Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het gewaarsku dat, alhoewel twee vakbonde by die SAL salarisverhogings vir lede eis, die lugredery miskien nie eers aan die einde van die maand salarisse kan betaal nie. Die minister het Woensdag tydens ‘n parlementêre inligtingsessie gepraat. Die vergadering is gevra vir terugvoer oor die kragvoorsiening Eskom, maar Gordhan,..
Continue reading…
Pravin Gordhan sê dat die sukkelende nasionale lugredery het moontlik nie hierdie maand geld vir salarisse
Enjoyed this post? Share it!
Buitensporige eise van vakbonde speel groot rol in uiters swak finansiële toestand van die land
Die vakbond, Nasionale Unie van Metaalwerkers van SA (Numsa) het die jongste loon aanbod verwerp wat vir sy werkers in die Motor Industrie se bedingingsraad beding is. Numsa het die naweek bevestig dat die aanbod nie aanvaar is nie en het herhaal dat hy nie kompromieë sal aanvaar vir sy meer as 300,000 werkers in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lugreisigers in SA, bring u eie kos, sê die vakbond, aangesien staking ‘n bedreiging vir lughawe-spyseniersdienste inhou
Lug reisigers in Suid-Afrika is gewaarsku om kosblikke in te pak, aangesien daar nie voedsel- en spysenieringsdienste by verskeie lugdienste sal wees nie, na werkers vandag vandag begin met ‘n staking. Die waarskuwing kom van NUMSA dat daar nie voedsel- of spysenieringsdienste by verskeie lugdienste en in lughawesitkamers sal wees nie weens dreigende staking. “Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vakbonde skop styf teen ANC se plan om nie-presterende SBE’s te verkoop
Alles dui daarop dat die ANC bereid is om die Tito Mboweni plan tot uitvoer te bring en die nie-presterende entiteite te verkoop. Vir die ANC is dit soos om ’n turksvy met dorings en al te sluk, want dit is ’n bewys van hulle onvermoë om sekere entiteite winsgewend te bestuur. Die Ramaphosa regering..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kommunis Blade Nzimande terug by ANC en NUK
Kort voor die Kommunistiese Party ontslae sou raak van Blade Nzimande het die topstruktuur van die ANC hom gekoöpteer op hul Nasionale Uitvoerende Komitee. Die SAKP was krities teenoor die ANC weens die min verteenwoordiging wat hulle het in die partystruktuur sedert 2017. Die skielike verandering en ʼn vryery na die SAKP se steun weens..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasionale Krugerwildtuin,’n wêreldbekende toeristeaantreklikheid,kan deur ontevrede werkers tot stilstand gedwing word weens onopgeloste loongeskille
Honderde werkers van SANParke beplan ‘n tweede staking oor onopgeloste loongeskille, nie net by die Krugerhek nie, maar ook landwyd, op 20 September 2009. Die National Union of Public Service and Allied Workers (Nupsaw) se woordvoerder, Kagiso Makoe, het gesê die vakbond sal ‘n nasionale sluiting van SANParks-fasiliteite onderneem namens werknemers van SANParks – en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gyselaar drama gaan voort – Eskom hou ANC-regime gevangene, bankrot SBE soek verdere R59 miljard om verder te verkwis
Die gyselaarsdrama waarin Eskom die ANC-regime gevange hou, het nou sy hoogste punt van arrogansie bereik. Met ’n nuwe eis om R59 miljard te kry vir die volgende twee jaar se wanbestuur, het alle redelike perke geheel en al oortref, sê ekonomiese deskundiges en ingeligte sakemanne. Die skuldlas van Eskom is reeds so hoog dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa laat die aap uit die mou: Die slegte nuus: ‘Ons geld is op’
Ramaphosa het Donderdag in vraetyd in die parlement erken dat Suid-Afrika se finansiële bronne uitgeput is terwyl die ontwikkelingsbehoeftes in die land enorm is. Hy het herhaaldelik daarvan weggeskram het om reguit te sê of hy “voorgeskrewe bates” steun, het hy wel later gesê daar moet met die pensioenfondsbedryf en ander rolspelers gepraat word oor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Motorbedryf dalk lam gelê weens dreigende stakings – onredelike eise van vakbonde kan lei tot onttrekking van vervaardigers uit SA en werksverliese
Stakings kan binnekort die motorvervaardigers in Suid-Afrika lamlê as ’n ooreenkoms nie spoedig bereik word met die vakbond Numsa nie. Die eerste rondte samesprekings het misluk, en ’n tweede poging is in die vooruitsig gestel, maar die eise wat gestel word dur die vakbond, laat rooi ligte flikker vir die toekoms van die bedryf. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sasbo die grootste vakbonde in bankwese met ‘n ledetal van 73 000, dreig met grootste staking
Sasbo, die grootste vakbond in die bankwese dreig om die bedryf volgende maand met ’n staking van 73 000 lede te ontwrig in wat beskryf word as die grootste staking in amper ’n eeu. Die staking van Sasbo wat twee dae gaan duur is gerig op die banke wat die afgelope maande hul personeel oor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Pendelaars gaan vir wyle gestrand wees – Vakbonde beplan om pendelaarsdienste tot stilstand te bring deur landwye staking
Die vakverbond Fedusa en die United National Transport Union (Untu) beplan ’n landwye staking op 26 Julie 2019 waar die hele pendelaarsdienste tot stilstand geruk sal word. Die vakbonde ruk op teen uiters swak en gevaarlike Metrorail-passasierstreindienste en luidens ’n verklaring is Fedusa se aansoek om die nasionale staking reeds toegestaan ingevolge artikel 77 van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Arbeidswette en die weerbarstigheid van sy vakbond venote veroorsaak dat ANC nie in staat is om Suid-Afrika die toekoms in te neem nie
Dit is goed dat die ANC kennis neem van die Vierde Industriële Revolusie wat werkgewers in die afsienbare toekoms nie so weerloos gaan laat teen arbeidswette en die weerbarstigheid van sy vakbond-vennote nie. Dit sal terselfdertyd meebring dat nuwe vaardighede aangeleer word en nuwe en innoverende denke vaardig moet raak om tegnologie saam met die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.