“Gee dit terug aan Suid-Afrika” – Beyoncé en Tiffany & Co word daarvan beskuldig dat hulle ‘n “gesteelde bloeddiamant” gebruik het in hul advertensieveldtog. Hierdie storie ontbloot nie net die onkunde in die wêreld oor Suid Afrika se geskiedenis nie, maar meer en meer, word groot multinasionale maatskappye wat ryk geword het uit kolonialisme, maar wat aanhoudend Suid Afrikaanse blankes blameer, uitgevang wanneer hulle agter swartes probeer wegkruip om hul sondes te probeer verdoesel, en hul enorme profyte in onskuld te dek.
Continue reading…
Skynheilige Juwelier Tiffany & Co Gebruik “Bloeddiamant” van Kimberley in “Woke” Veldtog met Beyoncé – Word Onmiddellik van Diefstal Beskuldig
Enjoyed this post? Share it!
SANW bied Kursusse aan met MEER as 50 Mense Teenwoordig – Kry Heelwat Covid Gevalle, 3 Dood in Kimberley – Maar Kursusse Gaan nog Voort!
Die SANW ondervind heelwat Covid-19 infeksies en op ‘n 4 maand weermag kursus wat in Heidelberg Gauteng gehou word, is daar al 13 Covid gevalle op die kursus, maar die hoofde wil nie die kursus stop nie. Al die besmette mense bly wel in dieselfde koue rondawel en gebruik dieselfde geriewe, ens.
Enjoyed this post? Share it!
Opsetlike Kwaadwillige Nalatigheid deur Sosialistiese ANC Vermoor nog ‘n Onskuldige! Staatshospitaal Sonder Water vir 3 Dae!
#DieAfrikaManier; Die tipiese infrastruktuurverval wat in alle sosialistiese state wêreldwyd, soos Venezuela en Kuba gesien word, is ook besig om Suid-Afrikaners in toenemende getalle te vermoor! ‘n Jong man wat ‘n dringende, dog roetine-operasie nodig gehad het, is in die staatshospitaal in Kimberley oorlede weens ‘n gebrek aan water! Die ANC-kaders wat deur die ANC se Sosialistiese kaderontplooiingsprogram in die staatsdiens opgeneem word, is ongekwalifiseerd, onervare en te geobsedeer met dinge verorber, en ideologiese menseregte-propaganda aan te spreek, dat hulle nie die eenvoudige basiese mensereg van water kan koördineer of reël nie (VN), wat veroorsaak het dat Ivan Gerber se dringende operasie uitgestel word, wat hom laat sterf het! Is dit ‘n wonder dat voorstanders van sosialisme nuttige IDIOTE genoem word?
Enjoyed this post? Share it!
#WhiteLivesMatterToo Blankes Gekap, Gesteek, Verkrag, Gemartel en Vermoor deur Swartes in SA in Dieselfde Week as #GeorgeFloyd Propaganda! Hoofstroom Media Doodstil!
HET BLANKE LEWENS NOG ENIGE WAARDE? Maak feite selfs saak? In net EEN week in net EEN dorp, Bethlehem, is die volgende swart-op-wit geweldsmisdade uitgevoer: ‘n Bejaarde wit egpaar is geweldadig gekap met ‘n panga in hul huis! ‘n Bejaarde blanke vrou is in haar nek gesteek tydens ‘n huisbesetting! 86-jarige blanke vrou verkrag tydens huisinval! U kan seker wees dat U NIE dieselfde misdade sal vind met omgekeerde rasse nie! Terwyl die hoofstroommedia in Suid-Afrika nooit die ras van slagoffers of misdadigers noem nie, is hulle nou vinnig en skynheilig om by die George Floyd valse “anti-rassisme” veldtog aan te sluit!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe Hoof van SA Leër het Uitstaande Moord Klagtes Teen Hom vir Mislukte Granaat Aanval! Skynheiligheid van SA Regstelsel is Letterlik Swart en Wit!
Swartes loop vry, blankes word hard gestraf! Die nuwe hoof van die SA weermag, wat nie eens ‘n ongewapende gebou kon aanval nie, het uitstaande moord en poging tot moord klagtes teen hom, wat nog nooit vervolg is nie, al het die Waarheid en Versoening Komitee (WVK) amnestie geweier, omdat sy verbroude hand granaat aanval op Trust Bank in Kimberley geen politieke oogmerk gehad het nie wat deel was van die “stryd” in die verlede. Die Stigting vir Gelykheid voor die Wet het sy skok uitgespreek oor die aanstelling van Lawrence Mbatha as hoof van die SA weermag ‘n week gelede, na die parlementêre komitee vir verdediging sy aanstelling verwelkom het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Huise toe onder rioolwater by Sol Plaatjes Munisipaliteit – Dit doen gestand aan Donald Trump se beskrywing van Suid-Afrika – SH*t hole country!
