Die optrede van hooggeplaastes in Eskom kan moontlik lei tot die ondergang van die ANC regering, sê politieke ontleders. Druk is aan die toeneem op die regerende ANC regime vanuit die binnekringe sowel as opponerende strukture asook van ekstreme groepe dat opgetree moet word teen diegene wat verantwoordelik is vir die gemors waarin die kragvoorsiener..
Continue reading…
Eskom met skuldlas van R450 miljard dalk ANC-regime se ondergang
Enjoyed this post? Share it!
Grootste aantal ongelisensieerde wapens in SA kom uit lokasies en plakkerskampe
Alhoewel die Minister van Polisie, Bheki Cele, dit nie prominent gese het nie, het dit bekend geword dat die grootste aantal onwettige wapens ingehandig word deur mense uit lokasies en plakkerskampe. Die wapen wat by polisiekantore ingehandig word, kan ingehandig word tot einde Mei vanjaar wanneer die amptelike amnestie tydperk verstreke sal wees. Waarnemers het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nege swart skole in Noord-Transvaal sluit weens 0% slaagsyfer
Minstens nege skole in Noord-Transvaal se deure word gesluit weens die swak prestasies wat gelewer is onder die 2019 matriek uitslae. Die skole het vanjaar geen matrikulant opgelewer wat die eindeksamen kon slaag nie, en die feit dat 65 leerlinge verlede jaar gedruip het, toon dat die skole nie opgewasse is om leerlinge te onderrig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slagting op SA plase duur voort: Gru plaasaanval: Verkragting, gewelddadige aanranding, ontvoering, roof, Glendale
‘N Afskuwelike plaasaanval het op 9 Januarie 2020, om 23:00 op die plaas Tregenia, in die Kranskloof-omgewing in Glendale, KwaZulu-Natal, plaasgevind. Mnr. R Moodley het ’n gehamer aan die deur gehoor en toe hy dit oopmaak, is hy oorval deur drie aanvallers wat met ‘n rietmes, ‘n mes en ‘n koevoet gewapen was. Ander inwoners..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kyk | Die SAPD van die Piesang Republiek is ’n sirkus – top offisiere kan nie marsjeer
Die ontslape sakeman Richard Maponya, wat ‘n reeks besighede in Soweto besit, waaronder die beroemde Maponya Mall in Pimville, is op Dinsdag 14 Januarie 2020 ter ruste gelê by die West Park Begraafplaas in Johannesburg. Maponya se begrafnisdiens is Dinsdagoggend op die Soweto-kampus van die Universiteit van Johannesburg gehou. Ramaphosa het die begrafnis tot ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Belastingbetalers hoes ongeveer R76 miljoen vir begrafnis onkostes van ANC-veterane
Patricia de Lille, minister van openbare werke, het belowe om op te tree teen amptenare wat verbind word met onreëlmatige uitgawes wat verband hou met die begrafnis van wyle Winnie Madikizela-Mandela en dié van twee ander ANC-veterane. Daar word beweer dat ‘n diensverskaffer fakture opgeblaas het en belastingbetalers ‘n verbysterende R76 miljoen kos. De Lille..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
De Lille onthul dat meer as 3 000 werknemers in die Openbare Werke sake met die departement doen en 300 van die werknemers het hul eie ondernemings
Patricia De Lille sê meer moet gedoen word om te verseker dat mense wat vir die staat werk nie sake met die departement doen nie. Patricia de Lille, minister van openbare werke, het onthul dat meer as 3 700 werknemers in die openbare werke, sake met die departement doen. Sy het gesê dat 300 van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC het blykbaar op tender R127 000-00 vir die koek betaal
’n Paar jaar gelede het die destydse ANC stadsraad van Sasolburg vir n kraan se herstel R250 000-00 betaal. Onthou julle nog Estina se plaashek van R9 000 000-00 en Ace Magashule se webtuiste van R40 000 000-00? Dan wonder sommige hoe ons Triljoene kon “verloor” sedert ’94.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Berei solank voor vir Fase 8 Beurtrkag of daaglikse kragonderbrekings van 10 uur, aangesien munisipaliteite voorberei op die ergste
Eskom het sedert die jongste vlaag beurtkrag vroeg in Desember begin het reeds R559 miljoen aan diesel vir sy oopsiklusgasturbines bestee, maar die geldkraantjie droog nou op. Volgens Dikatso Mothae, woordvoerder, gebruik elke eenheid van sy oopsiklusgasturbines sowat R500 000 se diesel per uur. Eskom het drie oopsiklusgasturbines – twee naby Atlantis in die Wes-Kaap..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Graad 9 Sertifikaat bykans amptelik – leerders sal nou skool vroeër kan verlaat en natuurlik sal werkloosheidsyfer ook verhoog
Cyril Ramaphosa het die voorgestelde onderwys beleid goedgekeur wat voorsiening maak vir leerders om skool op graad 9 vlak te verlaat. Die skuif sal leerders in staat stel om ’n Graad 9 sertifikaat te verwerf en die arbeidsmag te betree. Angie Motshekga het vir haar hewige kritiek op die hals gehaal met díe voorstel maar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mboweni het nie meer al sy varkies op hok, wil nou Lesotho se grense oop te stel om een-staat te vorm met SA
Dit wil lyk asof Tito Mboweni die spoor heeltemal byster geraak het. Hy het op sosiale media ʼn verklaring uitgereik waarin hy sê dat Lesotho sy grense moet oopstel om ’n federale staat te vorm met Suid Afrika. Dit volg na die politieke krisis in Lesotho. Die land se eerste “dame” is tans op vlug..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA ambassadeur in Italië teruggeroep na skuldigbevinding van finansiële onreëlmatighede en aanklagte van seksuele teistering
Die Suid Afrikaanse ambassadeur in Italië, Shirish Soni, is teruggeroep nadat hy skuldig bevind is aan finansiële onreëlmatighede en wanvoorstelling van akademiese kwalifikasies. Hy word verder beskuldig van seksuele teistering en is geskors nadat hy op drie aanklagte skuldig bevind is. Dit lyk of hy nie matriek in 1975 behaal het nie. Wat vreemd is,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.