Op 3 Desember 2019 het ‘n wrede plaasaanval in Hartbeespoort, Noordwes provinsie van Suid-Afrika plaasgevind. Johan (60), is in sy huis aangeval en erg aangerand en vasgebind. Andrew Brown, die man se seun, het op sosiale media gesê: ‘Dit is hoe my pa vandag 5 weke na die plaasaanval lyk. Dit is baie seer om..
Continue reading…
Brutale plaasaanval in Hartbeespoort omgewing, bejaarde man na 5 weke steeds kritiek
Enjoyed this post? Share it!
Boontjie kry sy loontjie! Plaasaanvaller verongeluk in boer se gesteelde bakkie
’n Bejaarde boer,Ronnie Brand is Maandagoggend op sy plaas buite Oranjeville naby die Jim Fouché-vakansieoord aangeval. Volgens Tommy Pienaar van Basopa Sekuriteit is Brand erg aangerand deur die aanvallers en laasgenoemde het met Brand se Isuzu-bakkie van die toneel gevlug. Pienaar se wagte was saam met die polisie en boere in die omgewing op die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ’n grusame plaasmoord geskied in SA – Man dood ná piksteel-aanval by Nigel, Gauteng – verbrande lyk op toneel gevind
ʼn 46-jarige boer is dood nadat hy met ʼn piksteel op ʼn plaas by Witkop buite Nigel in Gauteng aangeval is. Kapt. Johannes Ramphora, polisiewoordvoerder, het gesê Johan Pretorius het by die hek stilgehou toe ʼn onbekende aantal aanvallers op hom toegesak en hom met ʼn piksteel toegetakel het. Die piksteel is op die toneel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Blanke boere se lewens is niks meer werd in SA – Nog ’n bejaarde boer moes vlug vir sy lewe in Vrystaat na terroriste hom aanval op plaas
’n Bejaarde boer van Burgersdorp in die Oos-Kaap is in ’n Bloemfonteinse hospitaal opgeneem nadat hy Maandag van sy aanvallers probeer vlug het. Drie mans het omstreeks 11:00 toegang tot Jan Terbrug (81) se huis op die plaas Alfalfa in die Burgersdorp-distrik gekry, sê Ursula Roelofse, polisiewoordvoerder. “Toe Terbrug, die eienaar van die plaas, en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Porterville plaasaanval: Ekstreme haat en geweld word uitbasuin – “Kill Die boer”, Viva Juju” en “Viva EFF” – ANC-regime ontken egter nogsteeds die harde werklikheid van plaasmoorde in SA!
“Die wreedheid in hul stemme. Die haat in hul oë.” Dit is wat Desiree Taylor-Van Schalkwyk (45) onthou nadat sy en haar man, Tobie, Sondagaand, 25 November 2018 op hul plaas buite Porterville aangeval is. Desiree is seksueel aangerand en amper verkrag. Die aanvallers het haar man vol petrol gegooi. Die paartjie het gedink dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terroriste dreig om brandstof oor ’n boer naby Potchefstroom te gooi om hom aan die brand te steek tydens plaasaanval
Plaasaanvallers het Woensdagoggend vroeg brandstof oor ’n boer naby Potchefstroom gegooi om hom aan die brand te steek, maar hy kon betyds op hulle skiet om hulle te verwilder. Hy het egter ligte brandwonde opgedoen nadat die aanvallers die huis aan die brand gesteek het, sê Marius Muller, nasionale operasionele koördineerder van AfriForum. “Die skade..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lewenslange letsels na rooftog, slagoffers vertel -En nou moet jy opstaan, jou lewe herbou, want misdaad is deel van ons lewens – ‘n letsel wat bly skaaf
“Ek weet nie hoe loop ‘n mens die pad vorentoe nie.” In haar woorde sien jy hoe wat gebeur het, stukkie vir stukke vreet aan mense wat die masker van “ok” wees dra, ná iets wat jou lewe so verander. Jy hoor die naakte vrees in Antoinette Smit, nagskofverpleegster by Sally Martin Park, se stem..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanvalle word as huisroof beskou – Bejaarde man gruwelik tydens plaasaanval aangerand op plaas in Noordwes
’n Bejaarde man is so erg op sy plaas Avondale naby Koster in Noordwes aangerand dat hy sukkel om uit sy linkeroog te sien. Jan Scheepers (79) en sy vrou, Suzie (78), is Donderdagoggend vroeg in hul bed oorval. Hulle is aangerand, vasgebind en beroof. ’n Onbekende getal rowers het toegang tot die huis verkry..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n bejaarde verloor sy lewe tydens plaasaanval; gaan die sinnelose moorde net nooit ophou
’n Bejaarde man is in ’n plaasaanval naby Creighton, suidwes van Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal, doodgeskiet. Campbell Scott (66) is Saterdagoggend vroeg in die bors geskiet nadat drie verdagtes deur die venster van ’n huis op die plaas Lynafis geklim het. Sy vrou, Pam, is vasgebind. Kapt. Nqobile Gwala, polisiewoordvoerder in KwaZulu-Natal, sê die man is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde man met tuingraaf aangerand en in oë gespuit met plantgif tydens plaasaanval
’n Bejaarde plaasvoorman (81) is Woensdagoggend met ’n graaf en plantgif buite sy plaashuis aangeval. John Byles van Hartswater in die Noord-Kaap se oë is toegeswel en van sy tande is met ’n graaf uitgeslaan. Hy het ook kneusings en snye opgedoen. Johan Cloete, ’n buurman, sê die voorval het omstreeks 07:30 gebeur. “Byles het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dapper ma veg verbete teen ’n barbaarse mes aanvaller tydens plaasaanval
In ‘n wanhopige poging om haar dogter te red tydens ‘n plaasaanval, het ‘n Darnall-vrou alles in die stryd gewerp om haar dogter te beskerm tydens ’n plaasaanval. Volgens inligting bekom, het die voorval afgespeel wat op ‘n suikerrietplaas noord van Durban. Die vrou het gedurende die vroeë oggendure wakker geword deur die angswekkende gille..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisie-pistool in die besit van plaasaanvaller gevind
’n Rower wat vroeër vandeesmaand in Noordwes in ’n plaasaanval doodgeskiet is, het ’n gesteelde polisievuurwapen by hom gehad. Lt.kol. Adéle Myburgh, polisiewoordvoerder in Noordwes, het dit Vrydag bevestig en gesê die polisie ondersoek die omstandighede rakende die diefstal van die pistool. Dit is gevind by die rower wat op 8 Augustus omstreeks 20:30 saam..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.