Die meerderheid van die minderheidsgroep in Suid Afrika is moedeloos, onseker en vrees die toekoms. Sonnige Suid Afrika word gekenmerk deur algemene onbevoegdheid en wetteloosheid. Die blatante korrupsie laat ‘n bitter smaak in die landsburgers se monde. Maar elders in Suid Afrika leef ‘n gemeenskap in ‘n bykans misdaad vrye omgewing waar inwoners spog dat hulle vir hulself werk en sorg. ‘n Dorp wat die verbeelding van, nie net Suid Afrika nie, maar ook die wêreld, aangryp. Die gemeenskap se konserwatiewe manier van leef word verwar met ‘n wan-persepsie dat hulle verkramp en outyds is. Wanneer jy met Uitvoerende Beampte, Joost Strydom gesels, skets hy ‘n ander prentjie. Die inwoners is trots op hulle kultuur en vooruitstrewend in hulle denke.
Continue reading…
VIDEO: Orania Groei Nog en is Bykans Misdaad Vry – Is Dit Die Minderheid se Uitkoms Uit die Wettelose & Onbevoegde SA?
Enjoyed this post? Share it!
Waaroor Gaan Hierdie “Tweestaatoplossing” Wat Deesdae so Baie op Sosiale Media Bespreek Word? Van A tot Z wil die ANC se Bendestaat Ontsnap!
Met die grendelstaat, ekstra totalitaristies wette en ongelooflike plundery deur die ANC regime, wonder almal hoe gaan ons uit dié penarie uitkom, en selfbeskikking, onafhanklikheid, emigrasie en afstigting word nou oral bespreek, nie net deur die minderhede nie! Van A tot Z – Afrikaners tot Zoeloe, het nou besef dat die reënboognasie hul soewereiniteit weggeneem het. Hoe het ons hier gekom? Niks gebeur in die huidige wat nie al in die verlede bestel is nie, so ons moet begin in die vorige eeu toe die Nasionale Party aan die bewind was, nadat hulle die landswye verkiesing in 1948 gewen het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verenigde Vryheidsalliansie vra dat Wes-Kaap nie meer deel moet wees van SA
AS DIE Verenigde Vryheidsalliansie (VVA) sy sin kry, is die Wes-Kaap een van die dae nie meer deel van Suid-Afrika nie. Nee, die VVA is nie ’n modern times vlieënde piering nie. Hy is ’n organisasie wat hom al die afgelope ag jaar daarvoor beywer om die Wes-Kaap en ander dele van die land af..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC Verantwoordbaarheid – In net meer as 25 jaar het ‘n Godlose, kommunistiese regering daarin geslaag om ‘n eens welvarende land te “regeer” tot op die rand van bankrotskap
Die tragiek in ons land is geleë daarin dat Afrika nooit, maar nooit verantwoording aanvaar vir eie tekortkominge of mislukkings nie. Daar sal altyd iets of iemand ander gevind word om te blameer. In net meer as 25 jaar het ‘n Godlose, kommunistiese regering daarin geslaag om ‘n eens welvarende land te “regeer” tot op..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit is hoe verkiesingsveldtogte in SA werk, jy gee ’n gratis T-hemp en die kruisie is joune
Die ANC deel weer geel t-hemde uit oral waar brood meer welkom sou wees. En dit werk vir hulle. Nou hoor ons al die blanke kieser wat sê: “Ai, so dom! Volgende jaar stem hulle weer ANC.” Gladnie so dom nie. Ten minste kry hulle ‘n T-hemp. Die blanke kieser gee sy stem sommer vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wie besit die meeste grond in Suid-Afrika? – Volgens Hansard behoort 5 000 PLUS plase aan regering – dalk is dit nog baie meer?
