“Herstel ons waterbronne of kry privaatinstellings om die werk gedoen te kry.” Dit is die boodskap wat TLU SA met ‘n nuwe veldtog oor water aan die ANC se Departement van Water en Sanitasie én die regering wil stuur.

Enjoyed this post? Share it!
“Suid-Afrika sit op ’n tydbom wat stadig maar seker besig is om te ontplof,” het Misaveni Ngobeni, direkteur van die departement van water en sanitasie en samewerkende regering en tradisionele sake in die nasionale tesourie, gister aan die Menseregtekommissie (MRK) gesê. Die rioolramp in die Vaalrivier is “net die begin”. Die MRK sit in Johannesburg..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!