Gordhan word deur EFF uitgeskel as “hond van die wit monopolie”

Blou Farmtrac-trekker wat EFF aan swart boere geskenk het “om grond te bewerk” staan en stof vergaar en daar vind weinig landbouaktiwiteit in die gebied plaas

EFF eis dat Krugerwildtuin se naam verander moet word – “Alle standbeelde van apartheid-en koloniale moordenaars moet verwyder word, insluitend openbare plekke”

TLU SA reageer skerp oor swartes se opstoking en rassehaat wat tydens xenofobiese geweld teen witmense in SA aangevuur word

Malema doen ‘n beroep op swart mense om hul anti massa immigrasie woede na ‘wit kapitaal’ te herlei – gebruik dit vir nog ‘n rassistiese aanhitsing van geweld teen blankes

Malema beweer dat EFF adjunkleier Shivambu word geteiken deur sluipmoordenaar en polisie doen niks daaraan

Julius Malema verloor hofsaansoek oor “apartheidswet” – Wet op Oproerige Byeenkomste gaan nie ongeldig en onwettig verklaar word nie

Geen verkiesingsfoefie gewees! Ramaphosa stem saam met Malema op onteiening sonder vergoeding

Afriforum:- Nóg R109 000 pas van EFF en Malema ontvang, ‘n mens kan maar net wonder wie se ‘spaarvarkie’ het dit REGTIG betaal

Malema dalk minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling? – Indien gerugte waarheid is, kom daar groot marakkas!

Malema hoogs ontstoke toe OVK beampte dreig om sy vrou se nuut gemanikuurde duimnael met skêr te verwyder voor sy kon stem

Steve is sobietjie omgekrap of sal ons maar sê hy is nou die hel in vir MultiChoice en wil hof toe, die BLF en EFF kan maar sê wat hulle wil, en hulle kom weg daarmee