Dit is tragies dat die howe die ware diversiteit van Suid-Afrika, met ‘n dosyn tale, van die ANC regime moet beskerm, maar dit bly egter onverkwiklik dat die regering diversiteit predik maar eentaligheid toepas. Aan die vooraand van Erfenisdag is die uitspraak dus gepas deurdat dit die taalregte van studente erken en ʼn bepaalde verpligting ten opsigte van uitvoering aan Unisa opgelê het. Dit is ewe onverkwiklik dat taal- en kultuurgemeenskappe hulle in die finale instansie na die howe moet wend om hulle regte op te eis aangesien diverse tale met spesifieke verwysing na Afrikaans, grootliks uitgerangeer word, veral by histories Afrikaanse universiteite.
Continue reading…
Konstitusionele Hof Verklaar UNISA Taalbeleid Ongrondwetlik na 5 Jaar Lange Hofsaak!
Enjoyed this post? Share it!
Pligte vir Blankes, Regte vir Swartes – Daar is Geen “Equality” in die Reënboog Abominasie Genoem Suid Afrika nie!
Dit is verbasend dat ‘n Engelstalige saketydskrif soos Business Day nog na vore kan kom met die retoriese vraag of Suid Afrikaners gelyke regte het. Die gelaaide stelling is opgetel en vertaal na Afrikaans deur professor in sielkunde en kriminologie aan die Universiteit van Suid-Afrika, Chris Nortje. Chris se antwoord was reg en pront uit, “Nee. Jong blankes kan nie eers werk kry in hierdie land nie!“
Enjoyed this post? Share it!
Misbruik die Suid Afrikaanse Clintons, die Zumas, die Grendelstaat vir Persoonlike en Politieke Gewin, om Jacob Zuma van die Zondo Kommissie te Red?
Misbruik SA se Hillary Clinton, Nkosazana Dlamini Zuma (NDZ), wat ook desperaat is om President te wees, die inperkingsmagte van die “Command Council”, om haar gewese man en oudpresident, SA se skandalige Bill Clinton, Jacob Zuma te red? Die merkwaardige ooreenkomste tussen die Zumas en Clintons is meer as deja-vu; dit is die kenmerk van grootskaalse misbruik van staatstrukture om ‘n desperate gierigheid en magsug te bevredig. Zuma se eksvrou wat in beheer is van die ANC se CCPvirus “Command Council”, wat ongrondwetlike magte afdwing, kan vir ewig die grendelstaat aanhou en sodoende Zuma se hofsaak en die Zondo-kommissie uitstel. Emeritus-professor Pieter Labuschagne, ‘n regskenner by UNISA, waarsku dat Suid-Afrika gevaarlike gebied binnegetree het nadat die ANC-regime ultra-grondwetlike magte vir homself geëis het, as reaksie op die Chinese CCP-viruspandemie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ag nee, nie al weer! -Paniek, woede omdat Unisa-eksamens weer gekompromiseer is
‘Ag nee, nie weer nie!’ Dit was die reaksie van studente van die Universiteit van SA (Unisa) op sosiale media nadat die universiteit Vrydagmiddag ‘n e-pos aan studente gestuur het waarin bekend gemaak is dat die vraestelle vir die tweede semester – Oktober en November – uitgelek is. Die verontwaardiging was vinnig op sosiale media..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kultuur van protest en vernietiging gevestig deur ANC-regime spoel nou deur na tersiêre instellings
Ontevrede studente van die Universiteit van SA (Unisa) het ‘n staking begin by die Sunnyside en Natal kampusse maar het dit nou uitgebrei na bykans al die kampusse regoor die land. Volgens die studente sal hul sorg dat die Universiteit “gesluit” bly tot daar aan hul griewe aandag gegee is. Unisa hanteer tans ‘n derde..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Unisa vraestelle word op die ope mark verkoop – SMS’e noem dat jy ʼn vraestel kan koop indien jy nie gereed voel om jou vraestel te skryf of as jy voel klasse het nie gehelp met voorbereiding vir jou vraestel
Verskeie vraestelle is gedurende die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa)se Mei-Junie-eksamen aan studente uitgelek. Die universiteit het die berugte Donderdag bevestig. Uit ’n verklaring gedoen deur Unisa is dit ’n kwellende kwessie en is die voorval reeds aangemeld by die ondersoekeenheid vir ernstige handelsmisdaad. ’n Ondersoek is van stapel gestuur om presies vas te stel watter..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrika mentaliteit vier weer hoogty onder studente in SA – Unisa leerders eis dat gratis handboeke en skootrekenaars voorsien word vir studies
Die Hooggeregshof in Pretoria het die Universiteit van SA ‘n interdik toegestaan teen die studente wat sedert verlede Maandag registrasies verhoed het by die instelling. Die interdik verhoed enige persoon om binne 50 meter van enige ingang van Unisa te betoog, personeel en ander studente te verhoed om die perseel te betree. ‘n Verbod is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slegte dienslewering van die Metsimaholo Munisipaliteit (Sasolburg) moet nou maar opdok ná beserings opgedoen is weens slaggat in die pad
Na uitgerekte hofsake van meer as vier jaar gaan die Metsimaholo Munisipale Raad nou moet opdok vir die mediese koste, pyn en lyding sowel as toekomstige mediese uitgawes van ‘n jong inwoner wat in Julie 2014 in ‘n motorfietsongeluk beseer is toe hy ‘n slaggat in Vaalpark getref het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Unisa sluit sydeure na onderhandelinge tussen die radikale National Student Representative Council (NSRC) en die universiteit owerheid misluk
Onderhandelinge tussen die radikale National Student Representative Council (NSRC) en die universiteit owerheid het op ’n dooipunt uitgeloop en het die owerheid besluit om eerder sy deure tydelik te sluit. Die sluiting is van toepassing op al Unisa se kampusse regoor Suid-Afrika, aangesien die owerheid onwrikbaar is dat hy nie groter getalle studente kan huisves..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bring die suurstofmasjien, ou Jacob is besig om paniekkerig te raak en mag dalk ‘n angsaanval kry, die skelm soek steun
Die afgesette ANC president, Jacob Zuma, doen alles in sy vermoë om sy weg te baan om uit die gemors te kom, sê analiste in die land.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit is nie duidelik hoekom Unisa werker fopnuus versprei – Twiet oor Dros verkagter is onwaar!
William Mahlatse Ramatseba,’n kantoor administrateur by die Universiteit van SA is volgens berigte verantwoordelik vir die verspreiding van disinformasie of fop-nuus op die internet. Die verkragtings geval by die Dros Restaurant in Silverton is een geval waar Ramatseba op Twitter ‘n item geplaas het met ‘n foto van ‘n swart man en ‘n huilende wit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
DEEL 3:- Ooit gewonder wie sit agter die verengelsing van ons Afrikaanse Universiteite is? Hier is die storie!
[* Niël Barnard noem Coetsee het “ewiglik laat by vergaderings opgedaag” (p 32). Verder: “Coetsee sal waarskynlik vir twee dinge onthou word: dat hy met ‘n hospitaalbesoek in 1985 die eerste NP-politikus was wat die gevangene Nelson Mandela ontmoet het en dat hy met sy latere jakkalsdraaie tydens die onderhandelinge reg in die hande van die ANC gespeel het”, bv sy uitspraak dat “geweld en onderhandeling onlosmaaklik verbind is”
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.