ROODEPAN – Huise in Ravelstraat, Roodepan is toe onder die rioolwater. Inwoners kan nie by hulle huise uitbeweeg nie. Volgens inwoners bestaan die probleem al maande lank en het elke persoon in die straat dit al gerapporteer. ’n Inwoner van die gebied het aan FiND iT gesê die rioolwater dam nou so vinnig op dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Pasgebore baba sterf omdat ambulansdiens van Kimberly-hospitaal ses ure neem om op te daag
’n Pasgebore baba van Kimberley is dood omdat die ambulans glo ses uur geneem het om by haar ouerhuis uit te kom wat slegs 15 minute van die hospitaal af geleë is. Desiree Abrahams (32) van Beaconsfield het Saterdagoggend om 08:00 begin kontraksies kry en dadelik die ambulansdiens van die Kimberley-hospitaal ontbied. Jamie Gatyene, Abrahams..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vergadering gehou in Kimberley word oproerig na diamantdelwers en zama-zama goud myners met wapens opdaag
Die wêreldbekende diamantstad Kimberley se projek om die sogenaamde zama-zama goud myners en diamant delwers in ’n wettige struktuur saam te bind, het klaarblyklik nie goeie resultate gelewer nie.
Die vergadering wat in Kimberley gehou is, het oproerig geword nadat delwers met wapens en al by die vergadering opgedaag het.
Die optrede van tientalle diamant delwers, wat onwettig sonder permitte, die diamantvelde ontgin, het die nasionale poging om wet en orde te skep, gou die nek ingeslaan.
Daar is van die onwettige delwers wat sê hulle eis hulle gebied wat sedert die 19 de eeu van hulle ontneem is, terug as eiendom, en die meer as 800 delwers wat ongelisensieerde delwers is, het die vergadering geheel en al ontwrig.
Hulle werk in ’n gebied van sowat 1,500 akkers ryk diamantveld en verseg om ’n duim skiet te gee op hulle “regte”.
’n Nuwe gelisensieerde koöperatiewe struktuur is geskep, maar die meerderheid delwers weie
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Volskaalse staking van Samwu verlam Kimberly middestad met ontwrigte protestoptrede teen Sol Plaatje-munisipaliteit
Vakbond Samwu beplan om hul wettige staking” onbepaald voort te sit in die Noord-Kaapse dorp Kimberley totdat hul griewe opgelos word. Sowat 1 000 werkers van die Sol Plaatje-munisipaliteit gaan aan die staking deelneem. Die stakers eis ondermeer dat een van die bestuurders afgedank word weens onwettige aanstelling sonder meriete, korrupsie en wanbesteding. Voorsitter van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tikkende tydbom by Kimberley-riool – kleurryke diamantverlede word nou geteister deur onbeheerde riool
Kimberley as stad bekend vir sy kleurryke diamantverlede, word tans byna verswelg onder onbeheerde riool in talle strate. Die rioolaanleg funksioneer slegs op 50% kapasiteit en die watersuiweringsaanleg funksioneer met rukke en stote – probleme wat ooglopend geleidelik oor jare ontwikkel het. Tydens ’n onlangse besoek van die DA is bevind dat die rioolaanleg van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Meer gat as pad naby Kimberley – Nie net alleenlik in Kimberley, meerderheid van SA se paaie en brug strukture laat veel te wense oor na geen instandhouding plaasvind tydens ANC se bewind
Moedelose padverbruikers vra dat die plaaslike en Vrystaatse provinsiale regering onmiddellik ’n plan maak om die R64 tussen Dealesville en Kimberley te herstel waar daar nou meer gat as pad is. Peter Moutzouris, ’n sakeman van Dealesville, het vir Netwerk24 sommer ’n string foto’s gestuur van hoe die pad tussen Dealesville en Kimberley nou daar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC raadslid van Noord-Kaap provinsie ontvoer en verkrag na bewering ‘n 14-jarige verstandelike gestremde meisie herhaaldelik
’n ANC-raadslid van Kimberley verskyn eersdaags in die hof nadat hy na bewering oor die naweek ’n verstandelik gestremde meisie ontvoer en haar herhaaldelik verkrag het. Die 47-jarige raadslid van die Roodepan-woonbuurt in die Noord-Kaapse stad was sedert Maandag aan die vlug, maar hy is Dinsdagoggend in die woonbuurt aangekeer. Kapt. Bashoabile Kale, polisiewoordvoerder, sê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.