Twee polisiebeamptes wat probeer het om te voorkom dat twee kollegas ’n poskantoor in Greytown, Natal, beroof, was verplig om op die twee skurke los te brand. Waarskuwingskote is afgevuur voor die twee polisiebeamptes elkeen ’n doodskoot toegedien is voor hulle die rooftog kon uitvoer. Die twee aan-diens polisiebeamptes het ’n wenk ontvang dat ’n..
Continue reading…
Twee skurke wat verantwoordelik was vir reeks inbrake en doodgeskiet is, al die tyd polisiemanne
Enjoyed this post? Share it!
Gaan doodstraf rêrig die oplossing wees vir geweldmisdaad? SA is vasgevang in web van geweld – 55 Moorde per dag, toenemende verkragtings, kapings, rooftogte en plaasmoorde
Hoe maak dit sin om die doodstraf in die hande van ‘n regime te plaas wat blankes haat? Blankes, soos ons vryheidsvegters, sal die eerstes wees om die straf te kry. Die gewelddadigheid in Suid-Afrika het sodanig toegeneem dat daar nou oor ’n wye gebied gevra word dat die kommunisties gesinde ANC regering die doodstraf..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC regime se belofte dat transito rooftogte gestuit gaan word lewer geen sigbare resultate – SA paaie in chaos gedompel met voortslepende transito rooftogte, talle besige roetes vir ure lank gesluit
Die N2 by Kaapstad was die toneel van ‘n kontant-wa roof gedurende die nagtelike ure van Maandag en het veroorsaak dat die N2 gesluit was as misdaad toneel. Motoriste moes van alternatiewe roetes gebruik maak om werksplekke te bereik aangesien die roete vir ure lank gesluit is. In Bloemfontein is ‘n G4S kontant-wa in ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OTM misdaad neem toe – Gauteng die hoogste met 36% en Oos Transvaal met 17%
Die SA Bank Risiko Inligtings Sentrum het so pas hul statistiek bekend gemaak rondom misdaad in 2018. In die verslag word digitale misdrywe, kaart bedrog en gewelddadige misdade in die Bank sektor uitgelig. Kategorieë wat uitgelig word is OTM aanvalle, geassosieerde roof en bank rooftogte. OTM’s is die teiken waar kriminele metodes soos plofstof gebruik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“Global Mandela” fees in die nuwe SA is ‘n totale ramp nadat choas uitgebreek het te midde van geweldadige rooftogte
‘n Musiek fees by die FNB stadium in Soweto genaamd ‘Global Citizen Festival: Mandela 100” het die geleentheid gebied vir jeugdige bendes om toeskouers te beroof van selfone, juweliersware, handsakke en dies meer. Die sosiale media het die gebeure as “skrikwekkend” beskryf met weinig SAP teenwoordigheid om, om te sien na veiligheid. Messtekery en brutale..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
2018 lewer alreeds 140 transito rooftogte op
Sedert Januarie 2018 het daar 149 kontant in transito rooftogte plaasgevind.
In 2006 was daar ‘n totaal van 460 vir die jaar.
In Mei 2018 het daar alleen 20 rooftogte plaasgevind. Voertuie word gestop en daarna met plofstof oopgeblaas. Die beplanning word met militêre presisie gedoen en uitgevoer, sê kenners.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe vlaag transito rooftogte tref die land
‘n Nuwe vlaag transito rooftogte tref die land, maar veral die ekonomiese hartklop, die sentrale deel van Transvaal.
Net soos in die verlede neem die soort rooftogte toe in aanloop na ‘n algemene verkiesing, wat bespiegelinge laat ontstaan dat daar partye is wat nou solank hulle koffers begin volmaak met die oog daarop. Baie min van die gevalle word inderdaad opgelos.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Fikile Mbalula: Polisie is te lui om misdaad te bekamp – Sjoe en hy erken dit nog!!
Die minister van polisie, Fikile Mbalula, beskryf die polisie se pogings om misdaad te bekamp as “lui”. Hy meld dat die polisie die landsburgers in die steek laat en dat hy dit gaan stop. Hy noem ook dat die afdanking en vervolging van nasionale polisiekommissarisse ‘n negatiewe uitwerking het op misdaadvoorkoming. Algemene misdaad het volgens..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Man word trompop in sy huis geskiet
’n Professionele jagter van Modimolle (Nylstroom) in Limpopo is Dinsdagmiddag trompop in sy huis geskiet terwyl hy op sy bed gesit en TV kyk het. Sakkie Bloem (36) was in sy huis in Springboklaan in ’n stil woonbuurt van die dorp toe hy voor 16:00 oorval is. Dit is nie duidelik hoe die drie mans..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.