VSA se voormalige Minister van Buitelandse sake, Mike Pompeo, het die reaksie van die Wêreldgesondheidsorganisasie op COVID-19 pandemie erg kritiseer, en aangevoer dat die instelling “heeltemal misluk het” in die “een taak wat hy gehad het” om te doen, naamlik om die pandemie te voorkom.
Wêreldgesondheidsorganisasie het net Een Taak Gehad maar het Heeltemal Misluk Daarin! – Mike Pompeo
Enjoyed this post? Share it!
As jy Wit is, is jy Uit! Lindiwe Sisulu Erken Sy Weier om Blanke Ingenieurs in Plaas van Kubane aan te Stel Omdat Hulle Wit is!
Dit lyk asof ANC-ministers hul instruksies van mede-sosialistiese radikale in die Weste geneem het, omdat hulle nie meer skaam is om hul anti-blanke rassisme te erken nie. Lindiwe Sisulu, ANC-minister van waterwese, het erken dat wit geskikte, gekwalifiseerde en ervare wateringenieurs vir die poste aansoek gedoen het, waarna sy pas 24 Kubane ingevoer en aangestel het, maar dat sy geweier het om die wit aansoekers aan te stel, op grond daarvan dat hulle wit is.
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Kuba Val Uitmekaar Uit Maar SA Voer Kubaanse Ingenieurs in? Dit is net Geldwassery! Moet SA Solidariteit se 120 Ingenieurs na Kuba Stuur?
Suid-Afrikaners weet die Kubaanse Doktors en Ingenieurs net ‘n geldwasseryskema is waar ons belastingbetalers se geld direk aan die Castro regime in Kuba gegee word. Soos VSA se voormalige Direkteur van die Sentrale Intelligensie Agentskap (CIA) en Minister van buitelandse sake, Mike Pompeo laas jaar genoem het, die doktors en ingenieurs kry net 10% van die geld van die Kubaanse regime af. Verder, is Ou Havana dalk ‘n gewilde plek vir toeriste wat Kuba besoek, maar dit is ook ‘n plek waar inwoners daagliks water tekort het. Solidariteit het intussen ‘n lys van meer as 120 bekwame en gewillige Suid Afrikaanse ingenieurs aan minister Lindiwe Sisulu gestuur.
Enjoyed this post? Share it!
Gee NASPERS Jou DSTV, Takealot of News24 Data aan die ANC Regering? Hulle Doen Dit in China! Is NASPERS ‘n Immorele Korporasie?
NASPERS en sy aandeelhouers is onkant gevang met ‘n belang van 31% in die Duiwel se werk. Moet of sal NASPERS Tencent nou verkoop? Sal aandeelhouers ‘n morele standpunt inneem? Sal hoofstroommedia in SA nou joernalistiek doen eerder as om net soos megafone vir die ANC-party op te tree, soos in China? Uiteindelik, danksy Trump, weet die wêreld dat NASPERS ‘n onsedelike onderneming is wat bereid is om met die duiwel te handel vir wins. Terwyl die meeste aandeelhouers van NASPERS gekies het om SAUK Nuus se berigte hieroor te ignoreer, oor die regulatoriese gehoorsaamheid van NASPERS aan die Chinese Kommunistiese Party, wat alle Chinese maatskappye beheer, kan hulle dit nie langer ignoreer nie, en het hulle ‘n duidelike keuse om te maak: verkoop of trek wetend voordeel uit menseregte skending, massa sensuur, skending van privaatheid deur massa spioenasie en datavaslegging, en Chinese kommunistiese wêreld oorheersing. Maar, daar is egter groter vrae wat Suid-Afrika moet beantwoord…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sal VSA Sanksies Teen ANC Regime Oorweeg na Hulle Sanksies Teen “Berugte Korrup” Zimbabwiese Presidensiële Adviseur Opgelê het?
Die ANC-regime het soveel tou en verdraagsaamheid gekry, veel meer as wat nodig sou wees om hulle almal te hang. Die oproepe en versoekskrifte vir internasionale ingryping in Suider-Afrika neem toe, en nadat die Guptas vroeër gesanksioneer is, het die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, aangekondig dat die VSA sanksies instel teen een van die voorste sakemanne en politieke adviseurs van Zimbabwe, omdat hy “notoriously corrupt” is, wat ‘n mate van hoop bring vir onderdrukte SA burgers. Die VSA gee korrupte Suid-Afrika ongeveer. US $9,4 miljard dollar in Amerikaanse hulp, met min rekord van waarheen dit gaan nie, so as dit “berug” is wat die VSA wil hê, bevat die ANC-regering ‘n lang lys baie berugte gangsters, soos Ace Magashule en die ANC se “top ses”, of Ramaphosa se hele kabinet. ‘n Petisie van 2018 op die Withuis webwerf, waarin ‘n beroep gedoen word op ingryping teen die ANC-regime, het 125,300 handtekeninge ontvang.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, vra dat Suid-Afrika Kuba se Mensehandel met Kubaanse Mediese Werkers Moet Stop deur Hulle Direk te Betaal!
In ‘n skreiende beskuldiging van die ANC-regime se kommunistiese verwantskap, het die Amerikaanse Minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, gevra dat Suid-Afrika die Kubaanse diktatuur sal keer om wins te maak uit mensehandel met Kubaanse mediese werkers, en om hulle direk te betaal en nie die Kubaanse regime te betaal nie wie die meeste van hul verdienste neem.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Trump stuur waarskuwing uit dat buitelandse hulp gestaak sal word na SA en ander lande wat anti-VSA sentimente toon
In geen onduidelike terme nie het Donald Trump Suid Afrika, en alle ander lande, gewaarsku dat hy buitelandse hulp sal staak indien die lande die VSA nie respekteer nie. Trump het tydens sy VN toespraak aangekondig dat die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, opdrag gegee is om ondersoek in te stel of lande..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC regime is tans onder die vergrootglas van VSA president, Donald Trump oor grondonteiening sonder vergoeding sowel plaasmoorde
Die sosiale media is oorstroom met die jongste nuus dat die Amerikaanse president, mnr. Donald Trump, gisteraand ’n TWEET uitgestuur het dat hy mnr. Mike Pompeo, Amerikaanse minister van buitelandse sake, opdrag gegee het om die situasie rakende plaasmoorde en onteiening van eiendom sonder vergoeding in Suid-Afrika moet ondersoek. Amerikaanse president Donald Trump het gister..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.