Suid-Afrika is in die 20ste plek vir Corona Virus infeksies en het verby die sielkundige mylpaal gegaan om die infeksiegetalle van China verby te steek, waar dit alles begin het. Gelukkig is die sterftes (waarvan ons weet) relatief laag, wat waarskynlik daartoe bygedra het dat die media en die ANC regering ‘n mate van apatie wys. Die hoofstroommedia en die ANC-regering was meer bekommerd oor die invoer van linkse propaganda uit die VSA, oor ‘n dwelmverslaafde, swart pornograaf wat per ongeluk gesterf het terwyl hy gewelddadig teen arrestasie geveg het. Dekking van geslagsgeweld is ook geprioritiseer, aangesien SA ‘n wêreldleier is in die meeste soorte geweld. Mense is ook desperaat om die Covid19-hulp wat Ramaphosa en ANC so luidrugtig belowe het, te ontvang, maar hulle moes beter weet as om marxiste te glo.
Continue reading…
Suid-Afrika Steek China Verby met Covid19 Infeksies! Was Ramaphosa te Hard, te Vroeg, te Lank? Maak dit Selfs Saak?
Enjoyed this post? Share it!
“Ramaphosa is Die Baster” – Sal VBS Arrestasies EFF Vernietig? ANC en EFF Marxiste Geniet Gesteelde Kapitalistiese Luukshede Sonder Aanspreeklikheid!
Indien U gehoop het dat na die inhegtenisneming van agt amptenare in die VBS Bank stroping, dat uiteindelik die rassistiese grootbek van Malema en die boelie Shivambu se dag sou kom, danksy hul noue bande met die geplunderde 2 Miljard rand, dan het jy nie aandag geskenk nie. SA word bestuur deur ‘n korrupte regime, en korrupsie kan slegs bestaan waar daar geen aanspreeklikheid is nie, en waar ontkenning tot die uiterste aanvaar word. Ondanks datums en liggings op sy Twitter-roete, wat sy gebruik en onttrekkings met sy Mahuna bankkaart weerspieël, ontken Malema nog steeds dat hy enigiets weet! U kan seker wees dat Malema se grootbek nou erger gaan raas as om Ramaphosa ‘n baster te noem, vermoedelik omdat hy nie Malema uit hierdie gemors gered het nie…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Belastingbetalers dok R32 miljoen op vir VIP-behandeling vir EFF afgevaardigdes tydens hul tweede verkiesingskonferensie
Jy, ja, die belastingbetaler het nagenoeg R32 miljoen opgedok sodat die EFF in styl by Nasrec hul konferensie kon hou hou. Dit terwyl van hul top-leiers verbind word by talle gevalle van ernstige korrupsie, waar daar miljoene rande deur tenderpreneurs na hul bankrekening gekanaliseer is. Die EFF het ’n ruim R32 miljoen bestee aan sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Senior EFF lid bedank – Malema en Shivambu is “bloody crooks”
Thembinkosi Rawula het bedank as EFF lid na ‘n woorde stryd rondom die party se finansiële sake. Hy het in ‘n verklaring gesê dat Julius Malema en Floyd Shivambu “donasies” ontvang het van VBS Bank. Volgens hom word die party diktatoriaal beheer deur Malema en Shivambu Hy was die hoof van die party se dissiplinêre..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Na gister se uitspraak dat Zuma sy eie regskostes moet betaal, spring daar nog ‘n vraag op, gaan hy dit kan betaal?
Finansiële kundiges is nie daarvan oortuig dat Jacob Zuma sy regskoste kan betaal nie, veral omdat die Nkandla wooneenheid as Trust onder die Zoeloe koning se beheer is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swart banke in SA voer ’n sukkelende bestaan – VBS Bank loop dieselfde paadjie as die mislukte African Bank
Dit lyk of die swart banke maar ’n sukkel bestaan gevoer het en uiteindelik kop onder die vlerk gesit het en menige kliënt en belegger groot skade berokken het. Vier jaar nadat African Bank in duie gestort het, kon hy slegs R1,1 miljard betaal aan sy krediteure terwyl ’n bedrag van meer as R9 miljard..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die soustrein het behoorlik geloop by die VBS bank- ANC tesourier-generaal ontvang R1,5m geskenk
Bewyse in die Hooggeregshof toon dat die ANC se Limpopo Tesouriergeneraal, Danny Msiza R1,5 miljoen ontvang het via ‘n tussenganger. Die tussenganger het die “beleggings” van multi-miljoen rand gefasiliteer vanuit munisipale rekeninge na VBS bank. ‘n R9,5 miljoen verband van Msiza se maatskappy op ‘n eiendom in Pietersburg is ook glo gediens deur VBS bank…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VBS Bank sage: Sewe Limpopo munisipaliteite is op die rand van bankrotskap en daar is geen twyfel dat dienslewering geaffekteer gaan word hierdeur
Minstens sewe Limpopo munisipaliteite is op die rand van bankrotskap as gevolg van die VBS Bank sage. Tien munisipaliteite het miljoene belê by VBS Bank, maar drie het die geld onttrek na opdragte van die Tesourie. Stan Mathabatha, het tydens ‘n vergadering in Warmbad gesê dat dit jammer is dat politici wat opdrag gegee het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoe op dees aarde kan die speaker van die parlement, Baleka Mbete 138 vragmotors besit op haar salaris
Die ANC het met die slim plan na vore gekom om die bankrot VBS Bank te red deur die Bank te laat saamsmelt met die Limpopo Ekonomiese Ontwikkelings Agentskap. Die Reserwebank is een party wat nie geneë is met die plan nie en sien dit selfs as ‘n poging om skaduagtige individue te beskerm wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.