Noudat Italië se skokkende dodetal selfs Sjina s’n verbysteek, sien ons dat Trump weer reg was: hierdie virus is soos oorlogvoering vir Sjina en ons wonder watter kwaad die #CoronaVirus in Afrika sal blootstel? Ramaphosa het U al oortuig dat AL Suid-Afrika, en inderdaad die hele Afrika-CoronaVirus-infeksies, uit Europa kom? Regtig? Wel, waar het Europa die virus vandaan gekry? Ja, Sjina, maar sshhhh, dit is kamma rassisties. In werklikheid word “anti-rassistiese” kampvegters die skuld gegee vir die vinnige massa-verspreiding van die virus in Italië VANUIT Sjina, wat uiteindelik daartoe gelei het dat baie Suid-Afrikaners in Italië, die virus opgedoen het en na SA teruggebring het.
Continue reading…
VIDEO: “Omhels ‘n Shinees” Aktiviste Blameer vir die Hoë #CoronaVirus-infeksies in Italië Wyl Cyril en Pro Sjina Linkses Die Virus Probeer Bullsh*t Met Skynheiligheid en PC-toesprake!
Enjoyed this post? Share it!
Waarom Suid-Afrika nou vlugte uit Sjina moet verbied, soos baie ander lande – nie ernstige gevalle, is ook aansteeklik!
Aangesien die Coronavirus-infeksiesyfer geen teken van ophou in Sjina toon nie, en as ons die syfers kan vertrou, is daar nou 31,440 infeksies en 639 sterftes, met 64,000 noue kontak onder mediese toesig. Dit is nou twee weke later, wat vermoedelik die inkubasietydperk was, en dit is nou hoog tyd dat SA vlugte vanaf Sjina stop!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die SAL-staking kos R52 miljoen per dag, met bankrotskaprekord kan dit die einde van die SEB beteken
Meer as 3000 werknemers verbonde aan Numsa en Sacca het Vrydag begin staak by die SAL weens ‘n loongeskil nadat daar beplan word om meer as 900 werkgeleenthede te besnoei. Op die huidige oomblik kos die staking die bankrot lugdiens ongeveer R52 miljoen per dag. Die tussentydse finansiële hoof van die SAL, Deon Fredericks, het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Passasiers gestrand na talle vlugte van SA Lugdiens gekanselleer is weens ongerymdhede met onlangse oudit verslag
Talle vlugte van die SA Lugdiens en sy filiale soos Comair het vlugte gekanselleer omdat ’n oudit-verslag getoon het dat vliegtuie verbied word om op te styg. Die SA Lugdiens Tegniese afdeling het die oudit vrygestel wat toon dat daar blykbaar “ongerymdhede” is wat met die oudit na vore gekom het. Presies watter onreëlmatighede by..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vakbonde dreig om alle vlugte van SAA tot stilstand te bring indien daar nie aan hul eis voldoen word nie
Die vakverbonde Numsa en die SA Cabin Crew Association eis dat die Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van SAA, Vuyani Jarana, dadelik weer aangestel moet word in sy pos. Dit volg nadat Jarana aangekondig het dat hy bedank het. Die twee vakverbonde sê dat hulle alle vlugte van SAA tot stilstand sal bring indien daar nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vakbond NUMSA wil Lugredery tot stilstand bring met dreigende staking
Comair Lugredery sê dat die planne van Vakbonde soos Numsa sal nie die redery tot stilstand bring nie, en planne word deurlopend hersien om die vlugte na te kom. Die woordvoerder sê egter dat hulle uiters teleurgesteld is oor die gesprekke wat met die vakbond Numsa gevoer is en geen ooreenkoms bereik kon word nie…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA lugvaart laat veel te wense oor en laat mens twee keer dink voor jy aan boord gaan – CemAir se vlerke is steeds geknip a.g.v. onvoldoende lugvaart regulasies en nege van 21 vlugte by SA Express was gedurende 2018 onlugwaardig verklaar
Die SA Siviele Lugvaart Agentskap het weereens CemAir verbied om enige vlugte te onderneem. Die vorige verbod is op 1 Desember 2018 terug getrek op voorwaarde dat CemAir sal voldoen aan lugvaart regulasies. ‘n Woordvoerder van die Lugvaart Agentskap het verklaar dat CemAir nie in staat was om die lugvaardigheid van sy totale vloot te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.