Die stof het nog nie gaan lê rondom die CR 17 “donasies” in 2017 nie toe dit blyk dat die Minister van Kleinsake Ontwikkeling, Khumbudzo Ntshavheni, groot skenkings gemaak het aan ANC leiers. Die skenkings is glo om vir Ramaphosa te stem tydens die ANC leierskap verkiesing in 2017 wat hy naelskraap gewen het. In..
Continue reading…
CR17 uitbetalings – Blyk dat minister van Kleinsake Ontwikkelings stemme gekoop het vir president
Enjoyed this post? Share it!
Skenkers vir ANC verkiesing – Vir die wat nie weet nie, maatskappye soos Sanlam, Angelo American, MTN befonds die regerende party
Die nie-wins soekende “My Vote Counts” wat in Suid-Afrika allerhande aksies uitvoer, het onlangs ’n verslag bekendgemaak oor waar die ANC se fondse vandaan haal om verkiesings te veg. Alhoewel die skenkings aan politieke partye nie altyd in harde kontant is nie, word die grootste skenkings gewoonlik op bankrekenings inbetaal. Soms is goedere aan politieke..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrikaners staan saam: Boere in droogtegeteisterde Namakwaland verheug oor groot voerskenking vanaf landbougemeenskap
Twintig vragmotors het op 30 Maart die tog van 1 360 km van Middelburg, Mpumalanga, na Springbok in die Noord-Kaap aangepak om voer en ander skenkings vir boere in die droogtegeteisterde Namakwaland te bring. Mnr. Carel Opperman, voorsitter van die Broodsnyersplaas-boerevereniging, wat die skenking gekoördineer het, sê hulle het oulandsgrasbale, mielies en ’n gebalanseerde voerrantsoen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mynbou ook ’n korrupte bedryf- Skenkings wat moes aangewend word vir ontwikkeling van projekte het spoorloos verdwyn
Fondse wat geoormerk is om aangewend te word vir die ontwikkeling van projekte in Wes-Transvaal en Noord-Transvaal (Limpopo) het blykbaar tussen neus en ore verdwyn. Die toekenning en bestuur van die finansies komende as mynbou skenkings het die Korrupsie Waghond laat regop sit en gevra dat die plundering van noodsaaklike fondse ondersoek moet word. Gedurende..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime trek voordeel uit Bosasa skenkings van meer as R6 miljoen oor die afgelope drie verkiesings
Die Onafhanklike Verkiesings Kommissie (OVK) gaan ondersoek instel na beweerde befondsing deur Bosasa van ANC verkiesings. Bewerings word gemaak dat Bosasa meer as R6 miljoen geskenk het aan die ANC oor die afgelope drie verkiesings. Die ANC tesourier-generaal het verlede maand bevestig dat die party “skenkings” ontvang het van Bosasa “direk of in natura”. Waarnemers..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Skenkings aan politieke partye moet voortaan openbaar gemaak word na ondertekening van die Wet op die Befondsing van Politieke Party – Of die deursigtigheid egter onreëlmatighede in die toekoms aan bande gaan lê en veelparty-demokrasie bevorder, sal nog moet gesien word
Die VF Plus beskou president Cyril Ramaphosa se ondertekening van die Wet op die Befondsing van Politieke Partye as die regte optrede wat lank reeds moes gebeur aangesien die wetsontwerp reeds sedert Juliemaand verlede jaar op die president se tafel lê. “Hierdie wet bring ʼn meer regverdige bedeling en verdeling van belastingbetalers se geld wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphose het self ’n vinger in die pie by Bosasa skandaal – R500 000 was glo vir presidensiële veldtog gewees
“As my seun betrokke was by enige onderduimse bedrywighede sal ek hom self polisie toe neem” Woorde van SA se hoofman. Die seun het ontken dat hy Bosasa geld ontvang het en nou kom dit uit dat die R 500 000 aan CR se presidensiële veldtog geskenk is. Hy het verlede week gesê hy is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.