Bo en behalwe die skrikwekkende feit dat dit keer op keer bewys is, dat daar GEEN vermoë of vertroue is dat nog die SAPD nog die SANW, ons veiligheid kan of wil verseker nie, is dit ook ‘n diep gewortelde feit dat wapens deel van ons kultuur is, al vir eeue lank, en om ons van wapens te ontneem is om ons kultuur te beskadig. Gaan die ANC die Zoeloe van hul assegai ontneem?
Zoeloe Sonder Assegaai? Wapens is Eeuelank Deel van Ons Kultuur dus is Wapenontneming ‘n Aanval op ons Kultuur!
Enjoyed this post? Share it!
SAPD het Misluk om Gemeenskappe en Besighede te Beveilig in Onlangse ANC Onluste en Moet dus die Wapenwetsontwerp Terug Trek!
Dit is enige regering se primêre taak om wet en orde te handhaaf en stabiliteit te verseker, maar die ANC regering, ondersteun deur die Suid-Afrikaanse Polisie en weermag, het oor die laaste weke in hierdie verantwoordelikheid geheel en al misluk. Regoor die land moes mense hulself, hul families, hul eiendom, en gemeenskappe verdedig en terselfdertyd beveilig, in ʼn tyd van grootskaalse onluste en anargie. Gelukkig is daar nog burghers met wapens wat die taak kan verrig in die afwesigheid van die SAPD en SANW. En wat nog erger was, is dat die arme inwoners deur die einste SAPD vermaan is omdat hul optredes glo onwettig was!
Enjoyed this post? Share it!
Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsreg Sien Onteiening van Vuurwapens as Skending van Eiendomsreg
Die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsreg gaan byeenkoms hou met senior rolspelers in die burgerlike samelewing, politieke partye, individue en veral ook regslui en akademici, op 23 Junie 2021 by TLU SA se hoofkantoor in Silverton, Pretoria en sal via Zoom aangebied word. Organisasies, politieke partye en belangegroepe gaan standpunt neem oor voorgestelde vuurwapenbeheer wetsontwerp.
Enjoyed this post? Share it!
96.6% sê NEE oor die Voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Vuurwapens in Peiling Wyl Staat Meer as 60,000 Skriftelike Voorleggings Ontvang!
Lede van die publiek het tot Vrydag tyd gehad om kommentaar te lewer op die voorgestelde wysigingswetsontwerp op die beheer van vuurwapens.
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Kersvader se Klein Helpers… Die hele gesin moet betrokke wees by selfverdediging!
Die hele gesin moet betrokke wees by selfverdediging, so het ons Europeërs groot nasies uit die ongetemde barbaarse wildernis gebou…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Ouma Haal Wapen Uit na Rassistiese EFF-betogers aan Haar Gryp en “You F*ing B*itch Go Back to Europe” vir Haar Skree Buite Clicks!
‘n “Ouma” van PE het ‘n oornag heldin geword toe sy haar wapen uitrek teen rassistiese EFF-betogers wat aan haar gryp en op haar skree: “You F*ing B*itch Go Back to Europe” buite Clicks! Tydens die onderonsie met EFF-betogers buite ‘n Clicks-winkel in die Walmer Park-winkelsentrum in Port Elizabeth, het die aggressiewe EFF-lede op ‘n gryskopvrou en haar bejaarde vriendin “You F*ing B*tch, Go Back to Europe” geskree. Die EFF-lede gryp toe aan haar nek en skreeu vir haar: “Take out your gun, take out your gun”, wat sy dadelik gedoen het, in selfverdediging, tot hul groot verrassing!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VF Plus:- Meer mense vermoor met messe en skerp voorwerpe as met vuurwapens
In die afgelope drie finansiële jare (vanaf 2015/16) is meer mense met messe en skerp voorwerpe in Suid-Afrika vermoor as met vuurwapens. Bowendien het die polisie geen rekord oor hoeveel van die betrokke vuurwapens wettig of onwettig was nie. Dit blyk uit die antwoord van die minister van polisie, Bheki Cele, op ʼn amptelike parlementêre..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oupa vir moord in hof ná hy inbreker doodskiet – Vraag ontstaan, mag jy ’n inbreker wat jy in jou huis betrap summier doodskiet?
’n Oupa van Grabouw in die Wes-Kaap is vir moord in hegtenis geneem nadat hy ’n inbreker doodgeskiet het wat volgens hom sy vrou en kleinkind se lewe bedreig het. – Vraag ontstaan nou: Mag jy ’n inbreker wat jy in jou huis betrap summier doodskiet? Giel Fourie (65), wat intussen op borgtog vrygelaat is, het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dink die regerende kommunistiese ANC-regering rêrig dat deur die verwydering van gewere, misdaad in Suid-Afrika sal stop?
Die regerende kommunistiese ANC-regering in Suid-Afrika wil die openbare sektor ontwapen … die regering wil selfverdediging gewere verbied! Suid-Afrika is ‘n uiters gevaarlike land om in te woon weens ernstige misdaad en ‘n onbevoegde polisiediens. Gemiddeld word 57 mense elke dag in Suid-Afrika vermoor, en die moordkoers vir 2017/18 het met 6,9% gestyg. Om dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime wil landsburgers ontwapen met voorgestelde wysigings aan die Vuurwapenwet
Vuurwapeneienaars is warm onder die kraag nadat ’n dokument uitgelek het wat daarop dui dat die Vuurwapenbeheerwet só gewysig wil word dat selfverdediging nie meer as rede gebruik kan word om ʼn vuurwapen te besit nie. Volgens Solidariteit is die nuus baie “onrusbarend” dat die regering met die beweerde voorgestelde wysigings aan die Vuurwapenwet aan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
’n Beroep word gedoen om rassekonfliksituasies ten alle koste te probeer vermy om inkriminasie te voorkom
Ons het voorheen gewaarsku dat enige wit-swart geweld met ongekende bevooroordeling die blanke sal inkrimineer. Die onderstaande berig dien weereens as bevestiging hiervan. Ongeag van die oorweldigende bewyse wat in hierdie aanval op die blanke familie voorkom, word die man steeds aangekla van moord en poging tot moord. By navraag by ons regsadviseurs, het ons..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Selfverdediging deel 2 en Noodhulp. Wanneer kan jy ‘n inbreker skiet?
Ons het die afgelope 2 weke gekyk na Plaasveiligheid, paraatheid, selfverdediging en vanaand kyk ons in opsomming na ‘n paar paraatheids wenke asook so vlugtelings na wanneer jy ‘n inbreker mag skiet (ek het het in ‘n vorige uitsending vroeër hierdie jaar die onderwerp meer breedvoerig bespreek) en ek begin met basiese noodhulp in so..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.