Waarnemers het vasgestel dat 16 onwettige immigrante deurgekom het naby Musina en ’n verdere 54 was dieselfde dag geïdentifiseer as “nuwe aankomelinge” uit die noordelike buurland. Talle word wel sonder dokumente gevind en gearresteer, maar veel meer bereik die grens ongehinderd en begin later werk op plase en sakeondernemings teen veel minder as wat die..
Continue reading…
Honderde onwettige immigrante stroom na SA, die stukkende grensheinings by die Limpopo rivier maak dit soveel makliker om die grens oor te steek.
Enjoyed this post? Share it!
Lugrederye vervoer onwettige immigrante na SA alhoewel Immigrasiewet van 2002 bepaal dat niemand die land sonder ’n paspoort mag binnekom nie
Volgens die minister van Buitelandse sake, dr. Aaron Motsoaledi, is verskeie lugdienste die afgelope 2-jaar met meer as R31 miljoen beboet nadat onwettige immigrante die land ingebring is tydens vlugte. Die Immigrasiewet van 2002 bepaal dat niemand die land sonder ’n paspoort mag binnekom nie. Ongedokumenteerde immigrante mag sonder ’n lasbrief in hegtenis geneem word…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terwyl daar miljoene onwettige Afrika immigrante in SA is wil Ramaphosa nou landsgrense oopgooi vir almal – Afrikane stroom die land binne, ontneem burgers van werksgeleenthede en kom teer op voorspoed van ander
Die ANC president, Cyril Ramaphosa wil Suid- Afrika se lands grense oopmaak en reken dat dit goed is om toerisme te bevorder aangesien visum vereistes voorkom dat toeriste uit Afrika die land besoek. Sy onkunde rondom toerisme syfers en diegene wat die land besoek is duidelik as daar gekyk word na watter lande se toeriste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R20 miljard beskikbaar gestel vir studente behuising – Johannesburg middestad wooneenhede, oorgeneem deur onwettige immigrante geteiken vir herstel en opknapping
Meer as 6,000 wooneenhede gaan oor die volgende agt maande gebou word in Johannesburg, hoofsaaklik vir studente se behuising. Dit blyk dat die middestad, wat oorgeneem is deur onwettige immigrante, geteiken word vir die herstel en opknapping van wooneenhede. Studente het egter oor die afgelope jare getoon dat hulle vernielsug onbegrens is, dus sal gesien..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Xenofobie aanvalle in ons land ruk nou hand uit, als te danke aan die ANC, nou pluk hulle die wrang vrugte van swak grensbeheer
“Die ANC pluk nou die wrang vrugte van hierdie swak grensbeheer en moet daarom die volle verantwoordelikheid aanvaar vir die afgelope xenofobiese aanvalle in die land,” sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier. Groenewald sê die jongste vlaag xenofobiese aanvalle in Suid-Afrika is die gevolg van die ANC se gebrekkige en swak beheer van die land se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
B-BBEE en oop grensdeurbeleid is die grootste oorsaak van hoë werkloosheid syfer in SA – 17 miljoen mense ontvang, hoeveel hiervan is onwettig in die land?
B-BBEE is ons grootste oorsaak hoekom daar werkloosheid is en tweede oorsaak is oopdeur grensdeurbeleid. Suid-Afrika sal nie ‘n teleurstelling wees as die land nie nodig het om meer as die helfte wat onwettige immigrante is te dra nie. Daar word altyd vertel deur ekonome hoe swak ons is, maar indien elke immigrant wat onwettig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wie besit die meeste grond in Suid-Afrika? – Volgens Hansard behoort 5 000 PLUS plase aan regering – dalk is dit nog baie meer?
Wie besit die meeste grond in Suid-Afrika? Wie maak die wetgewing in die land of finansier dit? Wie finansier die parlement en grondwet van Suid-Afrika? Hoe groot is ons bevolkings regtig? Hoeveel is die regte hoeveelheid immigrante en onwettiges in die land? Heelwat vrae wat antwoorde soek en meestal is daar antwoorde. Ander antwoorde is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoe op dees aarde steek DHL trok die grens oor na SA met 87 onwettige immegrante ongesiend binne in?
Die provinsiale verkeerspolisie het ‘n vragmotor met die maatskappy DHL se kentekens op, naby Pietersburg afgetrek en gevind dat daar 87 Malawiese burgers in die trok was sonder enige wettige dokumentasie. Die vraag oor hoe die vragmotor verby doeanebeheer by Beit Brug deurgekom het, is nog nie beantwoord nie. Intussen het drie Limpopo verkeersbeamptes in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Waar daar ’n rokie trek is daar gewoonlik altyd ’n vuurtjie – SASSA ontken uitbetaling aan 17 000 onwettige immigrante
Waar daar ’n rokie trek is daar gewoonlik altyd ’n vuurtjie – SASSA ontken uitbetaling aan 17 000 onwettige immigrante Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) het homself gedistansieer van ʼn artikel wat hy glo as fopnuus beskou. Daar word beweer dat die agentskap per ongeluk aan 17 000 onwettige immigrante van Zimbabwe SASSA..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC laat Chinese nou toe om ons land in te stroom – is dit tog nie ook dalk ‘illegal alien’ besetting nie
Die nuwe kolonialiste het gearriveer. Sonder ’n woord het die Suid-Afrikaanse regering toegelaat dat sowat 400 000 Chinese die land ingekom het oor die afgelope 6 jaar. Die meeste van hulle kom van die Fujian Provinsie in China en is al oral in Suid-Afrika versprei. Selfs in die mees afgeleë gedeeltes van Suid-Afrika verskyn tussen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.