Suid-Afrika kan ’n enorme verlies ly indien die ANC president, Cyril Ramaphosa, nie seker maak dat die mense betrokke by die Staatskaping in die hof hulle straf kry nie. Die waarskuwing kom van die Verenigde Koninkryk en van Amerika wat albei onderneem het om beleggings na die land te bring indien die Ramaphosa regering kan..
Continue reading…
Die wittebrood is verby Ramaphosa, tyd om wet en orde toe te pas – Staatskaping kan SA finansieel skud en hou die gevaar in dat meer as ’n $100 miljard se beleggings nie sal realiseer nie
Enjoyed this post? Share it!
The return of the right and the coming of the volkstaat
Carel Boshoff IV is eloquent, intelligent and a stimulating conversationalist. As “president” of the Orania Movement it is his task to promote and protect the interests of Orania, the Afrikaner settlement near Hopetown in the Northen Cape established before the advent of democracy.
Last week Boshoff, a grandchild of apartheid premier Hendrik Verwoerd and a former member of the Northern Cape’s legislature for the Freedom Front Plus, issued a statement addressed to “Afrikaner decisionmakers” in which he argues that the time to pursue the ideal of an own Afrikaner territory – a volkstaat, in 1990s parlance – has come.
Boshoff argues that race relations are deteriorating, as illustrated by the debate on land expropriation and the recent “witch hunt” targeting the Schweizer-Reneke teacher, and says it seems that the ideal of a non-racial society remains a mirage. He also questions the construct of South Africa and believes the country consists of divergent languag
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oud-SABC baas Hlaudi Motsoeneng kondig nuwe party aan en wil glo huidige president uit sy amp druk met ‘n volgende verkiesing
Mzanele Manyi, vorige segsman van die ANC en eienaar van ANN7 sluiskanaal gaan na berig Woensdag sy wegbreek van die ANC aankondig en dan bekendmaak waar sy politieke tuiste sal wees. Dit volg na die gerugte dat oud-SABC baas Hlaudi Motsoeneng, sy party aangekondig het naamlik die African Content Movement. Volgens Motsoeneng wil hy president..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
President jakker die wêreld vol ten tye wat geweld, betogings, moord, stakings aan die order van die dag is en SA se skuldlas al hoe groter raak
Munisipale en stadsrade se skuld aan Eskom is in ‘n opwaartse spiraal met die jongste syfers van R17 miljard teen die einde van September. Dieselfde patroon word gevind by die onderskeie water rade waar weinig vordering gemaak word met skuld invordering. ‘n Klomp aanbevelings is gemaak maar geen besluit is nog geneem nie en ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa kry salarisverhoging – maak hom een van die top betaalde leiers in die wêreld
Suid Afrika se miljardêr president gaan na beraming R3,6 miljoen verdien in 2018, wat hom een van die top betaalde leiers in die wêreld maak.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma dalk tog uit?
‘n Parlementêre subkomitee gaan die week vergader om prosedures op te stel om dele van die parlementêre reëls te verander om ‘n president te verwyder. Die voorstel sal dan ter tafel gelê word in die parlement vir bespreking. Dit volg nadat die konstitusionele hof die parlement ses maande tyd gegun het om meganismes in plek..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swart Besigheidsraad skors president hangende ‘n ondersoek na ‘n “vermiste” R5 miljoen betaling
Die Swart Besigheidsraad (SBR) oftewel Black Bussiness Council, het hul president, Danisa Baloyi, geskors hangende ‘n ondersoek na ‘n “vermiste” R5 miljoen betaling. Volgens bronne het Baloyi die betaling van die bedrag vanaf Airports Company gefasiliteer, en die geld was geoormerk om BBC se transformasie bekendstellingsprogram te befonds. Daar word beweer dat prima facie bewyse..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA Kommunistiese Party raak nou regtig gatvol vir Zuma
Die SA Kommunistiese Party (SAKP) het ‘n beroep op die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se hoof, Shaun Abrahams, en sy departement gedoen om Zuma aan te kla op die meer as 700 klagtes van bedrog. Hulle het verder ‘n beroep op die ANC gedoen om Zuma af te dank. Volgens die SAKP het Zuma se erkenning..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.