Die ANC regering het met sy pogings om meer swartes te laat slaag in die matriekeksamen, weereens klaaglik misluk met ’n vreemde foefie. Leerlinge wat Graad 11 gedruip het, is weens “menslike redes” oorgeplaas na die matriekklas, met die keuse om die eksamen oor ’n twee jaar tydperk te skryf. Die leerlinge wat deelgeneem het..
Continue reading…
Nog ’n ANC-onderwys foefie om meer nie-blankes te laat slaag in matriek eindeksamen, misluk
Enjoyed this post? Share it!
Afrika mentaliteit!- Is daar nog omgewing waar onderwys en opvoeding rustig kan plaasvind – Geweld is besig om onderwys stelsel te vernietig, afbrand van skole in swart woonbuurte vind al hoe meer plaas
Geweld in en by skole is besig om die onderwys stelsel van die land te vernietig. Die afbrand van skole in swart woonbuurte…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA leerders kan nou teoreties nog op 25-jarige ouderdom op die skoolbanke sit, openbare skole mag nie meer leerders wegwys a.g.v. ouderdom
In die vorige bedeling het kinders, of te wel skoliere, hul skool loopbaan voltooi wanneer hulle die ouderdom van 18 of 19 bereik het. Met die Departement van Basiese Onderwys se beleid dat geen leerder meer as twee jaar in ‘n standard of graad mag bly nie, beteken dit dat sou ‘n leerder die sekondêre..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC-regime moet pa staan vir chaos in SA skole – te min skole vir swart leerders asook ’n tekort aan hulpmiddele, nou word tradisionele Model C-skole gedwing om voorsiening te maak vir die onderrig in Engels vir die leerlinge
Woensdag het die skole heropen vir die nuwe skooljaar, maar duisende skoliere weet nog nie waarheen hulle moet gaan nie want daar is hopeloos te min skole en te min onderwysers. In sommige skole is die klaskamers so oorvol dat swart leerlinge op emmers sit met ’n ou bier krat vir ’n lessenaar. Na berig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EFF-lede het gedreig om ’n Hoërskool in Uitenhage deur middel van ‘n “radikale en militante” optrede tot stilstand te bring na bewerings van sogenaamde rassisme aan die lig gekom het
Gemoedere het Dinsdag ontvlam buite die skoolhekke van Riebeek College Girls’ High School in Uitenhage, Oos-Kaap nadat ‘n handjievol EFF-lede by die skool opgedaag het en toegang geweir is. Betrokke leerlinge het gesê dat hul nie wil hê dat die toestand hand uitruk aangaande die rassisme insident nie. Die plaaslike polisie is twee maal na..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Om deesdae in die Onderwysberoep te staan in SA is beslis nie vir sissies nie – Kind gooi onderwyser met baksteen
Van water tot baksteen. Eers is ‘n onderwyseres met ‘n glas water gegooi, ’n toe is die leerling is geskors. Nou het ‘n leerder in Soweto sy onderwyser met ‘n baksteen gegooi en hom geskop. Hy het ook gesê die onderwyser gaan vandag swaar leef. Die Departement van Onderwys het egter gesê die leerder sal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Uiteindelik is daar wel organisasies wat na ons arm volksgenote kyk
Die regeringsbeleid van swart bevoordeling, lei daartoe dat steeds meer volksgenote hulle werk en bates verloor en in armoede verval. Vir meer as 25 jaar is Volkshulp 2000 die organisasie wat aan die voorpunt in om behoeftige volksgenote se las te help verlig, deur te help met plasing van mense in beskikbare poste, die uitgee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.