Mpumalanga Landbou, het gewaarsku dat gevoelens in Piet Retief oor die Dirkiesdorp voorval nog steeds baie hoog is. Die sosialistiese oproeriges wat enige verskoning soek om amok te saai, sal elke geleentheid aangryp om meer rede vir ‘n rasse oorlog aan te hits. Hulle het reeds begin om boere in die gebied, se plase aan te val en hulle val ook elke wit persoon aan wat hulle alleen kry. So wees bitter versigtig daar.
Afriforum gaan ‘n prokureur aanstel, om daar met die hof verrigtinge by te staan en hulle sal almal op hoogte hou en Agri Piet Retief het mense gevra om nie Maandag in die dorp bymekaar te kom nie, want die barbare sal dit beslis as ‘n verskoning tot geweld sien. Mpumalanga Landbou, het verneem dat daar Maandagaand 15:00 bale hooi, aan die brand gesteek is op ‘n plaas in Dirkiesdorp en verskeie ander sabotasie gevalle op plase in die omgewing, is aangemeld. Maandag, was verskeie mense in Piet Retief ook aangeval en hulle