van 1 386 voormalige werknemers in 2001 by..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Beplande massa-staking in banksektor afgelas na interdik gebring is om staking van tussen 30 000 en 40 000 werkers te keer
Die vakbond Sasbo en sy vakverbond, Cosatu, mag nie voortgaan met hul beplande massa-staking in die banksektor Vrydag nie. Verskillende berigte het deur die lug gevlieg oor wat en wanneer die bankpersoneel gaan staak en bespiegel is oor wat die uitwerking daarvan op die land en sy mense sal wees. Ekonome het daarop gewys dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
BLF teister en dreig wynboere in Wes-Kaap – Landsburgers word opgesweep om boere se grond onwettig te beset
Tien applikante, almal wynboere, het ‘n dringende interdik ingedien by die Wes-Kaap Hooggeregshof teen BlackLandFirst. Die aansoek is gebring om BLF te verhoed om plase te beset in die Wes-Kaap. Wynplase soos Durbanville Hills, Hillcrest Estate Durbanville, Maastricht Plase, Bloemendal Wyn landgoed, Groot Fisantekraal Plaas Trust, Joosten Bergvlakte Trust en die Karoo Trust was van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrika mentaliteit vier weer hoogty onder studente in SA – Unisa leerders eis dat gratis handboeke en skootrekenaars voorsien word vir studies
Die Hooggeregshof in Pretoria het die Universiteit van SA ‘n interdik toegestaan teen die studente wat sedert verlede Maandag registrasies verhoed het by die instelling. Die interdik verhoed enige persoon om binne 50 meter van enige ingang van Unisa te betoog, personeel en ander studente te verhoed om die perseel te betree. ‘n Verbod is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
NUMSA kry interdik teen Eskom
Die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika (Numsa), tesame met Transform RSA, het ‘n dringende hofinterdik by die Noord-Gautengse hooggeregshof verkry om te verhoed dat Eskom die uitstaande produkte vir onafhanklike kragprodukte-onafhanklike kragopwekker (IPP) sluit ooreenkomste.
Numsa en Transform RSA het gister ‘n laataandse hooggeregshofbevel geloods om Eskom dringend te interdik om die 27 (IPP) -kontrakte op Dinsdag te onderteken
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema kry bloedneus oor grondgrype
AfriSake en AfriForum het die EFF en die partyleier Julius Malema se tersydestellingsaansoek in verband met grondgrype teengestaan in die hof.
Dít volg nadat daar hul verlede jaar ’n hofbevel bekom het ter bekragtiging van ’n finale interdik om Malema en die EFF te verbied om die publiek op te stook om grond te gryp sonder vergoeding.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriSake troef Black First Land First in hof
AfriSake het ’n hofaansoek gebring ten einde ’n interdik teen Black First Land First (BLF) te bekom om hulle te verbied om mense aan te hits om die misdade van betreding en massa- onwettige grondbesetting te pleeg. Die Noord-Gautengse hoë hof het die interdik vandag toegestaan en beveel dat BLF, Andile Mngxitama, sy leier, en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Black Land First voer linkse agenda – skrywers van hul eie Biko-stroop
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum, Sanef, het ‘n dringende hofaansoek ingedien teen Black First Land First en sy leier, Andile Mngxitama. Sanef vra die Hooggeregshof in Johannesburg vir ‘n interdik teen Mngxitama en sy beweging om te verhoed dat hulle sogenaamde joernaliste, redakteurs en politieke ontleders wat die Guptas teiken, uitsonder. Sam Mkhokheli van Sanef sê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.