DIE STAATSKAPING OM ALLE KAPINGS TE BEËINDIG: Getrou aan hul woord gebruik ANC se Ramaphosa en Nkosazana Dlamini Zuma (NDZ) die uitgebreide CCP-virus inperking, as ‘n dekmantel om wysigings aan die Pensioenwet voor te stel om pensioene te plunder vir massiewe herverdeling en tender -bedrog op ‘n skaal wat nog nooit tevore gesien is nie! Né Cyril? Ons moes geweet het. Die ANC kom vir U pensioene met hul beloofde radikale transformasie, wat die land in ‘n volledig kommunistiese, totalitêre en fascistiese swart supremacistiese Afrikaland sal verander. Kortom, hulle gooi nog meer hout onder die pot waarin hulle die wit minderheid paddas stadig kook. Baie, baie hout.
Continue reading…
ANC Misbruik #Covid19SA om Planne om “Privaatsektor te Dissiplineer”, Pensioene te Nasionaliseer en Sentrale Bank Reserwes te Plunder, te Regverdig in “Radikale Transformasie”!
Enjoyed this post? Share it!
FINALLY SOME GOOD BREAKING NEWS: Bathabile Dlamini resigns as ANC MP
Former minister of Women in the Presidency and ANC Women’s League President Bathabile Dlamini has joined the growing number of former Cabinet ministers who have resigned their positions as ANC MPs after being left out of Cyril Ramaphosa’s new government.
The announcement was made early on Tuesday, barely a day after Jeff Radebe and Siyabonga Cwele officially tendered their resignations.
ANC spokesperson Pule Mabe and Chief Whip Pemmy Majodina have confirmed Dlamini’s resignation.
Last week, former Cabinet ministers Nomaindia Mfeketho, Tokozile Xasa, Susan Shabangu, and Dipuo Letsatsi-Duba also called it quits as ANC MPs after serving in various Cabinet portfolios.
Former environmental affairs minister Nomvula Mokonyane did not take her parliamentary seat when the governing party appointed her as the chair of committees.
Meanwhile, about six new ANC MPs are expected to be sworn in this afternoon to fill the vacanc
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verlaat die rotte nou die sinkende skip? – Radebe en Cwele bedank ook as ANC parlementslede
Jeff Radebe en Siyabonga Cwele is die nuutste lede uit die vorige kabinet wat ook bedank het as parlementslede. Voeg hierby Susan Shabangu, Dipuo Letsatsi-Duma en Nomaindia Mfeketo, dan is dit ses oud- ministers wat skielik nou nie meer kans sien om in die parlement te dien nie. Radebe word “geloof” omdat hy ses kabinet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom bly ’n mislukking – ANC-regime erken dat kragvoorsiener nie die kapasiteit beskik om aan behoeftes van groter nywerhede te voldoen
Die ANC se Minister van Energie, Jeff Radebe, het erken dat die nasionale kragvoorsiener nie oor die kapasiteit beskik om aan die behoeftes van groter nywerhede te voldoen nie. Deskundiges op die gebied van kragvoorsiening sê dit is die doodsklok vir die ANC president, Cyril Ramaphosa, se beloftes van geen beurtkrag, groot buitelandse beleggings en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime se slenter met energie – privaat instansies gaan verplig word om hulle eie elektrisiteit wat opgewek is, aan Eskom te voorsien
Kort nadat verskeie nyweraars en mynhuise aangekondig het dat hulle selfvoorsienend wil raak met die beskikbaarheid van elektrisiteit, het die ANC se Minister van Energie dadelik die gaping geneem om Eskom te help. Minister Jeff Radebe het glo nou “die weg gebaan” dat privaat instansies krag mag opwek wat opgeneem sal word in die Eskom..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA belê R14 Miljard in oorloggeteisterde Soedan wat as uiters riskant beskou word weens Jeff Radebe se betrokkenheid by die ondertekening van die ooreenkoms
Terwyl niemand bereid is om betrokke te raak in die ontginning van olie in die oorloggeteisterde Soedan nie, het Suid-Afrika besluit om R14 miljard te belê in die bedryf. Die belegging wat allerweë as uiters riskant beskou word, kan glo waardevol wees terwyl sanksies die uitvoer van olie deur Venezuela en Iran, ’n tydelike tekort..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister van Energiesake word verbind met ’n $1 miljard (R14.5 miljard) olieverhandeling transaksie in oorloggeteisterde Suid-Soedan
Jeff Radebe, die Minister van Energiesake, is na bewering in Suid-Sudan besig met ‘n $1 miljard olie transaksie. Sy taakspan het reeds R20 miljoen spandeer vir die beplande olieraffinadery. Hy wil glo ‘n olie “blok” op die been bring ten spyte daarvan dat die Sentrale Energie Raad hom afgeraai het om daarby betrokke te raak…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die 5 kandidate bekend gemaak vir die pos as Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings, nuwe mense wat op die ‘te kooplys’ is
Die paneel wat gelei word deur die Minister van Energiesake, Jeff Radebe is getaak om onderhoude te voer met aansoekers vir die amp as nasionale direkteur van die openbare aanklaers.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Talle groot name is op die lys vir die pos as direkteur van die openbare vervolging
Andrew Chauke en Glynnis Breytenbach is op die kortlys om direkteur van openbare vervolging te word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
En hier begin hulle alweer:- ‘n Dam word na Nelson Mandela vernoem
Minister Jeff Radebe het aangekondig dat die Vanderkloofdam na Nelson Mandela vernoem gaan word.
VF Plus se reaksie is dat dit niks minder is nie as diefstal van die geskiedenis.
Dié dam, die tweede grootste in Suid-Afrika,………..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid Afrikaanse Ekonomie ‘in ’n paar wittes se hande’ – Jeff Radebe
Suid-Afrika se ekonomie is “in die hande van ’n paar wit mense, hoofsaaklik mans” en die volgende stap is radikale ekonomiese transformasie. Só sê Jeff Radebe, minister in die presidensie, wat Saterdag ANC-lede in Port Shepstone, KwaZulu-Natal, toegespreek het. “Die meeste van ons mense het nog nie ekonomies gevorder nie. Baie swart mense is uitgesluit…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.