Orania het ‘n reg om te bestaan!
Continue reading…
Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
Enjoyed this post? Share it!
U Word Uitgenooi om Deel te Neem aan ‘n Aanbieding oor ‘n Stadsontwikkelingsplan vir Orania
Orania is besig om as kerngroeipunt vir Afrikanerselfbeskikking die gedaante van ʼn stad aan te neem. Die doel is egter om ʼn vlak van ontwikkeling te verwesenlik wat weldeurdag, ordentlik nagevors en uitnemend geïmplementeer word om sodoende meer as net ʼn ‘plek’ te word, maar eerder ʼn tuiste. Wanneer na Orania as Afrikanertuiste verwys word, is dít juis die doel – ʼn plek waar Afrikaners gemaklik kan wees, gemeenskapslewe kan ervaar en kan tuiskom in die ‘vriendelike stad’.
Enjoyed this post? Share it!
Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
Orania het ‘n reg om te bestaan!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gunstige uitspraak vir Orania by die Uitsaaiklagtekommissie in eNCA Regsgeding
Na ʼn lang regsproses is daar finaal in Orania se guns beslis na die afloop van die Orania Beweging se klagte by die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika. Die uitslag bevestig dat die eNCA onakkuraat, onregverdig en onjuis oor Orania berig het. Hierdie beslissing volg na ʼn besoek in April van die eNCA aan Orania, waartydens Orania se eie-arbeid beginsel grof misken is en bewerings gemaak is dat Orania geen erkenning aan ander rasse gee nie.
Die Uitsaaiklagtekommissie het insette van beide partye gekry en daarna in Orania se guns beslis en die eNCA opdrag gegee het om ʼn openbare verskoning aan Orania te rig. eNCA se regspan het teen hierdie uitspraak appelleer en die saak is na ʼn tribunaal verwys. Die reuse onkostes wat met goeie regsverteenwoordiging gepaard gegaan het, het die Orania Beweging genoop om ʼn openbare veldtog te loods waarin lede en ondersteuners versoek is om ʼn bydrae te maak om te help om die onkostes te dek en geregtigheid te laat seëvier. Di
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Orania Voorsitter, Carel Boshoff bedank na verskeie klagtes aanhangig gemaak is
Die voorsitter van die Orania Beweging , Carel Boshoff , het bedank. Dit volg na verskeie klagtes teen Boshoff aanhangig gemaak is, onder andere vir die aankoop van ‘n Mercedes Benz motor en ‘n salaris verhoging van 45% deur homself toegeken. Die voertuig is intussen oorhandig aan die Orania Beweging. Hy gee egter drie ander..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Orania Beweging reageer op bewerings van finansiële wanbestuur in die media
Die Orania Beweging en dié organisasie se president, Carel Boshoff, word by onlangse sensasionele mediaberigte genoem, ons reageer graag op hierdie bewerings.
Klagtes teen die president is onmiddellik hanteer
Dit is inderdaad die geval dat ʼn voormalige werknemer klagtes gelê het, soos wat deur Netwerk24 berig word. Die Orania Beweging het egter dadelik op hierdie klagtes reageer deur ʼn onafhanklike ondersoekpaneel aan te stel om dit te ondersoek. Die paneel het onder andere ʼn professionele forensiese ouditeur ingesluit, wat elke bewering met groot deeglikheid kon deurvolg. Die Uitvoerende Raad het juis die proses met soveel deeglikheid hanteer om seker te maak dat die klagtes op die regte wyse hanteer word.
Niemand is skuldig aan korrupsie nie
Die ondersoekspan het na ʼn deeglike ondersoek bevind dat nie die President van die Orania Beweging of enige ander personeellid hulle aan korrupsie skuldig gemaak het nie. Daar is wel bevind dat die bestuurstelsels l
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
The return of the right and the coming of the volkstaat
Carel Boshoff IV is eloquent, intelligent and a stimulating conversationalist. As “president” of the Orania Movement it is his task to promote and protect the interests of Orania, the Afrikaner settlement near Hopetown in the Northen Cape established before the advent of democracy.
Last week Boshoff, a grandchild of apartheid premier Hendrik Verwoerd and a former member of the Northern Cape’s legislature for the Freedom Front Plus, issued a statement addressed to “Afrikaner decisionmakers” in which he argues that the time to pursue the ideal of an own Afrikaner territory – a volkstaat, in 1990s parlance – has come.
