VF Plus gaan ‘n klag indien by Menseregtekommissie (MRK) na groot dele van die ANC-beheerde Bethal, Mpumalanga se krane alreeds vir 26 opeenvolgende dae droog is. Die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit se probleme het glo ontstaan skaars ’n maand nadat die ANC die munisipaliteit oorgeneem het na die plaaslike tussenverkiesing gehou op 9Oktober. VF Plus-raadslid, Doen..
Continue reading…
VIVA ANC! Bethal al 26 opeenvolgende dae sonder water ná ANC oorname
Enjoyed this post? Share it!
DIT IS NOU OOK “SPEEDCOP BRUTALITY” IN SA DEESDAE. HIERDIE SAAK MOET AANGESPREEK WORD.
Ons almal weet dat daar soms polisiemanne is wat buite perke brutaliteit afdwing, maar as ek soveel misdaad elke dag moet aanskou, sal my draad ook maar kort wees met skelms. Te verstane, alhoewel nie altyd aanvaarbaar wanneer dit rasgekoppel is nie. Deesdae word die burgers male sonder tal aangevat deur verkeersmanne en vroue van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nieu-Seeland se seun op SA lughawe word gedwing om T-hemp uit te trek omdat daar ’n prent van ’n groen slang daarop was
’n Tienerseun is belet om verby die aanmeldpunt van die O.R. Thambo-lughawe te beweeg omdat sy gunsteling T-hemp konsternasie veroorsaak het. Die hemp is swart met die kop van die kop van ’n groen slang wat sigbaar voor is en die stert agter. Stevie Lucas was Dinsdag omstreeks 08:00 saam met sy familie op die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ingenieur by Eskom nie geregtig tot bevordering omdat hy wit is – BEE kry voorkeur alhoewel kandidaat nie bevoeg is – Geen wonder kragnetwerk is in so ’n toestand!
‘N Wit ingenieur by Eskom word deur die vakbond Solidariteit bygestaan nadat hy twee keer aansoek gedoen het vir poste by die kragstasie waar hy tans werk – poste waarvoor hy die beste kandidaat was – maar daar is aan hom gesê dat die poste nie na hom toe kan gaan nie, want hy is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lys name van slagoffers van Suid-Afrikaanse volksmoord vir Oktober en November. Blootgestel deur die kwaadwillige nalatigheid van ‘n anti-blanke regime en die massa media!
Hier is die feitelike inligting vir die maande Oktober en November 2019, die verdagtes is in alle gevalle Bantoes sovêr dit vasgestel kan word, en die slagoffers is almal wit, behalwe in een geval waar die slagoffer ‘n bejaarde kleurling dame was. Hierdie gevalle is net die ernstigste; daar is honderde ander voorvalle en baie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boere vat nie nonsens, veediewe vlug tot in polisiestasie na mislukte veediefstal poging
Veediewe se wilde jaagtog eindig op in polisiekantoor in Parys met ’n groep boere kort op hul hakke na mislukte veediefstal poging ’n Boer en Pastoor van die AGS-kerk in Vredefort Juan Greef het op die aand van Vrydag 20 Desember 2019 bewus geraak dat daar ongeveer 100 skape gesteel is op sy plaas. Boere..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die slag van wit boere duur voort – 15 plaasaanvalle 1 plaasmoord in die eerste 15 dae van Desember 2019
Tussen 1 en 15 Desember 2019 was daar al vyftien plaasaanvalle en een plaasmoord, terwyl een plaasaanval suksesvol in Suid-Afrika voorkom is. Maar die Suid-Afrikaanse regering ontken steeds die bestaan van hierdie gruweldade. Gedurende November 2019 was daar ses en veertig plaasaanvalle en drie plaasmoorde en is een plaasaanval suksesvol afgeweer. Gedurende die maand Oktober..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
DIE DOOD STRIKKE VAN DIE ANC – BEJAARDE KANKERPASIËNT AMPER VERMOOR DEUR MEDE PASIËNT MET PLASTIEK MES IN STAATSHOSPITAAL
Anna-Marie Buys, ’n bejaarde dame in haar laat sewentigerjare is tans in die Helen Joseph-hospitaal in Johannesburg wat ly aan long- en breinkanker, het Saterdag omstreeks 01:45 ernstige nekbeserings opgedoen. Anna-Marie wat ook verlam is aan die linkerkant van haar liggaam weens ‘n beroerte wat sy opgedoen het vertel dat ’n swart vroulike pasiënt het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisie-brutaliteit word nou die norm in SA – Nog ’n vrou word deur die polisie aangerand, Sinoville, Suid-Afrika
Op Maandag 16 Desember 2019 het twee swart mans op ‘n paartjie se eiendom onwettig betree waarby die Sinoville-polisie uitgekom het om die klagte te ondersoek .Volgens die klaer, Cherize Paice, het die polisie geweier om uit hul voertuig te klim en het die egpaar beveel om die oortreders na hulle te bring. Die vrou..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA staar verliese van R12 miljard in gesig na dreigemente van VSA om ANC regime uit belastingvrye uitvoer ooreenkoms te skop
Die Verenigde State van Amerika dreig om SA uit sy belastingvrye uitvoer ooreenkoms te skop wat kan lei tot werk verliese en ekonomiese nadele. Die dreigement kom nadat bekend geword het dat die ANC se president ’n wetsontwerp sou onderteken. Kulturele groepe het glo Cyril Ramaphosa versoek om nie die Kopiereg Amendement Wetsontwerp te onderteken..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vrylating van 14 647 kriminele – politieke gevangenis kry geen grasie terwyl misdadigers binnekort weer op straat sal wees – wat Probeer Ramaphosa te bereik?
As gebaar van versoenings het die president van Suid Afrika 14 647 kriminele laat weet dat hy hul tronkstraf gaan opskort en dat hulle binnekort weer op straat sal wees. Op straat? Om te roof en te plunder? Hierdie mense is nog nie almal gerehabiliteer nie en die grootste gros van hul sal kort na..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK VIDEO | Cyril Ramaphosa se toespraak vol leuns: Ware versoening kan glo nie plaasvind sonder om die land terug te neem wat glo destyds gesteel is by Bantoes deur Afrikanervolk
Maandag op 16 Desember 2019 in Bergville, KwaZulu Natal, het Ramaphosa, ‘n toespraak gelewer. Tydens sy toespraak het hy melding gemaak van die omstrede onderwerp, Onteiening van grond sonder vergoeding. Hy het gesê dat ware versoening nie kan plaasvind sonder om die land terug te neem wat onregmatig deur die blankes gevat is nie. Hy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.