Wie besit die meeste grond in Suid-Afrika? Wie maak die wetgewing in die land of finansier dit? Wie finansier die parlement en grondwet van Suid-Afrika? Hoe groot is ons bevolkings regtig? Hoeveel is die regte hoeveelheid immigrante en onwettiges in die land? Heelwat vrae wat antwoorde soek en meestal is daar antwoorde. Ander antwoorde is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OPVOLG STORIE van:- Kom ons kyk ‘n bietjie van nader die Grond- “hervorming”-“besettings” kwessie
In terme van verskeie wetgewings wat na 1994 ge-implementeer is, behoort kommunale grond meestal aan die regering, dus hoekom sal hulle iets vat wat reeds aan hulle behoort? Tradisionele leiers is slegs ‘n “trustee“.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mnr Carel Boshoff, ontmoet voormalige President van Suid-Afrika, Mnr Thabo Mbeki
Mnr Carel Boshoff, President van die Orania Beweging, het onlangs met die voormalige President van Suid-Afrika, Mnr Thabo Mbeki, ontmoet om oor ons strewe, die Afrikaner se huidige uitdagings en ons rol in Afrika te praat.
Die Orania Beweging volg ‘n benadering van voortdurende skakeling met alle rolspelers. Mnr Boshoff vertrek vandag na Swede om die Afrikaner se posisie in Suid-Afrika daar te gaan verduidelik en om steun te werf vir ons strewe na selfbeskikking.
Enjoyed this post? Share it!
Onteieningsplan – Cyril gaan fyn moet lieg om hierdie storie reg te lieg
Die ANC se top ses is glo baie kwaad vir hulle takke. Uit die meer as 700 000 geskrewe kommentare wat ingedien is oor die beoogde onteieningsplan, is dit duidelik dat die meeste mense in die land gekant is daarteen. Die ANC sê sy takke het laat slaplê, hulle het gefokus op die openbare verhore..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Keuse vir die Afrikaner
Vergun my die volgende kommentaar puntsgewys op die artikel Skotland en ‘n Afrikaner “vrystad” deur Flip Buys:
Soewereiniteit is nie deelbaar nie. Soewereiniteit in die volkereg beteken staatkundige / politieke onafhanklikheid. Binne erkende landsgrense kan daar net een soewereiniteit wees, gesetel in die verkose sentrale regering.
So bv., hoewel die Amerikaanse deelstaat Kalifornië die sewende grootste ekonomie ter wêreld het, is dit nie soewerein nie – dié berus by die Amerikaanse federale regering. Onder sekere omstandighede kan ‘n gedeelte van ‘n land of staat wel afskei, soos bv. Suid-Soedan van Soedan en indien dan aan bepaalde vereistes voldoen word, word ‘n splinternuwe staat gevorm met sy eie soewereiniteit – terwyl die moederstaat sy/haar eie soewereiniteit behou.
Die term selfbeskikking is nie altyd duidelik omlyn nie, maar verwys meesal na ‘n volk om seggenskap oor homself te hê – dus eintlik word bedoel verwesenliking van e
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Beroep word gedoen om versigtig te werk te gaan met selfbeskikking na ’n Onafhanklike Staat van Goeie Hoop uitgeroep is
Dit is van die grootste noodsaak dat daar omsigtig met die ideale van selfbeskikking en vryheid omgegaan moet word, en daar moet gewaak word teen die moontlikheid om dit met ondeurdagte optrede te verydel. Die waarskuwing kom van VF Plus se hoofsweep, dr. Corné Mulder, na die sogenaamde eensydige onafhanklikheidsverklaring van ‘n Khoisan splintergroep onder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VVK – Verkiesing om ‘n nuwe Volksraad te verkies kan dalk nog vanjaar plaasvind.
‘n Verkiesing om ‘n nuwe Volksraad te verkies, kan moontlik nog selfs vanjaar plaasvind. Die aankondiging is die naweek gemaak deur die voorsitter van die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK), mnr. Paul Kruger, gemaak by die openbare vergadering by Paardekraal in Krugersdorp. Mnr. Kruger het daarop gewys dat so ‘n verkiesing baie duur is en dat hulle..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.