Boshoff argues that race relations are deteriorating, as illustrated by the debate on land expropriation and the recent “witch hunt” targeting the Schweizer-Reneke teacher, and says it seems that the ideal of a non-racial society remains a mirage. He also questions the construct of South Africa and believes the country consists of divergent languag
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dis ‘n klein dorpie met ‘n groot hart:- Geseënde Kersfees uit Orania!!
Mens kan jou afvra of daar in die kinderwêreld waar ons almal vandaan kom nog ’n enkele frase is wat met
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Orania vat die grondonteiening sonder vergoeding en ander belange oorsee
Op Woensdagaand, 12 Desember sal die Uitvoerende Hoof van die Orania Beweging, Jaco Kleynhans, as spreker optree by ’n byeenkoms in Utrecht, Nederland.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afika se mediese dilemma
In Suid-Afrika, so wil dit voorkom, het jy twee keuses as jy ernstig siek is: of jy gaan dood in ʼn staatshospitaal, of jy gaan bankrot in ʼn privaathospitaal.
Ons sit met ʼn tweeklasse-medies: swak, basiese maar gratis gesondheidsorg deur die staat, wat beter is as niks nie maar wat gerig is op die behoeftes van die Derde Wêreld en wat ook toenemend verswak, en state of the art privaatmedies, met hospitale wat lyk soos 5sterhotelle en nog meer as sulkes per nag kos. Laasgenoemde word moontlik gemaak deur mediese skemas met hulle verwarrende hoeveelheid opsies en tariewe. Feit is dat, as jy en jou gesin ten volle medies gedek wil word, dan moet jy ʼn groot deel van jou salaris opdok, iets wat min gemiddelde mense kan doen. Daar is altyd weer nuwe skemas wat die dilemma probeer oplos en wat met heelwat laer premies kliente lok, maar die fynskrif sluit dikwels dit wat werklik nodig is uit.
In Orania is seker die grootste behoefte, volgens die inwoners, medies. Ve
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Keuse vir die Afrikaner
Vergun my die volgende kommentaar puntsgewys op die artikel Skotland en ‘n Afrikaner “vrystad” deur Flip Buys:
Soewereiniteit is nie deelbaar nie. Soewereiniteit in die volkereg beteken staatkundige / politieke onafhanklikheid. Binne erkende landsgrense kan daar net een soewereiniteit wees, gesetel in die verkose sentrale regering.
So bv., hoewel die Amerikaanse deelstaat Kalifornië die sewende grootste ekonomie ter wêreld het, is dit nie soewerein nie – dié berus by die Amerikaanse federale regering. Onder sekere omstandighede kan ‘n gedeelte van ‘n land of staat wel afskei, soos bv. Suid-Soedan van Soedan en indien dan aan bepaalde vereistes voldoen word, word ‘n splinternuwe staat gevorm met sy eie soewereiniteit – terwyl die moederstaat sy/haar eie soewereiniteit behou.
Die term selfbeskikking is nie altyd duidelik omlyn nie, maar verwys meesal na ‘n volk om seggenskap oor homself te hê – dus eintlik word bedoel verwesenliking van e
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Getuienis van Eldien, ‘n jong meisie wat woonagtig is in Orania
Ek bly in Orania – Orania is ‘n plek waar vir vele jongmense die kans gegun word om ‘n bestaan vir hulswelf te kan maak. Hier kan hulle klein begin en groot droom.
Orania bied aan hierdie jongmense ‘n veilige omgewing, waar daar met durf en selfwerksaamheid entrepreneurs gekweek word.
“Die lekkerste ding van Orania is vir my hoe veilig dit hier is… en dat ek met ‘n oop venster kan slaap,” So begin Eldien Kirsten te vertel van haar ervaring op Orania. Sy verduidelik verder dat om elke dag vryheid te mag beleef vir haar dié plek so besonders maak.
Eldien bly vir byna 20 jaar in Orania en is nog sielsgelukkig hier in die hartjie van die Noordkaap. Sy werk saam haar ma Uysie Kirsten by die Kontreiwinkel, wat nie te lank terug na ‘n splinternuwe perseel geskuif het nie. Eldien sien baie uit na dit wat die toekoms vir haar ma se besigheid, hier in Orania, mag inhou. Sy hoop ook om eendag te gaan studeer of verder te gaan met haar ballet.
Eldien is ‘n
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.