Mnr. David Rakgase (79) voel verraai deur die regering wie se stelsels hom verhinder om ekonomiese vooruitgang te maak. Hy huur die plaas Nooitgedacht, wat bestaan uit 3 079 ha, in Limpopo sedert April 1991. Hy en sy vier kinders boer suksesvol met wild, beeste, skape, bokke en varke. Rakgase het in 1999 geslaag met..
Continue reading…
Opkomende swart boer vat ANC-regime hof toe oor plaas – voel verraai deur regering wat hom verhinder om ekonomiese vooruitgang te maak
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika staar ‘n “bloedrevolusie” op hande met grontonteiening sonder vergoeding kwessie
Plaaswerkers en plaasbewoners het nie net ’n morele aanspraak nie, maar ook ’n ekonomiese aanspraak op produktiewe landbougrond, het Colette Solomon, direkteur van Women on Farms, aan die parlement se komitee oor grondwetlike hersiening gesê. Dié komitee het Donderdag sy openbare sittings oor die eiendomsklousule in art. 25 van die Grondwet voortgesit. Die komitee moet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sedert die aankondiging dat ANC grond gaan steel het grondpryse geval met 32%
Pryse van landbougrond het met bykans 32% gedaal sedert die ANC die diefstal van grond deur die regering aangekondig het. Kenners meen die stap van die regering kan lei tot die erosie van eiendomsregte. Intussen het Johann Bornman van Agri Developments Solutions (ADS) die belaglike stelling gemaak dat daar nie een enkele boer is wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister dank DG van Landbou af omrede hy hom skaar aan die kant van boere
Op dieselfde dag dat die DG van Landbou, Mike Mlengana, sterk standpunt ten gunste van die land se boere ingeneem het, is hy deur die minister afgedank. Tydens verlede week se beraad oor plaasveiligheid en veediefstal in Pretoria, wat hy aangebied het, het hy gesê dat solank hy in sy posisie sit, sal hy wit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondhonger gaan nie oor landbou maar oor huisvesting
TLU SA het met kommer kennis geneem dat die gesag van president Cyril Ramaphosa openlik en georganiseerd uitgedaag is met die grondbesettings in Gauteng die afgelope naweek.
Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA sê hierdie aksie was ooglopend georganiseer nadat pres. Ramaphosa die belofte gegee het dat geen grondbesettings geduld gaan word nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vryheidsfront Plus (VF+) wil terugslaan teen die ANC se onteiening planne
Die VF Plus het aksieplan bekend gemaak om die ANC-regering se planne om die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, stop te sit. Die aksieplan sal gevoer word onder die vaandel: SLAAN TERUG SA / FIGHT BACK SA.
Die volledige aksieplan beslaan uit
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dr. Pieter Groenewald: Waarom word grond wat in staatsbesit is nie gebruik vir grondhervormingsproses?
Deurdat grondeisers tot nou toe feitlik deur die bank nie in grond belang gestel het nie maar eerder in geld, het die staat self in besit gekom van feitlik al die grond wat sedert 1994 in die grondhervormingsproses oorgedra is. Dr. Pieter Groenewald, leier van VF Plus, sê die vraag is dus waarom hierdie grond,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa nie wesenlik anders as Zuma nie – “Grond (insluitend stedelike grond) kan gevat word sonder vergoeding”
Die ANC het op sy konferensie ‘n besluit geneem dat grond of eiendom sonder vergoeding weg geneem mag word. Dit is beklemtoon dat dit nie net landbougrond is nie, maar ook stedelike grond sal insluit. Daar is nie ‘n tydsraamwerk vir die besluit geplaas nie, maar in beginsel sal die grondwet gewysig word om die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
25 miljoen hektaar landbougrond in swart boere se besit
Swart besit van landbougrond het sedert 1994 met 26,7% toegeneem. Dit blyk uit Agri Developments Solutions se nuutste oudit van oordrag van landbougrond, en bevestig TLU SA se stelling lank gelede reeds dat blankes nie meer die hoeveelheid grond besit wat die regering wil glo nie. Die grondoudit meld egter nie hoeveel grond die staat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die mislukking van grondgryp al duideliker
Die kommunistiesgesinde regime se doelwit om meer as 2 miljoen hektaar landbougrond oor te dra aan swartmense voor die einde van 2019, is ’n onhaalbare doelwit. Die opmerking is deur ’n ekonoom van Transvaal gemaak nadat die departement ’n verslag aan die parlement voorgelê het oor grondhervorming. Kenners wys daarop dat die regime reeds met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wat kan ons sê: ANC wil grondgrypprogram versnel
Die Grondwaardeerder–generaal wat deur die ANC regime aangestel is, het klaarblyklik in opdrag van die Zuma bewind begin kyk na die vrugbare grond van Verre Noord-Transvaal en Oos-Transvaal Betroubare inligting wat aan Die Vryburger oorgedra is, dui daarop dat hy fokus op sowat vyf of ses “uitsoek” plase in Oos-Transvaal en minstens een plaas in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Regime wil grondgrypprogram versnel
Die Grondwaardeerder–generaal wat deur die ANC regime aangestel is, het klaarblyklik in opdrag van die Zuma bewind begin kyk na die vrugbare grond van Verre Noord-Transvaal en Oos-Transvaal. Betroubare inligting wat aan Die Vryburger oorgedra is, dui daarop dat hy fokus op sowat vyf of ses “uitsoek” plase in Oos-Transvaal en minstens een plaas in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.