#DirtyDozen – Inwoners en besighede in die Goue Driehoek is woedend oor onwettige ELM-kragonderbrekings weens beweerde wanbetaling, terwyl twaalf raadslede van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit (ELM), wat die welverdiende doopnaam van “Dirty Dozen” gekry het, se krag nie afgesny is nie na klaarblyklike begunstiging, nieteenstaande die feit dat hulle tesame R355,010 skuld in uitstaande elektrisiteit paaiemente. Gewone mense aan die anderkant is summier afgesny sonder kennis of waarskuwing.
Continue reading…
Emfuleni Gebruikers se Krag Sonder Kennis Afgesny Maar 12 Raadslede wat R355,010 Skuld Word nie Diskonnekteer nie!
Enjoyed this post? Share it!
Sosialiste Verstedeliking Deur Afskeping van Plattelandse Dorpe Soos Wolmaransstad & Leeudoringstad Wat Geen Munisipale Dienste Het!
In ‘n sosialisties bestel, word plattelandse dorpe nie benodig nie omdat die regime alle plase besit of beheer. Die kommuniste verkies dat alle mense in Stede woon waar dit makliker is om hulle te kontroleer. So dit is seker geen verbasing dat infrastruktuur in plattelandse dorpe nou al vir jare uitmekaarval. Aan die orde van die dag is stinkende strate met rioolwater wat uit stukkende pype stroom tussen hope en hope vullis deur. Don van Zyl, n raadslid van die Maquassi Hills munisipale gebied in Noordwes wat plekke soos Wolmaransstad en Leeudoringstad insluit, sê dat absoluut geen munisipale dienste nou al vir 2 maande gelewer word nie.
Enjoyed this post? Share it!
#GangsterState Kaap JB Marks Munisipaliteit! R53 Miljoen Oortyd Betaal vir Fisiese Onmoontlike Ure met Geen Verbetering in Dienslewering nie!
Dit is ‘n wonder dat Potchefstroom steeds staan met die ope plundering by ‘n plaaslike swart munisipaliteit wat soos ‘n sindikaat van georganiseerde misdaad, deur die plaaslike ANC, met ‘n eie slush fonds bedryf word. Mnr Hans-Jurie Moolman, koukusleier van die DA in die JB Marks-munisipaliteit, het aan die lig gebring dat die JB Marks-munisipaliteit wat Potchefstroom en Ventersdorp uitmaak, ‘n ongelooflike bedrag van R53 miljoen sedert Julie verlede jaar aan amptenare van die munisipaliteit uitbetaal het vir oortyd.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#Kakfontein Winnie se Tuisdorp van Brandfort Nou ‘n Klassieke Commie Sh*thole! Inwoner se Eiendom met Rioolwater Oorstroom, Maar Munisipale Bestuurders Weier om te Help – te Besig Met Korrupsie?
Dit is ‘n duidelike verantwoording van #TheAfricanWay, wanneer hul eie sogenaamde “struggle” heldin se tuisdorpie verminder word tot ‘n sh*thole, letterlik, terwyl die raadslede buitensporige bedrae duimsuig vir munisipale rekeninge vir inwoners, en geld vir die herstel van die huis waarin Winnie gewoon het, gesteel word! Die situasie het so erg geraak in Brandfort dat die politieke party, die VF+ ‘n klag ingedien het teen die despotiese munisipale bestuurder van die Masilonyana-munisipaliteit, wat Brandfort, Theunissen en Winburg in die Vrystaat bedien. Die “uitvoerende” burgemeester is Kunatu Stephen Koalane.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bethlehem munisipale bestuurder gearresteer vir bedrog en korrupsie van ongeveer R35 miljoen – so moet belastingbetalers maar net hoes en betaal terwyl dienslewering aanhou verswak
Nog ‘n munisipale amptenaar is gearresteer vir bedrog en korrupsie. Die keer in Bethlehem waar die bestuurder van die raad saam met ‘n sekuriteit eienaar vasgetrek is op klagtes van bedrog en korrupsie. Tender prosedures is nie gevolg in pogings om lede van die stadsraad te verryk. Die sekuriteit firma betrokke, Zero Tolerance, en die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wit mense kry skuld vir munisipale bestuurder se skorsing
Die Tshwane Metroraad het kennis gegee aan die stad se munisipale bestuurder, Moeketsi Mosola (foto), dat hulle van plan is om hom te skors. Dit volg nadat hy verbind word by die toekenning van ‘n onreëlmatige tender aan ‘n ingenieursmaatskappy, GladAfrica, ter waarde van R12 miljard. Dit word as verregaande beskou dat een individu kontrakte..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dis nou vinger lek lekker! -Bankrot munisipaliteit spandeer R90,000 op KFC
Die munisipale bestuurder van ‘n sukkelende munisipaliteit in die Oos-Kaap, met krag- en watertekorte, het ná sy aanstelling R90 000 bestee aan gebraaide hoender. Carte Blanche het Sondag die blik wurms oopgemaak oor die skokkende gebrek aan dienslewering deur Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit in die dorp Komani, voorheen Queenstown. Die sukkelende munisipaliteit het toegestem om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Christiana munisipaliteit gesluit na inwoners reg in eie hande neem
Die Lekwa Teemane-munisipaliteit wat Christiana insluit is sedert die begin van die week gesluit Sedert die vorige munisipale bestuurder afgedank is omdat dit geblyk het dat hy nie die regte kwalifikasies gehad het nie, is daardie pos en drie ander senior poste steeds nie gevul nie. Dit het skynbaar gelei tot swak of geen dienslewering,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Munisipaliteit van Brits kan nie water bekostig, maar 1ste burger ry in weelde
Terwyl die Madibeng-munisipaliteit (Brits) nie sy waterrekening kan betaal nie en regeringstoelaes gebruik word om skuld te delg, huur die burgemeester ’n luukse Mercedes-Benz teen R3 060 per dag. Die koste om die Mercedes te huur het onlangs in ’n geskrewe antwoord van die munisipale bestuurder, MG Magole, op vrae van Eddie Barlow, DA-koukusleier van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geskorste Frankfort-stadshoof sit tuis vir R3,4 m
Die DA is geskok dat Puseletso Radebe, munisipale bestuurder van die Mafube-munisipaliteit (Frankfort), wat sedert 9 Desember 2014 geskors is, vir byna drie jaar lank sy volle salaris ontvang het terwyl hy net by die huis gesit het. Die geld wat aan hom oor die drie jaar uitbetaal is, beloop R3,4 miljoen. So sê Mariëtte..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.