Die Zondo-kommissie het die week ‘n aantal aansoeke om verlof tot kruisondervraging aangehoor, ingedien deur verskillende betrokke partye.
Die Zondo-kommissie Wys Afriforum en Motsoeneng se Aansoeke om Getuies te Kruisondervra van die Hand
Enjoyed this post? Share it!
DStv-klante, kyk na u rekeninge: “Duisende ” is vir September te veel belas
‘N Aantal DStv-intekenare het in September berig dat hul maandelikse rekeninge met tot R1 000 te veel belas is en is bitterlik kwaad daaroor. As dit nie Steve Hofmeyr en sy makkers is wat die dekodeerders breek nie, dan is DStv redelik goed om hulself skade aan te doen. Die televisienetwerk staar ‘n almagtige terugslag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
DSTV sny bekostigbare pakket met KykNet – Pensioenarisse moet nou inteken op die premiepakket om hul gunsteling Afrikaanse sepies te kyk
MultiChoice het sy DStv Select-intekenare in kennis gestel dat hy hierdie diens op 29 Oktober 2019 sal staak en na DStv Family sal verskuif. “DStv is deurlopend besig om die inhoudsopstelling, verpakkingsstruktuur en prysbepaling te hersien om te verseker dat kliënte toegang tot die beste vars inhoud teen ‘’n bekostigbare waarde het,” het MultiChoice gesê…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
DSTV intekenaars betaal jaarliks R54 miljoen vir senior amptenare se salarisse – maar programme word herhaaldelik uitgesaai en diens is buitensporig duur
Terwyl die aantal intekenare op DStv aan die daal is in Suid-Afrika, styg die inteken fooi jaarliks om die uitermatige hoe salarisse te betaal van sy senior amptenare. Slegs ’n paar van die seniors in uitvoerende hoedanigheid van MultiChoice verdien gesamentlik meer as R54 miljoen per jaar. Die Hoof Uitvoerende Beampte, Calvo Mawela, ontvang R10,6..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom en sy bedmaat MultiChoice – Nasionale kragverskraffer wat geteister word deur korrupsie, bedrog en geldwassery, se huidige hoof nou op betaalkanaal se raad
Eskom gaan gebuk onder bedrog, geldwassery, onwettige tender toekennings en diefstal wat daartoe lei dat die Hoof Uitvoerende Beampte van die entiteit of afgedank of regterlik aangekla word van allerhande onderduimse bedrywighede. Die “lewensduur” van ‘n hoof uitvoerende beampte by Eskom is nie baie lank nie. Die wat nog probeer om sake reg te ruk..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
MultiChoice wil meer as 2000 mense afdank – Dit wil voorkom asof die betaalkanaal se winste gedaal het sedert die Ghoema en Steve Hofmyer debakel
MultiChoice het met die proses begin om 2 194 werknemers by sy winkels en inbelsentrums af te lê as deel van ’n massiewe herstruktureringsproses. Van dié mense sal wel in ander poste aangestel word, maar die groep sê nie hoeveel van hulle nie. Dié stap word hoofsaaklik gedoen omdat MultiChoice se kliënte al minder van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
MultiChoice se besluit om musiekvideo Die Land te onttrek by Ghoemas steek Afrikaner-miernes oop
Die besluit van MultiChoice om met Ghoemas 2019 die musiekvideo Die Land te boikot omrede Steve Hofmeyr vir hulle persona non grata is vanweë sy pro-Afrikaner-uitlatings, het behoorlik ‘n miernes onder Afrikaners oopgesteek. Eers het verskeie sangers soos, Jay, Dewald Wasserfall, Ruhan Du Toit, Bok van Blerk en Bobby van Jaarsveld hulle ook aan die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
MultiChoice gaan onder die vergrootglas geplaas word
Naspers se geldmaker, MultiChoice, gaan onder die vergrootglas geplaas word weens beweerde betalings aan die Gupta-beheerde ANN7televisiekanaal, asook aan die SAUK. Die betalings is glo gedoen om politieke beïnvloeding te bewerkstellig rondom die digitale migrasie en bewerings van beleidskaping word hier gemaak. Deur: Die Vryburger
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Drie maatskappye met verdagte verhoudings met regering “sigbaar” by Nasrec
Drie maatskappye wat verdagte verhoudings met die regering het, het stalletjies by Nasrec gehad tydens die ANC sirkusagtige verkiesing. MultiChoice, Sasstec en Sharks Security Services was sigbaar met hul stalletjies. Ray Moodley word beskou as een van die hoof rolspelers in sy verhoudinge met Zuma asook sy betrokkenheid by moontlike fooie van ‘n Prasa kontrakteur…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.