Die Suid Afrikaanse ambassadeur in Italië, Shirish Soni, is teruggeroep nadat hy skuldig bevind is aan finansiële onreëlmatighede en wanvoorstelling van akademiese kwalifikasies. Hy word verder beskuldig van seksuele teistering en is geskors nadat hy op drie aanklagte skuldig bevind is. Dit lyk of hy nie matriek in 1975 behaal het nie. Wat vreemd is,..
Continue reading…
SA ambassadeur in Italië teruggeroep na skuldigbevinding van finansiële onreëlmatighede en aanklagte van seksuele teistering
Enjoyed this post? Share it!
Seksuele teistering by skole vererger, leerders en leerkragte word geteiken
Dit is nie net kinders wat seksueel geteister word deur leerkragte nie, want daar is ook honderde voorvalle van onderwyspersoneel wat geteister word deur leerlinge. Gedurende die afgelope finansiële jaar het die Departement van Onderwys met 633 gevalle gehandel waar onderwysers geteister is. In ’n reeks inskrywings in die sosiale media is waarskuwings gerig aan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit is geen meer geheim dat ANC lede betrokke is by die enorme korrupsie en bedrog wat tans die SA ekonomie totaal en al lam lê?
Nuus hoogtepunte die afgelope jaar word toenemend in beslag gelê deur berigte van hooggeplaaste ANC ondersteuners en regeringslede wat betrokke is, of geskors is, of herontplooi word. Elke oortreding is weens wangedrag, omkopery en seksuele teistering. Zuma en die Guptas was van die hoof rolspelers. Die nuutste geval bekend is die ANC se waarnemende woordvoerder,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Seksuele gunsies vir ANC poste is nou glo die nuwe in-ding en expertise word nou nie meer bepaal op prestasie op werkgebied, maar hoe jy uitblink in slaapkamer!
Die 25-jarige assistent van die ANC woordvoerder, Pule Mabe, het ‘n interne klag van seksuele teistering teen hom gelê by die party se sekretaris-generaal Jessie Duarte. Sy beskuldig Pule daarvan dat hy aangedring het op seks in ruil vir haar pos en na haar weiering het hy haar salaris verminder en haar emosioneel mishandel. Mabe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gelyke Onderwys in Suid Afrika toe nie so gelyk
Gelyke Onderwys (EE) is ‘n beweging van leerlinge, ouers en gemeenskapsleiers wat streef en werk vir kwaliteit en gelykheid in SA onderwys.
Dit moet glo geskied deur navorsing, ontleding en aktivisme.
Sopas het die tesourier van EE, Doran Isaacs, egter bedank weens vele klagtes van seksuele teistering. Hy is die derde senior personeellid by EE om te bedank weens beweerde seksuele teistering.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA Sokker baas, Danny Jordaan staar talle klagtes van seksuele teistering in gesig
Die klagtes van seksuele teistering teen Danny Jordaan is besig om uit te kring.
Jennifer Ferguson, voormalige ANC-parlementslid, het reeds ‘n klag van verkragting teen Jordaan gelê. Sy sê sy is deur minstens twee vroue gekontak wat ook bewerings maak teen Jordaan.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ondersoek kom ná speurhoof seksvideo op WhatsApp stuur – nog ‘n Margaret sage!
“Vee dit onmiddellik uit.” Dit was die versoek van ’n Wes-Kaapse polisiegeneraal aan polisiebeamptes nadat hy ’n pornografiese videogreep op ’n polisie-WhatsApp-groep gestuur het. Die videogreep beeld ’n seksdaad tussen ’n onbekende man en ’n onbekende vrou uit. Dit is op of ná 13 Julie deur genl.maj. Patrick Mbotho, Wes-Kaapse speurhoof, aan verskeie polisiebeamptes gestuur…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kul jou hier, kul jou daar – Zuma probeer tot sy geluk by Mentoor
Vytjie Mentoor, vorige LP van die ANC, het ‘n boek die lig laat sien waarin sy beweer dat Jacob Zuma by twee geleenthede sy “geluk” probeer het by haar. Die eerste geval was in die vroeë 1990’s en later weer in die middel 2000’s. Haar boek getiteld “No holy cows” het sopas die lig laat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.