GAAN VREES JOU BEHEER EN VERANDER WIE JY IS? Bittermin van ons ken iemand wat CCP-virus gekry het, maar almal ken iemand wat deur die grendelstaat affekteer is. Soos ons gereeld sien op FB, is daar baie slimjanne en daar is baie eksperte oor hierdie CCP-virus (COVID-19), en te veel van ons bewys ongelukkig dat die werklike pandemie vrees geword het. Inderdaad, die vrees pandemie is nou ‘n groter pandemie as die CCP virus self. Ironies dan dat die grootste comorbiditeit van pasiënte wat van Covid19 sterf, hipertensie (stres en hoë bloeddruk) is. Kom ons kalmeer en keer terug na die feite en die groter prentjie.
Continue reading…
#COVID1984 Pandemie van Vrees is Meer Gevaarlik as COVID19 Self en ANC Regering Misbruik die Vrees om Ons te Beheer en Manipuleer!
Enjoyed this post? Share it!
Taxibestuurders saai amok in Wes-Kaap te midde van voortdurende stakings en protesoptogte, wat verkeer uit groot stede ontwrig
Wes-Kaapse taxibestuurders begin vandeesweek weer met hul betogings, wat die verkeer van groot stede soos Kaapstad en Bellville ontwrig. Verskeie taxiverenigings het verlede begin met ’n protesaksie wat nou weer hervat kan word weens hul ontevredenheid met Kaapstad se verkeersdepartement. Hulle beweer dat die amptenare van die verkeers departement die taxibestuurders as ‘n teiken gebruik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Korrupte staatspersoneel word vasgevat maar nie afbetaal nie, dis soos ‘n kanker in ons land
Die Valke het sewe verkeersbeamptes gearresteer vir die uitreiking van bestuurders lisensies teen betaling.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nou dis hoe dit gedoen moet word:- Jong man gee Verkeersbeampte aan wat omkoopgeld soek
’N Port Elizabet se Verkeersbeampte, Vuyani Totoyi, is vir vyf jaar tjoekie toe gepos. Dít nadat hy in die Baaise handelshof skuldig bevind is op ’n klag van korrupsie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoe op dees aarde steek DHL trok die grens oor na SA met 87 onwettige immegrante ongesiend binne in?
Die provinsiale verkeerspolisie het ‘n vragmotor met die maatskappy DHL se kentekens op, naby Pietersburg afgetrek en gevind dat daar 87 Malawiese burgers in die trok was sonder enige wettige dokumentasie. Die vraag oor hoe die vragmotor verby doeanebeheer by Beit Brug deurgekom het, is nog nie beantwoord nie. Intussen het drie Limpopo verkeersbeamptes in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wetstoepassers self dikwels aan die anderkant van die gereg
Twee polisiebeamptes is in Hartswater in hegtenis geneem nadat hul by stropers aangesluit het tydens die onrus daar. Selfone is in hul besit gevind wat klaarblyklik tydens die protesoptrede gesteel is vanuit winkels.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Net in Afrika – Bestuurder Vas na 41 Kinders in Taxi Gevind is
‘n Taxibestuurder wat 41 skoolkinders vervoer het is vanoggend op Mosselbaai gearresteer.
Die provinsiale verkeershoof van Mosselbaai, Reinet Sarikakis sê verkeersbeamptes het die taxi om 06:30 vanoggend op Louis Fourieweg voorgekeer.
Enjoyed this post? Share it!
Padvalke word verplig om roudiens van gestorwe departementshoof by te woon
Die DA het ’n beroep op Sam Mashinini, LUR vir polisie, paaie en vervoer in die Vrystaat, gedoen om in te gryp en seker te maak dat verkeersdienste in die provinsie nie vandeesweek ontwrig word nie. Dit volg nadat alle verkeersbeamptes verplig is om die roudienste van Sandile Msibi, departementshoof, in Parys by te woon…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verkeerslui van Limpopo werk aan hul kersbonus deur omkoopgeld te ontvang
Vakansiegangers wat op die paaie met verkeersbeamptes te doen kry, moet daarop voorbedag wees dat die verkeerslui skynbaar werk aan hulle eie kersbonus deur omkoopgeld te ontvang. Alhoewel die probleem landwyd voorkom, wil dit voorkom of veral Limpopo se verkeersbeamptes daaraan skuldig is. Sover is 13 verkeersbeamptes reeds vir korrupsie en omkopery in hegtenis geneem..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.