Verslae van die Ouditeur-generaal van die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur (MFMA), het onthul dat die afgelope dekade, R186 Miljard uit die rekenings van ANC munisipaliteite verdwyn het weens “onreëlmatige uitgawes“. Die Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, het onlangs ook verklaar dat daar in die boekjaar 2019/2020, R26 miljard se “onreëlmatige uitgawes” by munisipaliteite was, en dat van die 257 munisipaliteite in Suid-Afrika, het slegs 27 skoon oudits ontvang.
ANC het Toegelaat dat Munisipaliteite R186 Miljard in ‘n Dekade Steel met Geen Nagevolge of Aanspreeklikheid nie!
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n 80-jarige Oumatjie Verkrag en Doodgeslaan Deur Swart Gespuis! ANC se Radikale Transformasie Verander Suid-Afrika na Een Groot Konsentrasiekamp vir Blankes!
#MaliciousNegligence Bheki Cele se kwaadwillige nalatigheid moor weer! Terwyl ons die berig plaas hoor ons van nog ‘n bejaarde dame in Rustenburg wat met ‘n knopkierie geslaan geslaan is vir haar selfoon (berig volg). Ons kan nie meer byhou met al die onskuldige bloed wat vloei nie. Dit in dieselfde week wat tannie Jakkie Grobler (80) verkrag en doodgeslaan is met ‘n knopkierie, net vir haar selfoon en skootrekenaar! Tannie Jakkie Grobler was woonagtig in ‘n sekuur aftree-oord met elektriese heinings, sekuriteitswagte en alarms. Die kompleks was spesifiek ontwerp om die kwesbaarste mensies in ons samelewing te beskerm, maar dit het die SAPD twee ure geneem om by die toneel op te daag. Hulle het duidelik geluister na die Minister van Polisie, Bheki Cele se stelling dat hierdie tipe misdaad, “nie ‘n prioriteit” is nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zimbabwe Word Gedwing om $3.5 Miljard Vergoeding aan Wit Boere te Betaal wat Mugabe Uitgeskop het! Die Geld Moet op Internasionale Effektemarkte Geleen Word!
Ramaphosa dink hy is slimmer as Mugabe? Zimbabwe is gedwing om ‘n historiese US$ 3,5 miljard aan wit boere uit te betaal wat deur swart Zimbabwiërs, aangemoedig deur Mugabe, van hul plase aangeval, doodgemaak en uitgesit het. Die ooreenkoms is deur die nuwe regering van Zimbabwe onderteken om sowat 4,000 kommersiële boere wat twee dekades gelede van hul plase weggejaag is, te vergoed. Ongelukkig sal dit nie die vermoorde boere terugbring nie, maar wat van ‘n openbare verskoning en ‘n waarskuwing aan Ramaphosa?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Kaders Kry R70 Miljard IMF Lening Sonder Voorwaardes, Wat U Moet Terugbetaal!
Kommuniste Spandeer Ander Mense Se Geld: Al het die korrupte ANC van IMF-lenings weggebly tot dusver, omdat hulle finansiële deursigtigheid en dissipline benodig, het die COVID-19 pandemie en Black Privilege die ANC-regering toegelaat om ‘n lening te kry, sonder ‘n IMF-struktuur aanpassingsprogram, ten spyte daarvan dat die IMF diep agterdogtig is oor die ANC en COSATU. Die ANC het die geleentheid benut wat die Corona Virus hulle gegee het, en het 100% van Suid-Afrika se IMF-kwota gegryp.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC se Meedoënlose Radikale Transformasie van eens Pragtige Bloemfontein na Mangat-in! ‘n Bankrot Sh*thole!
Onverbiddelike verdraagsaamheid van #TheAfricanWay het tot meedoënlose verval en verrotting gelei! Die verhaal van Afrika onder swart beheer is altyd een van meedoënlose verval, verrotting en plundering. Toe die ou NP die eerste wêreldland aan die ANC oorhandig het, was stede en dorpe skoon en infrastruktuur, soos spoorweë en Eskom, was van die beste funksionering in die wêreld. Bloemfontein was ‘n juweel, totdat die meedoënlose verdraagsaamheid van #TheAfricanWay begin het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Of dit die Ramaphosa-faksie of die Zuma-faksie is, is dit Nogsteeds die ANC, wat Blankes, Kleurlinge en Indiërs Ignoreer Terwyl Hulle in die Pot Kook!
Ramaphosa sê openlik dat hy ‘n toekomstige ekonomie wil opbou “vir swart mense in die algemeen”, en tog wil baie wit mense nog steeds glo dat Ramaphosa hul redder is, selfs al verhoog hy die hitte op die “padda-ketel”. Cyril Ramaphosa het onlangs ’n toespraak in Durban gelewer waar die retoriek, cliches en misleidende gonswoorde vinniger van sy tong af gerol het as wat’ n mandela AK47-masjiengeweer koeëls kan uitspoeg. Hierdie toespraak is nie toevallig in KZN nie, aangesien die Zuma-faksie al hoe sterker word en sy voorneme om Ramaphosa te verplaas duideliker maak, maar dit is nogsteeds die ANC!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Burgemeester van rassisme beskuldig ná hy wit mense as “ett**s” op Facebook verwys
Bewerings van rassisme word teen Norman van Wyk, ANC-burgemeester van die Kareeberg-munisipaliteit in Carnarvon, gemaak nadat hy glo op 31 Desember 2017 om 14:04 na wit mense as “ett**s” op Facebook verwys het en dat hy iemand wil “m**r”. Terwyl die DA eis dat die ANC teen Van Wyk optree, wil die VF Plus met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Watse bloedbad dink mnr. De Klerk het hy met sy oorgawe verhoed in 1994?
Op dieselfde dag dat Coligny weer die teiken word van swart rassiste wat blanke wonings en plase aanval en afbrand, verklaar FW de Klerk dat as hy en sy kornuite nie die pad sou gevolg het wat hulle sedert 1990 wel gevolg het nie, die land in ‘n bloedbad sou verval het. Sy woorde was..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.