Die ekonomiese donkerte waarin Suid-Afrika hom bevind, vereis newe denke en nuwe inisiatiewe wat kan lei tot ’n nuwe bloeitydperk, maar dan moet die ANC se president, en sy regering saamwerk. Ekonomiese deskundiges doen aan die hand dat die verwaarloosde paaie van die land herbou word en dan met die afval plastiek wat slegs die..
Continue reading…
Bankrot ANC-regime oorweeg om nuwe spoorlyn netwerk tussen Sentraal Transvaal en Durban op te rig, dit uit te brei met ’n nuwe snelweg na Kaapstad
Enjoyed this post? Share it!
Wes-Kaap herstel na erge droogte – damme se gemiddelde inhoud behaal 82%
Die goeie reën van die afgelope maande het die Wes-Kaap uit die wurggreep van ’n erge droogte gekry wat landbouers, toerisme en eiendom agentskappe weer op dreef laat kom.
Die droogte wat die ergste is in die afgelope 100 jaar, is in die grootste deel van die provinsie gebreek en opgaardamme se watervlakke is die hoogste wat dit nog was in die afgelope dekade.
Damme se gemiddelde inhoud het die 82% merk bereik, en het weer die boere se gemoedere versterk na ’n tydperk waarin die graan en wingerde se opbrengs maar redelik laag was.
Met die damme se inhoud op 82% is die ekonomiese vooruitsigte veel beter as die 32% wat dit voor die goeie reënseisoen was.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Politieke toestand van SA noop eienaars om ontslae te raak van eiendomme in ryk woonbuurte van Kaapstad – pryse daal nou tot 50%
Eiendomspryse in die ryk woonbuurte van Kaapstad het gedaal met tot 50% van die aanvanklike verkoopsprys. Verkopers in woonbuurte soos Constantia en die by die Atlantiese oseaan het hul pryse tussen 20% en 50% laat daal in ʼn poging om ontslae te raak van die eiendom.
Eiendoms makelaars meld dat die effens opwaartse flikkering na die verkiesing is deur realiteit ingehaal met ‘n 15% daling in waardasies.
Huise in die boonste segment van die mark is gewoonlik verkoop binne 75 dae terwyl die tendens nou 126 dae is. Selfs by die gewilde Waterfront Marina het eiendomspryse die jaar alleen met 24% gedaal.
Kenners is versigtig om die politieke toestand van die land aan die tendens te koppel maar die aanvraag van huise, selfs in Kaapstad, het afgeneem weens die onsekere ekonomiese- en politieke klimaat van die ruwe Suid Afrika.
-Vryburger
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SANW-ontplooiing na die Wes-Kaap om die polisie te help om bendegeweld te bekamp, sal ongeveer R23,4 miljoen kos
Die ontplooiing van lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) in die Wes-Kaap gaan sowat R23 miljoen kos. Pres. Cyril Ramaphosa het Thandi Modise, speaker van die Nasionale Vergadering, in ʼn brief gedateer 17 Julie ingelig oor die ontplooiing van lede van die weermag om hul samewerking aan die polisie te gee. “Dit dien om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Operateur van SAPD noodhulplyn 10111 sit foon neer terwyl bevreesde vrou soebat om hulp na sy inbreker in haar huis hoor
’n 23-jarige vrou van Kaapstad wat reg oorkant die polisiekantoor in Table View, woon, het Woensdagoggend die polisie se 10111-noodnommer om 06: 17 geskakel en om hulp gesoebat omrede sy vermoed het dat daar ’n inbreker in haar huis is. Tot haar bittere skok het die operateur die foon na 25 sekondes neergedruk en die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
43 killed in another bloody weekend in Cape Town – 25 were shot and 12 stabbed
Another bloody weekend in Cape Town saw 43 people being murdered, Premier Alan Winde confirmed on Monday.
Provincial forensics services recorded these numbers between Friday night and Monday morning.
“[The] SAPS started running a national joint operational and intelligence structure operation on Thursday night in the areas of Philippi, Steenberg and Delft,” Winde said in a statement.
“We welcome the fact that 143 arrests were made, and guns and drugs confiscated, but despite this heavier police presence, and [Police] Minister Bheki Cele himself going out on patrol, 43 people were still murdered – some of them in the very areas where the operation was held.”
SANDF soldiers started arriving in Cape Town on Monday before hitting the streets to assist SAPS in a clamp-down on gang-related crime.
The highest number of murders were recorded in Mfuleni, where six people were killed.
Delft and Samora Mac
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisie erken dat hul die stryd teen misdaad verloor, kort SANW se hulp om hul pligte by te staan in Kaap met bendegeweld – Tog word wreedaardige moorde op blankes tydens plaasaanvalle oor hoof gesien?
Met die ontplooiing van die SA weermag in Kaapstad se misdaad areas het die SAP effektief erken dat hul die stryd teen misdaad en misdadigers verloor het. Volgend die hoof van SANW sal ʼn bataljon ontplooi word om die polisie by te staan in hul pligte. Die ontplooiing sal glo ten minste drie maande duur…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
MyCity N2 diens opgeskort tussen Kaapstand sentraal, Khayelitsha en Mitchellsplein weens kontraktuele dispuut
Weens ‘n kontraktuele dispuut tussen MyCity en die Stadsraad van Kaapstad is die diens tussen Kaapstad sentraal en die gebiede Khayelitsha en Mitchellsplein opgeskort.
‘n Kontrak tussen die Stad, Golden Arrow Busdiens en huurmotor assosiasies het verlede week verval en ʼn nuwe kontrak is nog nie beding nie.
Waarnemers wonder oor hoe ʼn raad wag tot op op die nippertjie gewag word om ‘n nuwe kontrak in plek te stel is moeilik verklaarbaar.
Daar is intussen weer ʼn brand gevind by Transnet se werf waar verskeie ongebruikte treinwaens vernietig is. Dit blyk asof vervoer van pendelaars in die Kaapse metro deur onbekwame amptenare, buitensporige eise van huurmotor verenigings en brandstigters tot ‘n stilstand gebring gaan word.
Deur: Die Vryburger
Hierdie berig weerspieël nie noodwendig die mening van SAUK-nuus nie.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ontsouting-aanleg in Kaapstad se water besoedel met Groenpunt se rioolafval – seewater ongeveer 400% meer besoedel as gespesifiseer
Die ontsoutingsaanleg in Kaapstad se water toevoer uit die see word besoedel met Groenpunt se riool afval. Die seewater is na beraming 400% meer besoedel as wat in die tender dokumente gespesifiseer was. Bykomende toerusting moes geïnstalleer word om die water te suiwer voordat dit ontsout kon word, en dit teen ‘n verdere R7 miljoen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Check your traffic fines! – POSSIBLE TRAFFIC FINE SCAM EXPOSED IN WESTERN CAPE – Road users fined for wrongful speeding
Like so many others Martin Wohlfarter recently received a traffic fine with a picture of him supposedly speeding in a 80km zone on the N1 near the Huguenot tunnel.
But upon closer inspection, and triangulating the exact location of his bakkie at the position of an electricity mast and prominent rocks and boulders on the mountain ridge in the background he discovered that the actual point of capture was just after the 100km/hr sign post. He posted his discovery on social media and was flooded by others detailing the exact same experience. In doing so he might have unknowingly exposed a huge traffic fine scam in the western cape.
After posting photographic proof of his discovery tens of others responded saying they got fined in the exact same location indicating distance markers that were not in the correct zone. Some of the responders were Cantal Carstens; Craven Joubert; An-Ria Schreuder; Louis Cilliers; Klaus Pockpas; Rory Harrison; Pierre Schelhase;
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Franse toeris beroof, aangerand in historiese Bo-Kaap
‘n Vroulike Franse toeris is in die historiese Bo-Kaap van haar besittings beroof en in die nek gesteek met ‘n skerp voorwerp.
Toeriste is klaarblyklik maklike teikens in die gebied en is ook nie bewus van die gevare in die area nie. Toeriste word al hoe meer gewaarsku om Suid Afrika te vermy weens die groot voorkoms van geweld.
Inkomste uit toeriste beloop jaarliks miljoene rand, maar die kraantjie is reeds half toegedraai en kan toegedra word as iets daadwerkliks aan die veiligheids situasie gedoen word nie.
Kenners wys egter daarop dat buitelandse besoekers toenemend wegskram van toere na Suid-Afrika waar 50 moorde en meer as 100 verkragtings daagliks gepleeg word.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R33 miljoen se skade in brand by treinstasie – 12 treinwaens en 300 m se kabels is verwoes na brandstigting
Die skade van die brand Sondag by die Kaapstad-treinstasie waarin twee treine verwoes is, beloop minstens R33 miljoen.
Metrorail in die Wes-Kaap het die verwoesting van die treine as ʼn “reuse-terugslag” bestempel. Maroela Media het vroeër berig die brand het Sondag omstreeks 15:40 plaasgevind en twee treine op platforms 13 en 14 is verwoes toe sterk winde die vlamme van een trein na die ander gewaai het.
Brandbestryders was teen 16:15 op die toneel en die brand was net ná 19:00 geblus. Volgens Metrorail is alle treinbedrywighede by die stasie as voorsorgmaatreël gestaak.
Altesaam 12 treinwaens en 300 m se kabels is verwoes. Geen personeel of pendelaars is egter beseer nie.
Metrorail sê in die verklaring die polisie is besig om kringtelevisiebeeldmateriaal na te gaan as deel van die ondersoek na die voorval, maar voorlopige aanduidings dui daarop dat brandstigting die oorsaak van die brand was.
Intussen sê Blade Nzimande,
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.